
| The Lions next play the Bulls at Loftus in the URC on Saturday 29 November 2025, kickoff is at 14:00 SA Time | 
| De Bruin was never the pride's alpha | 
| Post Reply   | Page <12 | 
| Author | |
| valie   Koning Leeu     Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 10:15am | 
| 
 Dit sal ook interessant wees om te sien of ons werklik so baie tackles geslip het, en hoeveel driee van swak defence is en hoeveel van omkeer besit. ons het baie driee van omkeer besit afgestaan, wat ook die rede is dat ons minder driee gedruk het as wat ons kon - ons hou nie lank genoeg die bal nie. In ons game plan moet aanval en verdediging mekaar komplimenteer agv die "bal in die hand" benadering. alles gaan egter suid as ons die bal verloor. Wat ek probeer se is dat  baie driee teen n span nie net so eenvoudig is as om net die fout by die defence coach te soek nie. Edited by valie - 23-Oct-2019 at 10:18am | |
|  | |
| TunaLion   Koning Leeu     Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 11:33am | 
| 
   Kan iemand net asb vir ons stats kry? Hoeveel drieƫ teen ons gedruk was die laaste seisoen van omkeer besit in die eerste fase na ons die bal verloor het. Anders gaan julle twee aanhou stry tot die koeie huis toe kom. | |
| 
     Go LIONS!!!!!
     | |
|  | |
| monster   Ervare Leeu   Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 698 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 12:47pm | 
| 
   Jong ek is nie n kenner nie maar dit is duidelik dat ons verdediging onder Mr Mongale was glad nie op standard nie. Ons het mos toe nou uitgevind dat hy nie veel aan verdediging dink nie maar meer aan Ausie girls. As jou verdediging nie werk nie moet jou verdedigings afrigter dit uitsorteer ,hy word immers daarvoor betaal .... dit het nie die laaste 2 jaar gebeur nie .... miskien moes ons vir Mr Mongale n spesialis gekry het om hom by te staan 
    | |
|  | |
| Leeubok   Koning Leeu     Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 2:31pm | 
| 
  Nie nodig nie dankie. Ek het mos gese die enigste stats wat vir my belangrik is, is die "tries against" column. | |
|  | |
| Vaal Leeu 3   Ervare Leeu     Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 2:58pm | 
| 
 | |
|  | |
| monster   Ervare Leeu   Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 698 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 4:51pm | 
| 
   Tries against 2016 -42 :2017-27: 2018 - 55: 2019 - 64
    | |
|  | |
| Tin   Jong Leeu   Joined: 30-Mar-2016 Location: Brits Status: Offline Points: 212 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 6:33pm | 
| 
   wel ons aanval was die seisoen net so swak gewees, nie naastenby soos vorige 3 jare nie
    | |
|  | |
| Rooibonte8   Jong Leeu   Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 7:15pm | 
| 
   Moet ook noem ons het nie meer die spelers met die vermoee gehad as Kriel, Mosterd, Faf, Ackerman, meestal ook nie Whiteley nie, die nuwe spelers het nie dieselfde as daardie manne nie.
 Edited by Rooibonte8 - 23-Oct-2019 at 7:15pm | |
|  | |
| monster   Ervare Leeu   Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 698 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 23-Oct-2019 at 8:29pm | 
| 
   Sien nou Swys is maar 1 dag n week by die Kings.      De Bruin will spend one day a week with the team while they are at their Port Elizabeth base, but will be in constant communication with the attack team during the tour and will be watching remotely to see where the Kings can get better.
    | |
|  | |
| valie   Koning Leeu     Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 8:01am | 
| 
 | |
|  | |
| vdwestjo   Welpie   Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 162 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 9:08am | 
| 
   Dink nie Swys kan veel help as hy net een dag 'n week by die Kings gaan wees. Dit is miskien ook hoekom Lions hom ook laat gaan het omdat hy minder tyd aan rugby wil spandeer. Dit is jammer oor Swys se gesondheid SA het nie veel sulke goeie tegniese coaches in SA. Mens kan ook sien hoe die Springbokke se attack verswak het vandag Swys daar weg is!
    | |
| 
     Lions4life
     | |
|  | |
| Transvaal   Admin Group   Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40722 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 9:18am | 
| 
   Klink my hy gaan ook hulle wedstryde op tv kyk, weet net nie hoe maklik dit is om hulle dan te laat weet as hy raad wil gee gedurende 'n wedstryd nie
    | |
|  | |
| Leeubok   Koning Leeu     Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 9:45am | 
| 
 Dankie Monster. Ek het ook gou gaan kyk na tries for: 2019 TA 64, TF 53 2018 TA 55 TF 77 2017 TA 27 TF 81 2016 TA 42 TF 71 | |
|  | |
| Leeubok   Koning Leeu     Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 9:46am | 
| 
 Dalk Whatsap hy hulle..   | |
|  | |
| gertjie0000   Koning Leeu   Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1068 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 11:07am | 
| 
   Wat se julle manne van Kolbe ek sou nogal gelaaik het as hy so seisoen vir die leeus kon speel maar ek dink hy is onbekostigbaar ek het gekyk al so jaar of wat wat hy in Frankryk speel en hy staan uit in Toulouse se span
    | |
|  | |
| PaBz0r   Koning Leeu   Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2799 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 7:52pm | 
| 
   Miskien vir Andre Pretorius bietjie betrek? Hy doen nie te sleg by die Luiperde nie.
    | |
|  | |
| valie   Koning Leeu     Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |  Post Options  Thanks(0)  Quote  Reply  Posted: 24-Oct-2019 at 8:17pm | 
| 
 | |
|  | |
| Post Reply   | Page <12 | 
| Tweet | 
| Forum Jump | Forum Permissions  You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |