
| The Lions next play Edinburgh at Ellis Park in the URC on Saturday 21 March 2026, kickoff is at 14:45 SA Time |
Bulle verras met Blitsbok op binnesenter |
Post Reply
|
| Author | |
Transvaal
Admin Group
Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40960 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Topic: Bulle verras met Blitsbok op binnesenterPosted: 07-Feb-2019 at 12:54pm |
|
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/bulle-verras-met-blitsbok-op-binnesenter-20190207
Daar is tien Springbokke en ’n klompie Blitsbokke in die Bulle se beginspan vir Saterdag se opwarmstryd teen die Haaie in Ballito. Pote Human, die Bulle se hoofafrigter, het ’n span gekies wat in alle waarskynlikheid nie veel sal verskil van volgende week se opdrafspan vir die Superrugby-stryd teen die Stormers op Loftus Versfeld nie. Jason Jenkins kry sy eerste kans nadat hy uit Japan teruggekeer het en is die kaptein, Lood de Jager, se slotmaat. Human het verras deur Dylan Sage, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se Sewesspeler van die Jaar, op binnesenter te kies. Sage word eerder as ’n buitesenter beskou. Rosko Specman, nog een van die Blitsbokke se uitblinkers in die 2017/2018-seisoen, is op linkervleuel gekies. Cornal Hendricks, ook ’n voormalige Blitsbok, sal op regtervleuel kans kry teen die Haaie. “Ons het verlede naweek (teen die Stormers in Kaapstad) goeie tekens gewys en ek wil hê ons moet Saterdag teen ’n goeie Haaie-span daarop verbeter. “Ek wil hê die spelers moet vir my wys hoe graag hulle in die beginspan wil wees aanstaande Saterdag,” het Human gesê. * Bulle: Warrick Gelant, Cornal Hendricks, Jesse Kriel, Dylan Sage, Rosko Specman, Handré Pollard, Embrose Papier, Duane Vermeulen, Thembelani Bholi, Ruan Steenkamp, Lood de Jager (k), Jason Jenkins, Trevor Nyakane, Schalk Brits, Lizo Gqoboka. PLAASVERVANGERS: Johan Grobbelaar, Matthys Basson, Conraad van Vuuren, Hanro Liebenberg, Paul Schoeman, Jannes Kirsten, Tim Agaba, André Warner, JT Jackson, Jade Stighling, Divan Rossouw. |
|
![]() |
|
Zibbie
Koning Leeu
Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 07-Feb-2019 at 4:02pm |
|
sjoe . as dit hulle begin span gaan wees teen die stormers .....
|
|
![]() |
|
Leeubok
Koning Leeu
Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-Feb-2019 at 7:18am |
Dan?
|
|
![]() |
|
Zibbie
Koning Leeu
Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
Quote Reply
Posted: 08-Feb-2019 at 8:10am |
|
dan is ek nie baie bekommerd oor dat die bulle ons gaan wen nie
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
|
|
Tweet
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |