The Lions next play the Sharks at Ellis Park in the Currie Cup on 27 July 2025, kickoff is at 15:00 |
URC 2022/23 Squad |
Post Reply ![]() |
Page <1 4567> |
Author | ||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Klink my Jordan is oppad na die Sharks toe.
Wat gaan ROC Nation doen as die Sharks weer nie wen nie? 😂
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wel die Sharks kort n loskakel. Hopelik doen hy goed daar. Die sharks het darem nou n Hoofafrigter ook gekry. Wonder of die Leeus nog mense gaan teken?
Dalk kry ons n vroëe kersgeskenk met nuwe bestuur en hoofagrigter.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40305 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop nie iemand soos Curwin besluit daar's te veel 10's by die Sharks en teken by ons nie...ek like hom niks...LOL!
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal nie vir Curwin Bosch verniet vat nie. Dink hy het laas op skool n tackle gemaak.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal hom met ope arms verwelkom as dit beteken ons bestuur waai en ons n ander coach kan kry.
Edited by PaBz0r - 24-Jul-2023 at 11:03pm |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek vat eerder vir Earl Rose as Curwin Bosch
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 686 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Klink my meeste van julle voel oor Curwin soos ek gevoel het oor Nohamba voor hy hierna toe gekom het … maar nou is ek n Nohamba fan
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is monster partymal het ouens net n ander tipe coach kry om die beste uit hulle te kry nie dat ek se ons het die beste nie maar ek dink Jacque Fourie maak n groot verskil met die backline spelers se attitude
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 686 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet iemand nou al of Edwil vd Merwe defnitief gaan skyf terugbKaap toe?
|
||
![]() |
||
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Glo so..gesien hy was gister by die begin van ons pre season...hy het klomp videos geneem van die manne wat oefen
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek verstaan nie ons unie nie?? Hoe kry n span soos die Cheetahs dit reg om speelers hou en nuiwe speelers te taken, maar oms verloor ouens links en regs en kry niemand nuut nie??
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 155 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dis moeilik. Ons het swak bestuur. Mens hoor hoe die ouens kla oor die bestuur.
Cash wat coach is help ook nie. Hoe gaan hy jou help ontwikkel? Kry vir Rudolph en Cash hier weg en dan sal ons weer hoop hê.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Suparugby berig die volgende:
“Die voormalige Sharks slot- en flank Ettienne Oosthuizen sluit hom binnekort by die Leeus aan. Hy het sy junior rugby, nadat hy op Rustenburg op skool was, vir die Welpies gespeel. Oosthuizen het herstel van ‘n hartkwaal wat hom die afgelope jaar in Frankryk op die kantlyn gehou het. Die Vrystaatslot Jean Drotste is blykbaar ook op pad Leeus toe. Die Griekwas Johan Mulder en Hanru Sirgel gaan ook met ‘n leenooreenkoms Johannesburg toe. Zander du Plessis het reeds ‘n kontrak met die Leeus geteken.” |
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder wie nog gaan waai dat hulle na soveel flanke/slotte kyk. Ons het gesukkel met van die 2de keuses, gaan hierdie maar nie dieselfde wees nie?
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Skosan het by die stormers geteken
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40305 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nog 'n speler wat nooit regtig lief vir verdedig was nie
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle is maar almal questionable, hy het darem daaraan gewerk en n paar manne ingehaal in sy lewe. Dit is sleg hoe min ex Leeus terug by ons is, dit kannie net geld wees nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40305 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink dit het baie met geld te doen, onthou die ouens soos hy het ponde verdien en in Rand is dit seker 'n baie groot kontrak so as hulle terug kom moet hulle 'n groot knock vat
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Vermoed dat Willem Alberts, Janse van Vuuren en JP Steenkamp se kontrakte nie hernu is nie. Jammerte dat die twee Griekwa leenspelers (Sirgel en Muller) nie vasgeteken is nie, Hulle lyk na die belowenste van die aanwinste.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2787 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien ook by die oefenkamp fotos dat Jordan daar is.
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 686 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het ook so gesien
Een vd kometare aan die onderkant sê dat hy het glo nog n jaar oor op sy kontrak maar as ek reg kan onthou het hy, velede jaar sy kontrak slegs verleng met 1 jaar wat nou verval erens die jaar
Edited by monster - 02-Aug-2023 at 10:30am |
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1065 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien Elton wil weer vir die leeus speel
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 686 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Waar sien jy dit
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 4567> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |