Print Page | Close Window

URC 2022/23 Squad

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=11525
Printed Date: 13-May-2024 at 2:36pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: URC 2022/23 Squad
Posted By: Red_Machine
Subject: URC 2022/23 Squad
Date Posted: 07-Sep-2022 at 2:49pm
Do we have an official squad list yet?



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2022 at 4:35pm
nothing official but then again we haven't seen official squads for a number of years


Posted By: OomPB
Date Posted: 12-Sep-2022 at 6:08pm
Wanneer weet ons is die CC?


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 18-Oct-2022 at 8:20am
With all the Wasps and Worcester players becoming free agents I wonder if we are looking out for a bargain or two?


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 18-Oct-2022 at 8:33am
Odendaal could still add value... then we have 2 good, experienced 12s. Koch would be great and world class tightheads are few and far between. Not yet convinced by Ruan Smith when it comes to scrumming.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2022 at 8:38am
Ek stem saam dat Koch 'n great kopie sal wees. Sover lyk Marius Louw vir my beter as Odendaal so weet nie of Odendaal sal wil terugkom as backup senter nie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Oct-2022 at 8:55am
Ek voel maar jammer vir Odendaal. Hopelik kry hy n offer in Europa om lekker geld te maak. Hy het SA rugby goed gedien,  so hy moet nou sy geld maak


Posted By: monster
Date Posted: 18-Oct-2022 at 12:11pm
Ek sien Sharks het kla vir Francois Venter opgeraap


Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Oct-2022 at 12:11pm
Dink die Bulle moet dit ernstig oorweeg om beide Francois Venter en Burger Odendaal te kry, want hulle huidige senters is maar vrot is my opinie, veral as mens hulle vergelyk teenoor die ander SA spanne.

Vorster was nooit dieselfde na sy beserings by die Leeus nie en Mapoe lyk oor die muur. Die Bulle moet dalk begin besef dat daar redes is soms dat ons spelers laat gaan by die Leeus en dit is nie altyd dat ons nie die geld het nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 18-Oct-2022 at 12:12pm
Originally posted by monster monster wrote:

Ek sien Sharks het kla vir Francois Venter opgeraap


Wow, dit was vinnig!!! Hulle het nou 3 Bok buitesenters... AM, Rohan en nou Venter!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 18-Oct-2022 at 12:16pm
Ons kan regtig doen met Koch


Posted By: Lion1986
Date Posted: 18-Oct-2022 at 12:49pm
Koch sal n goeie kopie wees.
Maar dit gesê, ons is n hakker en 2 slotte weg van om n baie goeie span te wees. n Fetcher sal nie seer maak nie.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Nov-2022 at 10:11am
op suparugby gesien:

Michael van Vuuren ’n rugby-trekvoël wat by byna ‘n halfdosyn Europese klubs gespeel het, vul die Leeus se hakergeledere aan.
Due 31-jarige Fires het in 2011 vir die SA Onder 20s uitgedraf.
Nadat hy vir die Cheetahs en die Kings uitgedraf het, het hy sy ambag oorsee beoefen.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 15-Nov-2022 at 4:20pm
Klink na n goeie kopie Transvaal


Posted By: TunaLion
Date Posted: 15-Nov-2022 at 7:03pm
'n Actual hakker vir ons span, wow! Dit sal baie help!


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 15-Nov-2022 at 7:37pm
Naam klink bekend maar ek ken hom nie … maar laat ons sien wat bring hy na die tafel


Posted By: Lion1986
Date Posted: 16-Nov-2022 at 2:54pm
Ken hom nie maar ek is seker hy is baaaaaie beter as die hakkers wat ons het.
Dis n stap in die regte direksie. Hopelik kyk ons na slotte ook.
Hakkers en slotte maak of breek n span.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Nov-2022 at 3:07pm
ons huidige hakers is eintlik nie so vreeslik swak nie, ek dink veral PJ Botha het sy spel baie gelig die laaste paar maande. Stem saam dat 'n baie goeie slot of 2 'n groot verskil sal maak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Dec-2022 at 10:43am
Die Leeus het JC Pretorius vandag uiteindelik bevestig


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2023 at 10:51am
Ek sien Zander du Plessis is terug by Griekwas. Ons kon hom regtig meer speelkans gegee het


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Jan-2023 at 11:52am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien Zander du Plessis is terug by Griekwas. Ons kon hom regtig meer speelkans gegee het

Ek dink nie die Leeus het geweet hoe om hom te gebruik nie.


Posted By: Lion1986
Date Posted: 19-Jan-2023 at 11:52am
As ek reg onthou sou hy en Xamlashe net to Januarie by ons gebly het. Sal nie omgee as die unie hul albei kontrakte kan gee nie.


Posted By: valie
Date Posted: 19-Jan-2023 at 9:00pm
Zander het n.kontrak met die Leeus gesluit. Hy gaan net Griekwas to vir CC, waarna hy weer by die Leeus aansluit.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Jan-2023 at 9:33pm
Ons offer hom n kontrak en gebruik hom nie? 

OuchOuchOuch


Posted By: monster
Date Posted: 20-Jan-2023 at 6:12am
Zander, Hanru Sirgel en Sango was opn 5 maande loan agreement met die voorwaarde hulle moet terug keer na Griekwas vir vanjaar se Currie beker ….. wat na die Curriebeker gebeur weet ek nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Jan-2023 at 12:51pm
Wanneer is die CC dan, en waar gaan ons spelers kry om daarin ook nog deel te neem?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2023 at 1:15pm
Ek het nog nie die curriebeker datums gesien nie, maar ons sal seker weer dieselfde as laas jaar doen en met die juniors speel


Posted By: TunaLion
Date Posted: 20-Jan-2023 at 3:57pm
Dit is vreemd, laas jaar teen hierdie tyd was daar alreeds 'n paar wedstryde al gespeel in die CC...


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 20-Jan-2023 at 4:37pm
Ek het erens iets gehoor van Maart …. maar dit is net hoorsê


Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jan-2023 at 6:23pm
Die curriebeker het laas jaar middel Januarie begin, eerste wedstryd was 15 Januarie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 1:36pm
Ek sien Carlu Sadie word geteiken deur Edinburgh, sal seker einde van die seisoen dan waai as hul sy kontrak kan uitbetaal by die Sharks.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 2:07pm
Hy was toe nie so groot verlies vir ons as wat ek gedink het dit gaan wees nie


Posted By: TunaLion
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:48pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hy was toe nie so groot verlies vir ons as wat ek gedink het dit gaan wees nie


Is waar, en ek sal moet begin erken Asenathi word beter met elke game wat ek van hom sien.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 22-Jan-2023 at 3:55pm
hy is 'n yster man


Posted By: monster
Date Posted: 22-Jan-2023 at 7:22pm
Stem


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 23-Jan-2023 at 3:26pm
Carlu het goed geskrum, maar mens kan duidelik sien dat Asenathi aan sy algemene spel elke week werk en sy skrum werk is op standaard


Posted By: monster
Date Posted: 23-Jan-2023 at 3:50pm
Wat dink julle ( Transvaal Wink) is die kans dat ons n mediese verslag van die unie kan kry met n verwagte terug keer datum.
Dreyer Sitholi Venter Nothnagel Horn en Nohamba


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 23-Jan-2023 at 6:15pm
Originally posted by monster monster wrote:

Wat dink julle ( Transvaal Wink) is die kans dat ons n mediese verslag van die unie kan kry met n verwagte terug keer datum.
Dreyer Sitholi Venter Nothnagel Horn en Nohamba

When pigs fly? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 23-Jan-2023 at 6:49pm
Venter was mos nie beseer nie, sy pa was siek en hy is terug SA toe vir daardie rede


Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Jan-2023 at 2:57pm
Van daardie lys dink ek mis ons vir Johanna by ver die meeste (woorde wat ek in die begin nooit gedink het ek so skryf nie). Dan mis ons ook glo ek vir Horn en Nothnagel redelik baie ook. Ons skrums doen darem nie te sleg (eintlik baie goed nog) sonder Dryer en Sti, ek sê nie hulle is swak spelers nie, maar ons diepte op stut is blykbaar actually goed.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 24-Jan-2023 at 2:59pm
Ek wil net weereens noem dat ons lynstane en mauls baie baie beter was laas naweek. Weet nie of dit als agv Michael Van Vuuren is wat begin het op hakker nie, maar ek sal graag wil sien hoe gaan dit hierdie week as hy (hopelik) weer begin.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 06-Feb-2023 at 9:10am
Sien SupaRugby berig dat Emile van Heerden weer terug is by die Sharks, hulle wil hom nie vrystel nie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 06-Feb-2023 at 9:32am
Ag nee. Hy het eintlik heel goed gelyk. 7 op sy rug gedra maar het eintlik maar slot gespeel. Was wat ons bodig gehad het.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Feb-2023 at 9:33am
okay, dis dalk hoekom hy nie in ons laaste wedstryd gespeel het nie. Die sharks se 2 slotte was maar power teen die Stormers Saterdag


Posted By: valie
Date Posted: 26-Feb-2023 at 9:09am
Volgens Rapport onderhandel die Leeus met Akker van der Merwe, Jeandre Rudolph, Ruben de Haas en Jaco van der Walt.
Kom ons hou duimvas. Daai 4 spelers sal n massive boost vir ons wees.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2023 at 1:01pm
Originally posted by valie valie wrote:

Volgens Rapport onderhandel die Leeus met Akker van der Merwe, Jeandre Rudolph, Ruben de Haas en Jaco van der Walt.
Kom ons hou duimvas. Daai 4 spelers sal n massive boost vir ons wees.

Kom ons kry eers ons huis in orde. 


Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:30pm
Akker sal 'n massiewe boost vir ons wees in die losgemale (bal beskerm en steel), lynstane, mauls en skrums. Dan natuurlik ook, pas hy briljant in by ons histories hardloopstyl van speel.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 26-Feb-2023 at 2:30pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Volgens Rapport onderhandel die Leeus met Akker van der Merwe, Jeandre Rudolph, Ruben de Haas en Jaco van der Walt.
Kom ons hou duimvas. Daai 4 spelers sal n massive boost vir ons wees.

Kom ons kry eers ons huis in orde. 


Ek stem, ons moet van Cash en Rudolf onstslae raak, maar hierdie spelers sal baie help.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Feb-2023 at 4:05pm
As ons 1 van daai teken sal ek baie verbaas wees. 


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 26-Feb-2023 at 8:18pm
Ek het gelees Akker gaan weg by Sale Sharks so as een van die ander SA spanne nie ons voorspring nie sal dot great wees as ons net Jaco van der Walt en Akker kry sal ek baie bly wees, rudolph sal self baie help in die lostrooi maar sal eerder n goeie slot wil he, wel as Akker speeltyd soek is die leeus die plek want hy kan maar die heeltyd speel sal ons baie help dia hoogtyd dat dinge met spelers bietjie begin draai. 


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-Mar-2023 at 7:45pm
Sprake dat Jaco Kriel se besering die einde is van sy loopbaan Unhappy 




Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Mar-2023 at 8:19am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Sprake dat Jaco Kriel se besering die einde is van sy loopbaan Unhappy 




Ai dis 'n jammerte. Daar was op 'n stadium nie 'n beter flank in wereld rugby as hy nie. Met 'n bietjie beter geluk kon hy sommer klomp toetse vir die bokke gespeel het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Apr-2023 at 3:04pm
Die volgende speler het hulle kontrakte met die Leeus verleng:

PJ Botha
Reinhard Nothnagel 
Asenathi Ntlabakanye 
JP Smith
Francke Horn 
Henco van Wyk



Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Apr-2023 at 3:31pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die volgende speler het hulle kontrakte met die Leeus verleng:

PJ Botha
Reinhard Nothnagel 
Asenathi Ntlabakanye 
JP Smith
Francke Horn 
Henco van Wyk


Bly om meeste van daai name te sien. Francke is rerig goud werd, hy is n Jaco en Warren combo. Ek hoop hy kan nog diepspore by ons trap.

Sou wel lekker gewees het om te weet wie se kontrakte nog "geldig" is vir volgende seisoen.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Apr-2023 at 3:42pm
Ek weet Morne vd Berg is nog 2024 met ons

Francke is vir my ons naaste speler aan die Bok span, hy speel soos Warren maar net beter


Posted By: monster
Date Posted: 26-Apr-2023 at 5:25pm
Ek sal wil weet tot wanneer is Edwil vr Merwe en Nohamba met ons


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 01-May-2023 at 8:28pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die volgende speler het hulle kontrakte met die Leeus verleng:

PJ Botha
Reinhard Nothnagel 
Asenathi Ntlabakanye 
JP Smith
Francke Horn 
Henco van Wyk

A little disappointing to see PJ Botha on this list, but I suppose what other team would want him. For the rest, I'm really happy


Posted By: Lion1986
Date Posted: 02-May-2023 at 10:50am
Maybe PJ Botha will be the new mascot? Him and young Straeuli could alternate. Would be their best chance of making a possitive impact.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 02-May-2023 at 1:21pm
Dit kon erger gewees het.. ons kon Dweba gehad het


Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-May-2023 at 2:29pm
So ruk terug het Andre Bester van Suparugby mos aangekondig ons kry 'n paar nuwe spelers, onder andere Carl Wegner, vandag pos hy dat dit toe nie gaan gebeur nie. Wens die ouens wil ophou rumours pos asof dit bevestig is


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 17-May-2023 at 8:37am
Ja ek het dit gesien.. 

Ek wonder wie se kontrake nie hernu is nie, ek neem aan Sti gaan WP toe, dit is noual n ruk terug genoem en ook seker hoekom hy nie veel verder URC gespeel het nie.






Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2023 at 8:54am
Ek dink eerder dis 'n groot drop in vorm van Sti, hy is nie naastenby die speler wat hy so jaar terug was nie. JP Smith het homself gevestig as die nommer een nommer een by die Leeus, en Rijnsburger die nommer 2, maar Rijnsburger se algemene spel is ook op die stadium bietjie onder standaard


Posted By: emiel1
Date Posted: 17-May-2023 at 12:20pm
Weet iemand wat Hanru Sirgel se toekomsplanne is? Hy is die tipe speler wat Johan Ackerman sou kontrakteer. Baie beweeglik en vaardig maar ook taai. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-May-2023 at 12:24pm
Hy is verseker 'n speler wat by meeste URC spanne 'n verskil sal maak


Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-May-2023 at 3:04pm
Tank Lanning het op sy twitter feed gese Edwill van der Merwe gaan terug Kaap toe, nogal jammer want hy druk hope driee vir ons


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-May-2023 at 6:14pm
Ja nee dis hartseer transvaal ouens speel nie meer sommer drie seisoene by die leeus nie dis een of twee seisoene dan sien ons hulle nie weer nie dis net hier en daar wat ouens wil terugkom na die leeus toe.


Posted By: emiel1
Date Posted: 29-May-2023 at 7:32pm
Seker die enigste speler in die unie wat 'n kaans het om nasionaal 'n impak te maak . Ons het ook 'n groot tekort aan kwaliteit "finishers" in die unie.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-May-2023 at 8:23am
Nee jis, dit is baie slegte nuus vir ons. 


Posted By: Hugelion
Date Posted: 30-May-2023 at 11:28am
How sure are you of the fact that he is moving? I'm trying to find the tweet from Tank Lanning but can't see anything.

I saw an article saying that Edwil is on the Stormers wish list but I would be very surprised if the Lions don't do their best to keep them.

The thing that players need to remember is that if they are pretty good, then at the Lions they will be guaranteed game time (think Sanele, Edwil, Marius etc).

Players also need to acknowledge that if you are a star at a team, moving away to a bigger team can backfire (think Wandisile and Vincent)


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-May-2023 at 11:57am
I don't think Wandisile was ever a star, we all knew he was a leaky defender, and I'm sure that's why the Bulls aren't picking him for URC


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-May-2023 at 11:59am
Here is the link to the tweet

https://twitter.com/FrontRowGrunt/status/1662476446479032323" rel="nofollow - Front Row Grunt on Twitter: "JD Schickerling and Warwick Gelant back in the cape next year, together with Edwill van der Merwe … and Sti Sithole to replace to Spicy Plum … interesting times …" / Twitter


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 30-May-2023 at 12:47pm
Daar was gister 'n berig op Netwerk24 ook daaroor


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 30-May-2023 at 12:53pm
https://www.netwerk24.com/netwerk24/sport/rugby/vrk/stormers-kan-tjekboek-afstof-wanneer-belegger-se-geld-kom-20230528%20" rel="nofollow - https://www.netwerk24.com/netwerk24/sport/rugby/vrk/stormers-kan-tjekboek-afstof-wanneer-belegger-se-geld-kom-20230528


Posted By: Hugelion
Date Posted: 30-May-2023 at 2:27pm
From what I have read, these players are on their radar:
- Warrick Gelant
- Dillion Leyds
- Henry Arundel
- Edwil Van Der Merwe

Im just really hoping Edwil stays for another season but I do get that his family and everyone is in the Cape.

Which wingers are the lions looking for cause we only really have Rabz. We need to do some shopping of our own here.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-May-2023 at 2:41pm
https://maroelamedia.co.za/sportnuus/rugby/vlugvoetige-kolbe-en-toulon-se-paadjies-skei/" rel="nofollow - Vlugvoetige Kolbe en Toulon se paadjies skei | Maroela Media

Klink of die ouens ook dink Kolbe gaan Japan toe


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-May-2023 at 3:11pm
Kolbe kom Leeus toe man.. Dead


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 30-May-2023 at 3:37pm
PabZor dan moet hulle die hele span verkoop LOL


Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-May-2023 at 3:41pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Kolbe kom Leeus toe man.. Dead


Dis dan seker hoekom Edwill waai, hy gaan nie meer span kry nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-May-2023 at 8:44pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

PabZor dan moet hulle die hele span verkoop LOL

Wel sonder Edwill kan ons maar. Flip dit is vir my hartseer. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 01-Jun-2023 at 8:34pm
Hy het beslis sy beste gegee vir die Leeus. Thanx Ed!

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jun-2023 at 10:35am
So die Leeus het nou amptelik bevestig dat Zande Du Plessis, Richard Kriel, Erich Cronje en Conraad van Vuuren geteken het


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 13-Jun-2023 at 5:43pm
Ek sien hulle noem Barend Pieterse ook as n moontlike voorspeler afrigter vir die leeus maar glo dis maar net spekilasie


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Jun-2023 at 8:13am
Nie regtig van toepassing op die Leeus nie, maar ek sien Carlu Sadie is klaar by die Sharks en gaan Frankryk toe. Vincent Koch en Coenie Oosthuizen na Sharks. 

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Jun-2023 at 8:15am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek sien hulle noem Barend Pieterse ook as n moontlike voorspeler afrigter vir die leeus maar glo dis maar net spekilasie
Ek sal enige verandering aan afrigters verwelkom. Ricardo is ons afrigter vir backline, attack en skills. Nou spesifiek daai 3 aspekte is ñ groot probleem.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 14-Jun-2023 at 11:52am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek sien hulle noem Barend Pieterse ook as n moontlike voorspeler afrigter vir die leeus maar glo dis maar net spekilasie
Ek sien Griekwas adverteer die pos van voorspeler afrigter, So Barend gaan definitief weg by Griekwas. Die vraag is net: waarheen?


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Jun-2023 at 12:06pm
Beste sal wees as hul Proudfoot kan kry as hoofafrigter.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jun-2023 at 12:42pm
Ek het iets gesien van Barend wat kla dat hy te min sy gesin sien, hang seker af waar hulle bly


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Jun-2023 at 1:17pm
Spelers gebruik in URC.

Sithole, Dreyer, Smith, Smith, Naude, Ntlabakanye, Rijnsburger

Botha, Visage, v Vuuren, Brandon

Nothnagel, J v Vuren, Schoeman, Alberts, Landsberg, Delport

Sangweni, Straeuli, Horn, Tshituka, Venter, Kriel, Cairns, Gordon, van Heerden (tydelik geleen)

v d Berg, Nohamba, Warner

Hendrikse, Lombard

Louw, van Wyk, Xamlashe, Jonker, Rass, du Plessis (tydelik geleen)

Horn, Coetzee, v d Merwe, Pienaar, Maxwane


-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 14-Jun-2023 at 3:01pm
As mens AK se lys hierbo bekyk, lyk dit asof (met die uitsondering van JC Pretorius wat deur die nasionale sewes strukture deurgekom het), die unie sonder enige sukses, grootliks op die URC spelerkorps staatgemaak het in die CB. Ja , WP/Stormers het ook nie gekwalifiseer vir die finale 4 nie, maar hulle bou darem diepte deur suksesvol gebruik te maak van hulle jong juniors en VC spelers.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 14-Jun-2023 at 9:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Spelers gebruik in URC.

Sithole, Dreyer, Smith, Smith, Naude, Ntlabakanye, Rijnsburger

Botha, Visage, v Vuuren, Brandon

Nothnagel, J v Vuren, Schoeman, Alberts, Landsberg, Delport

Sangweni, Straeuli, Horn, Tshituka, Venter, Kriel, Cairns, Gordon, van Heerden (tydelik geleen)

v d Berg, Nohamba, Warner

Hendrikse, Lombard

Louw, van Wyk, Xamlashe, Jonker, Rass, du Plessis (tydelik geleen)

Horn, Coetzee, v d Merwe, Pienaar, Maxwane
so wie verloor ons?

Sithole, Kriel, van Heerden, du Plessis...


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jun-2023 at 8:01am
Ons verloor nie vir Du Plessis nie, ons het hom dan nou permanent geteken


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 15-Jun-2023 at 8:15am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ons verloor nie vir Du Plessis nie, ons het hom dan nou permanent geteken
jammer, net gewerk op die steeling van AK dat hy op loan was


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jun-2023 at 8:20am
Xamlashe was ook geleen by Griekwas en ek weet nie of ons hom weer sal leen nie, het nie juis speelkans gekry by ons nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jun-2023 at 8:25am
Ek dink hulle moet probeer om Sirgel van Griekwas te kry, hy sal baie help op 7


Posted By: monster
Date Posted: 15-Jun-2023 at 1:18pm
Emile van Heerden het belowend gelyk vir die tyd wat die Sharks hom vir ons geleen het maar soos ek verstaan wil de Sharks hom nie release nie … nogal snaaks hulle gebruik hom nie


Posted By: monster
Date Posted: 15-Jun-2023 at 1:19pm
Wonder ook maar wat het vd Akker vd Merwe en Juandre Rudolf stories geword


Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jun-2023 at 1:25pm
EK verbeel my Rudolf het weer geteken by Cheetahs. Emile van Heerden het regtig goed gelyk by ons en dit sal lekker wees as ons hom weer kan kry of permanent kan kry


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Jun-2023 at 5:05pm
Ek dink ons gaan moontlik v d Merwe ook verloor.

Maar, by ons is hy die eerste naam op die lys as jy ñ span moet kies. By die ander spanne gaan dit nie so wees nie. 




-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Jun-2023 at 6:02pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Maybe PJ Botha will be the new mascot? Him and young Straeuli could alternate. Would be their best chance of making a possitive impact.
Volgens URC SA se Instagram het PJ die beste gevaar van alle hakkers in SA. 180 ingooie, 155 gewen, 25 verloor. 86% suksesvol. 

Dis puik!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jun-2023 at 4:11pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het iets gesien van Barend wat kla dat hy te min sy gesin sien, hang seker af waar hulle bly


so volgens hierdie bly hulle in PE so dink nie hy sal JHB oorweeg nie

It is with great sadness that Windhoek Draught Griquas announce the departure of assistant forwards coach Barend Pieterse. Barend, who joined the team back in 2021 has decided to move back to Port Elizabeth for personal reasons, moreover, to be closer to his young family.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net