The Lions next play the Stormers at Ellis Park in the URC on 15 February 2025, kickoff is at 14:30 |
Match 3 - Montpellier vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |||
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit was ongelukkig manne teen seuns. Nietemin, die seuns het soos leeus geveg. Ons eerste span sou hulle gestamp het.
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 535 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Briljante verdediging deur die hele span
Alhoewel, hulle tweede gekom het, dink die pak het goed gedoen teen 'n baie meer ervare en fisiese span. Die paar keer wat ons goeie voorvoetbal gekry het, was ons twee skakels ons swak punt. Hendrikse was meestal besluitloos ('n paar van sy aangee is onderskep), terwyl Steyn heel aand die bal gesool het met oneffektiewe hangskoppe. Daar was meer ritme op aanval toe Muller en Lombaard opgekom het. Middeveld verdeging was baie goed, terwyl Erich Cronje een van die min spelers agterlangs wat gevaarlike gelyk het. < ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="8bf4f61b-db98-4fb8-948a-856d3c12cb6e" ="text/" mc_processed="1">
< ="chrome-extension://fheoggkfdfchfphceeifdbepaooicaho/s/page_crypto_mining.js" id="_46a2870c-afcf-47e5-b32e-1fd85ed6e398" randuuid="c3d1f0ae-1453-471e-8815-5feb22e1f9fa" ="text/" mc_processed="1">Edited by emiel1 - 14-Jan-2024 at 12:32am |
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1053 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Vir n nong spam het ons verseker goed gedoen kon nie die wedstryd kyk nie maar as ek na die hoogte punte gekyk het hwt ons verseker goed gedoen met n jong span
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40067 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Goeie opsomming, Hendrikse het 'n swak wedstryd gehad en lyk nie eintlik lus om te speel nie. Steyn het te veel geskop en die twee dom strafskoppe wat hy afgestaan het , het die span duur gekos. Cronje het skerp gelyk, en Boeboes het gelyk of hy maar moet aftree
|
|||
![]() |
|||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1525 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Lyk my Hendrikse het net laasweek goed gespeel om die ringkoppe in Durban te impress. Ek hoor wat jul sê, maar dis steeds die span onder op die Top 14. Om net 3 punte aan te teken is maar goor.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
![]() |
|||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 535 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Verstaan jou sentimente Attie, maar ek dink Montpilliers is 'n baie beter span as wat die hulle plasing op die log tans aandui (bietjie soos die Sharks huidiglik). Hulle het ook Saterdag lus gelyk vir rugby en oor die algemeen goeie rugby gespeel, en ons moes diep grawe om in die wedtryd te bly. Hendriks het 'n goeie skopskoen en verdedig goed, en lyk skaflik wanneer die wedstryd staties en territoriaal is, maar 'n dinamiese spelskepper is hy beslis nie. Vir my was Sirgel seker ons beste speler Saterdag
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |