Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 13 - Connacht vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00

Match 13 - Connacht vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 153
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jan-2023 at 11:32pm
Met die Unie wat basies niks vir mens sê nie, wonder mens of hul wel al die ernstig opvat. Hoe kan n Unie vir Cash as hoofagrigter hou na die seisoen. As ons iets doen is dit agv enkele spelers wat die game lees. Daar is geen plan nie.
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 153
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jan-2023 at 11:36pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Is daar nie n 4rd span koshuis hakker iewers nie? Ek is dood seker hy sal beter wees as PJ
Moenie die 4de span hakkers so sleg sê nie. Hul is selfs beter

Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 570
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 28-Jan-2023 at 11:51pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Is daar nie n 4rd span koshuis hakker iewers nie? Ek is dood seker hy sal beter wees as PJ
Moenie die 4de span hakkers so sleg sê nie. Hul is selfs beter

PJ was beslis Connocht se beste speeler, 100% lynstaan wenne
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 40235
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jan-2023 at 6:17am
Ek dink ook darem nie dis alles die haker se skuld nie, die haker en springers saam en dan het Connacht ook seker goed gekompeteer. Dit het net 'n paar keer gelyk asof ons springers nie eers spring op ons bal nie, moet misverstand wees oor die tekens
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 29-Jan-2023 at 11:01am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ook darem nie dis alles die haker se skuld nie, die haker en springers saam en dan het Connacht ook seker goed gekompeteer. Dit het net 'n paar keer gelyk asof ons springers nie eers spring op ons bal nie, moet misverstand wees oor die tekens
Stem. Die kommentators het ook aan die begin van die wedstryd genoem dat Connacht die meeste line out steals in die komp het, so dis heel waarskynlik iet waarop hulle fokus. Hulle spoed op aanval en balretensie was ook vir my opmerklik. So ook hulle lynspoed op verdediging. Ons kort dringend n paar spelers aanwinste. Ons diepte word lelik blootgestel op die vlak. Ek bedoel hoeveel van ons begin 15 tal sal een van ons ander unies se 23  tal haal? Ek dink bitter min. 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.047 seconds.