The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 1 - Lions vs Ulster |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lyk of hy sy skouer beseer het
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 30 vs #Ulster 15 - 60m - DRIE Werner Kok
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ruben Schoeman op
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
En Nico Steyn
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Van Vuuren ook op
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Daar is iets met Kade, as hy die bal kry voel dit soos stop start elke keer?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Renzo op vir Cairns
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dis die hele bank dan
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 30 vs #Ulster 20 - 77m - DRIE Corrie Barrett
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 30 vs #Ulster 22 - 78m - DOELSKOP Nathan Doak
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 35 vs #Ulster 22 - 79m - DRIE Kade Wolhuter
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie wen vir die Leeus, hopelik is hierdie die begin van 'n groot seisoen
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Coach Ivan van Rooyen & Captain Francke Horn after Lions URC win over Ulster on 28 September 2024 |
|
![]() |
|
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dankie Transvaal!
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Was 'n baie goeie game van ons en 'n goeie wen om die seisoen mee te begin. Eerste keer wat ons uiteindelik vir Ulster kon wen!!! Is 'n groot oomblik teen 'n goeie span. Volgende week se game is net so belangrik en 'n moet wen weereens as ons die top 8 wil maak hierdie seisoen.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Mens kan bekostig om 8 te verloor as jy in die top 8 wil eindig, maar hoe langer mens kan aanhou wen, hoe beter (natuurlik)
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Edinburgh het laasjaar actually ook nie top 8 gemaak nie en hulle het met11 wenne opgeëindig, al was dit hoofsaaklik oor min bonuspunte. Maar ja, soos mens kan sien met die weg verlore van die Stormers en Sharks teen relatiewe "makliker" spanne, besef mens hoe belangrik is dit om die tuis games amper almal te wen (waarvan 9 in totaal is). Hierdie 9 tuis games, sluit die 3 teen die SA spanne in waar ons tradisioneel meer verloor as wen. Dan neem mens dit in ag dat van ons 9 weg games vanjaar teen spanne soos Munster, Leinster en soos gewoonlik die Bulle, Sharks en Stormers insluit, sien mens dit is al hoe meer belangrik om tuis te wen. Edinburgh is ook in dieselfde groep as ons natuurlik wat laasjaar net net uitgemis het, so mens wil ook dan so veel as moontlik punte van hulle weghou om ons dan te help om bo hulle te eindig. All in all, na ek al my somme gedoen het, word dit baie duidelik dat hierdie game een van die belangrikste games van ons seisoen gaan wees as ons in die top 8 wil eindig.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Edinburgh gaan ook desperaat wees vir 'n wen, want hulle staan reeds op 2 verlore en hulle was voor die kompetisie blykbaar een van die gunstelinge vir 'n top 4
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
LionsWorld fotos van die Ulster Wedstryd https://www.facebook.com/media/set?vanity=100059272279785&set=a.1088117843173948 |
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |