The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 10 - Sharks vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Mens kan seker se dat geld jou verder bring as talent, maar hierdie is n donker dag vir Leeu rugby. Swak verdediging, swak besluitneming en swak uitvoering. Ek dink ons moet ons maar regmaak vir nog n loesing volgende naweek. Die klomp beserings help ook nie juis nie.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
105 tackles teen 35 in die eerste helfte, in die 2de helfte het dit seker getel...en jammer maar Van Vuren is seker die oneffektiefste baldraer wat ek in 'n baie lang tyd gesien het, en dom foute van ons, soos boeboes wat so lank vat om te skop en dan afgestorm word
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Op die dag moet mens maar net seker erken hulle was heeltemal te goed vir ons, en die 3 beserings gaan nie help vir volgende naweek nie, ons het nie regtig diepte nie en dit gaan ons seermaak
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
So ons kry pakslae teen n span wat noudie dag pakslae gekry het, en hul coach het toe bedank. So dink jul cash gaan nou ook bedank?
En hierdie was nie eers die sharks se beste span nie. |
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons was verbasend kompeterend in die skrums en was gelukkig om met net 8 punte agter te loop halftyd, grootliks omdat die voorspelers oorspronklik die Sharks op die doelyn weerhou het om te druk. Agterlangs, was ons maar planloos op aanval en verdediging, veral met die skakels en die middeveld. Dink tot dusver was dit ons pak wat ons gedra het , so ons ons gaan sukkel sonder spelers soos Dreyer, Sithole en Nothnagel. En ja , ek wonder ook wat op aarde maak iemand soo Janse van Vuuren en Warner op die vlak.
Edited by emiel1 - 23-Dec-2022 at 7:59pm |
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Grant Williams made a mockery of our defense, he was fantastic tonight.
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Rohan janse van Rensburg too. Our midfield battled to stop him
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Eendag sal ons weer n hoofagrigter hê.
Vir nou, sit ons maar met Cash. Ons maak herhaaldelik dieselfde foute. Hakers en slotte bly maar n probleem, so dalk moet ander mense kanse kry. Ek glo ons kan wel met die huidige spelers iets reg kry met n behoorlike hoofagrigter. Mis die dae van Ackermann
|
|
![]() |
|
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek so ook met Xamlashe op 13 begin het. Jonker is n fullback in my oë.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jonker was ongelukkig een van die swak skakels, maar daar was baie, nie net hy nie
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Boeboes het seker een van sy swakste games gehad, kon net nie n voet reg sit nie. Quan word gemors op vleuel, Marius en Edwill staan kop en skouers bo die ander uit. Jammerte oor Jonker, het baie van hom verwag.
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jonker is 'n balvaardige speler, maar het seker 'n seisoen laas gespeel, en om hom te vra om met die intrapslag in 'n sukkelende span teen twee internasional senters hand op te steek is bietjie baie gevra.
Met die uitsondering van Henco van Wyk, lyk ons maar op die aanval planloos in die middeveld die seisoen. Wat het van Burger Odendaal geword ? Ek sal dit ernstig oorweeg om iemand soos Stean Pienaar of JC Pretorius in die middeveld in te span.
Edited by emiel1 - 24-Dec-2022 at 1:59pm |
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek dink julle is almal bietjie hard op die span. Hulle het trots verdedig in die 1ste helfte en dit het sy tol gevat in die 2de helfte. Somige spelers het ook maar n af game of so gehad. Maar ons het die potensiaal. Selfs Ackers het n paar jaar nodig gehad om sy jong spelers te vorm in n wenspan en op daardie stadium was die ander SA spanne nowhere wat baie gehelp het. Hierdie hulpafrigters is maar nog net n jaar met die span en dit voel of ons vordering maak, dit is net n mental block teen die SA spanne. Kyk na die log, dinge lyk nog redelik goed op die stadium en ons is seker die span met die kleinste begroting van al 16 en een van die jongste spanne. Selfs Ackers se span het nou en dan af dae gehad. Wees geduldig ouens. Dink net, dit was basies die Leeus span teen n sogenaamde Bok span in amper elke posisie en ons het op hul tuisveld gespeel. So dit kon baie erger.
Edited by TunaLion - 24-Dec-2022 at 2:45pm |
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek stem saam.
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek moet sê een ou wat my verbaas is
Ntlabakanye, hy skrum elke game beter en vir so groot ou is hy nogal beweeglik |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
yip hy staan sy man in die skrums
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |