The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 12 - Munster vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die afgelope 3 games moes ons elke keer amper dubbeld die hoeveelheid tackles maak as die ander span. Geen span kan so speel nie. Ons game management is die swakste wat ek in n lang tyd gesien het. Ons speel die heeltyd vanaf 9 na n voorspeler, en so voorspelbaar dat ons elke keer agter die voordeellyn gevang word. Hierdie manne se confidence kan nie tans baie hoog wees nie, en die beseringslys groei eksponensieel.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En niemand het dit sover gese nie maar 9 se diens was vir my baie swak in die wedstryd, sy aangee was almal baie stadig en nie altyd akkuraat nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En stem saam dat Ntlabakanye goed was, hy het 'n paar monster tackles ingesit in die 2de hgelfte, 'n bal op ons doellyn omgekeer, en verseker iets daarmee te doen gehad dat ons 6 skrum strafskoppe gekry het
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kyk die spelers kies hulself nie en hul kies nie die taktiek nie, die Lions is maar planloos. Op aanval isoleer ons onsself. Ons taktiek is dom. Lynstane, kom sonskyn of reën, dis pateties. Ons Hakers sukkel met ingooie. Landsberg was n grap
Ons het darem n paar goeie jong spelers, maar ons kort dringend n hoofagrigter met n plan. |
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Louw het die seisoen baie goed begin maar is nou amper 0 op n kontrak
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Kyk voel jammer vir Louw. Van den Berg het die hele agterlyn onder druk gesit met sy aangee.
Cash get letterlik gesê Louw is daar om hul oor die voordeellyn te kry met stampkar rugby. Na so halwe seisoen gaan jou liggaam begin ingee.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Grootste probleem is die stadige kwaliteit bal wat ons voorlangs aan die agterlyn verkaf.
Teen die Sharks en die Stormers span ons twee ou stadige lomp slotte op vinnige velde teen dinamiese opposisie. Vanaand span ons 'n klomp onbeproefde slotte en flanke in nat toestande teen fisiese opponente. Kyk, ons is agterlangs swak, maar geen agterlyn of skakelpaar sou vordering maak met dis stadige bal in nat toestande wat ons vanaand in gespeel het nie.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek gaan met jou moet stry, sy bal steel was die aanvaller terloops tot stilstand voor hom gekom, hyt nie baie hard daar gewerk nie, maar al moet ek dit vir hom dan gee was die res van sy game swak. Ek kan jou seker 7 snips gee van die eerste helfte alleen waar hy lui op verdediging was, maar ek verwag seker net te veel van ons spelers om bietjie hussle te wys.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal toe gee dat hy wel dalk iets offer in die skrums, maar dit is al, jammer ouens.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons pak is voorlangs totaal fisies oordonder vandag, al agt van hulle. Hulle voorspelers het meer vaardigheid vertoon as ons agterspelers.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Emile van Heerden het 31 tackles gemaak, dit is vrek baie vir jou 1ste game
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stats is baie interessant vir die game. Minder strafskoppe as hulle afgestaan, maar net 34% gebied gehad. Soos Tvl gesê het, ons het glad nie die kondisies gespeel nie. Takties was ons weer swak. 220 tackles teenoor 123. 91% tackle success, wat eintlik nie te swak is nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sonder nie enige jong speler uit vir die nederlaag nie. Ek wys vinger vir die bestuur. As jy jong spelers wil blootstelling gee, doen dit geleidelik tussen ervare spelers in die "prime" van hulle loopbaan . Sonder Nothnagel en Schoeman is ons uiters dun op ervaring in die tweede ry. Alberts en Janse van Vuuren doen dit nie op hierdie vlak nie.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Cash moet gaan. So eenvoudig soos dit. Al het ons nie die kwaliteit spelers soos die sharks of bulle nie, dit wat ons wel het word ook nie reg bestuur nie. Dit help nie men's kyk verby die hoof afrigter na die onderskeie hulp afrigters nie. Cash is verantwoordelik vir hierdie k*k wat ons elke nwk opdis!
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Chatting to Lions coach Ivan van Rooyen after URC match vs Munster on 6 January 2023 (Audio only) https://youtu.be/KK6Nj_AwUS8
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
My vraag is: Het ons regtig die spelers om op die vlak mee te ding en die kompetiie te wen? Ons beste 3 spelers het ander weivelde gaan soek, en nie een van hulle haal die beginspan by hul nuwe unies nie, terwyl hulle 3 (Simelane, Vincent en Sadie) toe hul by ons was, seker die eerste 3 name was wat die afrigter neergeskryf het. Ek dink ons afrigtingspan het n ambulans job gekry, want enige span wat nie ten minste 4 of 5 spelers het, wat deel van daai land se internasionale groep is nie, gaan altyd sukkel om ver te kom in die kompetisie.
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien ook die Cats argument begin weer kop uitsteek. Die Leeus sal moet besef hulle franchise is in die moeilikheid as die verkeerde ou bu SARU besluit dis n goeie idee.
Ek dink die Leeus moet Ellispark verkoop en erens op n meer toeganklike, meer onderteunersvriendelike stadion speel. As ons naweek vir naweek sulke swak opkomste by ons tuis games het, gaan dit nie lank wees voor daai kan wurms weer oopgemaak gaan word nie, ek bedoel watse waarde voeg ons tans rerig toe tot Suid Afrikaanse rugby?
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jy kan die All Blacks vir Cash gee en hul sal teen Namibia verloor
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek stem saam hiermee. Cash is nou al baie lank die hoof afrigter. Hier en daar het ons periodes wat ons regtig goed speel en 'n paar goeie wenne kry, maar nes 'n mens dink die Leeus is nou terug, volg die een pakslae na die ander. Ek gee nie om as ons verloor teen spanne soos die Sharks wat 'n huidige of ex springbok in amper elke posisie het nie. Maar daar is regtig baie ander spanne wat ons teen verloor wat ons kan wen.
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Meeste van ons wenne kom maar van spelers wat indviduele goed doen.
Ons scrums is goed en ons verdediging is meestal goed. Dit kan mens aan Redlinghuys en Fourie gee. Maar ons aanval's plan is pateties. Ons skop goeie bal weg. Ons is swak op ons exits, swak in die lynstane. Mens moet werk.aan die spelers om hul eie vaardihede beter te maak. Hendrikse maak dieselfde foute nou al vir die laaste 2 jaar, n goeie afrigter ontwikkel sulke spelers.Cash se spankeuses is ook meestal swak. Weet hy wat n fetcher is? Kry n hoofagrigter, kry iemand met n goeie aanval's plan. EK glo nogsteeds. Kry hakers, kry slotte(Van heerden het darem lus gelyk, maar dis nog vroeg), begin dalk net n fetcher.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <1 234 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |