Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Lions vs Edinburgh
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00

Lions vs Edinburgh

 Post Reply Post Reply Page  <123
Author
Message
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 7:14pm
4 Baie goeie wenne manne!! Hou so aan!! Hierdie Edinburgh span was oortrek met huidige toets-spelers...
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 7:21pm
Lekker manne !!!! 

Hou so aan , nog net 1 moeilike hekkie
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 7:26pm
My informant in die Kaap sê hy het met sy kontak gepraat en gevra of Carlu nou weg gaan by die Leeus … sy kontak wou nie direk bevestig dat Carlu weg gaan nie maar hy het genoem Carlu het vir hom n huis in Umhlanga gekoop … glo n vakansie huis

Edited by monster - 02-Apr-2022 at 7:28pm
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 8:25pm
Die amptelike skare was 2152
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 8:58pm
Edinburgh coach Mike Blair after URC Loss vs Lions on 2 April 2022
https://youtu.be/BwoxmyC7U7I
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 02-Apr-2022 at 9:08pm
Lions coach and captain after URC win over Edinburgh on 2 April 2022
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2022 at 11:06am
Ek kon baie lanklaas ñ game kyk, maar kon darem gister 2de helfde kyk.

Lynstane het baie verbeter, maar grootste verbetering is beslis verdediging. Dit was wel moer close ñ paar keer gister, maar die geduld, dissipline en struktuur is duidelik opmerklik.

Ook beste wat ek PJ Botha nog sien speel het.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2022 at 3:48pm
Kyk, ek is een wat haat om oor refs te kla, maar hier gaan ek.

Gianluca Gnecchi is seker een van die swakste refs wat ek seker ooit gesien het. In ons game teen Glasgow (in Oktober) het hy daardie drie van hulle toegeken wat kort was en ons die game gekos het, laas week het hy die game vir Ulster gekos deur Ulster se drie nie toe te ken nie. In albei gevalle het die URC na die games erken hy het verkeerde beslissings gemaak. En in gister se game was hy pateties. Moes moontlik 'n rooi of geel vir Schoeman gee vir die illegal cleanout wat tot Carlu Sadie se besering gelei het. Hy het ook nie die hoogvat op Rass gesien wat Rass duidelik gevoel het vroeg in die game. Gelukkig in die game het hy ons nie die wen gekos nie en ek voel hy was maar baie swak albei kante toe. Maar dit gaan my verstand ten bowe hoe hy nie verbeter nie en aanhou om games te kry om te blaas.


Edited by TunaLion - 03-Apr-2022 at 3:49pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2022 at 5:13pm
Mag net oor die ref kla as jy wen, so jy is in die groen.LOL

Anders as ouers by skoolwedstrydeCry
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2022 at 5:48pm
Van die Edinburgh mense het vir die fotograwe op die veld gese dis die swakste skeidsregter wat hulle nog ooit beleef het, so hulle was nie gelukkig nie. Het ook gese die TMO het baie tyd gemors om te soek vir goed wat hulle verkeerd gedoen het
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40234
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 03-Apr-2022 at 5:49pm
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 549
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Apr-2022 at 11:57am
Wedstryd kon enige kant toe geswaai het, maar die span het goed gedoen om kop te hou, veral op verdediging, wat week na week verbeter (kudos vir Jacques Fourie wat baie vermag het in 'n kort tydperk). JP Smith en BJ Botha het goed gedoen as impak spelers die afgelope paar weke, maar Saterdag het hulle (en die res van die pak) ook goeie fondasie gele. 
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2786
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Apr-2022 at 2:26pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Van die Edinburgh mense het vir die fotograwe op die veld gese dis die swakste skeidsregter wat hulle nog ooit beleef het, so hulle was nie gelukkig nie. Het ook gese die TMO het baie tyd gemors om te soek vir goed wat hulle verkeerd gedoen het

Ek hoop hulle het gepraat van die "aanslaan" wat hy teen ons gegee het, wat ons onder baie druk gesit het.. forward passes.. skewe lynstane ens? :) 

Die ref was baie swak, hy het hulle in die game gehou die eerste helfde.


Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 04-Apr-2022 at 3:50pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Wedstryd kon enige kant toe geswaai het, maar die span het goed gedoen om kop te hou, veral op verdediging, wat week na week verbeter (kudos vir Jacques Fourie wat baie vermag het in 'n kort tydperk). JP Smith en BJ Botha het goed gedoen as impak spelers die afgelope paar weke, maar Saterdag het hulle (en die res van die pak) ook goeie fondasie gele. 


Jy bedoel seker PJ Botha, want BJ Botha is al bietjie oud om nog op die vlak te speel Tongue

Maar ja, die verdediging lyk al beter, maar dit moet op alle vlakke verbeter, sal help as dit op CC vlak kan verbeter want daar is dit maar swak. Ons sal ook eers na die Sharks game kan regtig sê, want daar by Kings Park is daar nie altitude om ons uit te help nie en hulle het 'n goeie aanval.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 684
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Apr-2022 at 6:47am
Ek en my seun was velede saterdag op Ellispark … vir die eerste keer sedert 2019…. Ons het die eerste helfde op die hoof paviljoen gesit en die tweede helfde op die oostelike paviljoen …. Manne al daai losies aan daai kant is leeg … die stof lê lekker dik op daai wit stoele …. Al die stoele onder wat onder dak is ( wat nie nat reen nie) is toe onder die stof en voëlmis. Ek dink nie ons besef regtig hoe swaer het dit met die unie finansieel gaan nie 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <123
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.203 seconds.