The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 8 - Sharks vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek sien dinge lyk baie goed as ons so 4 wedstryde in n ry kan wen kan oms maklik in die top 4 eindig
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lekker Leeus - julle het veggees gewys
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek hoop Landsberg het homself nou uit die squad uit gespeel vandag
|
|
![]() |
|
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Rerig ouens, ek weet nie hoekom julle so negatief ingestel is nie. Ons het nou vyf in 'n ry gewen, en as ek kyk na julle aanmerkings dan is ek bly die spelers het nie julle uitkyk op die lewe nie...
Ek't geweet die eerste helfde gaan ons bietjie roes moet afskud na die rustydperk. Het vir myself gese ons moet nie meer as tien punte teen rustyd agter wees nie. Wel, ons was 15 agter, maar jy kon sien hoe die ritme terugkom in die tweede sessie. Ons het wragtig ysters in hierdie span, manne wat nie opgee nie. Love it! Net 'n vraagteken oor Nohamba op 10. Hy's nie 'n losskakel se foefie nie. Hou van hom as 'n speler en as 'n 9 (hoewel Morne 'n beter skrummie is). Hy kon ons nie in die Sharks se helfde kry in die 1e 40 minute nie. Sy skoppe trek ten beste 35 meter ver en sy verdediging is 50/50. Dink ons moet vir Hendrikse meer kans gee. Nietemin, ek het regtig geweet ons gaan wen, of dalk net-net verloor op die einde. Ons het in 2017 laas in Durban met no-name brands gewen (wat nou wereldkampioene is). Daar's ongelooflike talent en guts in hierdie Leeuspan. Kom ons wees meer positief. Op die Vaaaaaaal! |
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Botha and Landsberg are liabilities, surely we have better options.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons het regtig die game geroof, maar ek si baie bly. Well done aan die spelers asook die afrigters!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja kyk daai laaste skop kon net sowel oorgegaan het
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons het eintlik effens aangejaag daar om 'n strafskop af te staan
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Online Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja ek glo as mens goed speel en aanhou speel maak jy jou eie geluk, kyk maar die sharks hulle verloor wedstryde wat hulle moes gewen het en as mens eers so verloor ek onthou die leeus het ook die een jaar dink ek in super rugby klomp wedstryde net net verloor en dit maak spelers negatief so ek hoop ons kan nou voorbou dat ons nog so paar local derbies kan wen want dan kan ons verseker in die uitspeel wedstryde die jaar speel
|
|
![]() |
|
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Transvaal ek dink nie daai laaste strafskop was regverdig nie. Ek dink die bal was nog nie uit nie.
|
|
db
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek het nie die replay gesien nie maar die skeidsregter het gese die laaste speler was nie gebind met sy skouer nie en dus was die bal uit. Sal moet kyk op die replay
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek wonder of die Leeus weer hulle 2de span Frankryk toe gaan stuur vir die naweek se wedstryd
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nee wat Ruan Smith was defnitief nie gebind met sy skouer nie en Estebeth was defnitief aan kant voor hy die bal gaan steel het - so na my mening was dit beslis n strafskop - gelukig het hy mis geskop
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Marius Louw se kommentaar:
Louw added: “The biggest thing [in the first half] was we allowed them to run at us, and we didn’t get off the defensive line. They got a lot of momentum off nine and just got numbers on us and played out the back and got on the outside of us. “That happened about two, three times like that in a row and if you’re scrambling back like that, they’re a good attacking side and you will suffer. “In the second half, territory played a big role and then our defence was a lot better – we got off the line, we tackled them back, and we knew that when we started tackling them back they’d start kicking the ball back at us. “That’s exactly what happened or we got a penalty, and that’s how we got back into the game.” |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dis presies wat ek gese het in die eerste helfte, ons het gestaan en kyk hoe hardloop hulle op ons af in plaas van om op te skiet in die verdediging.
|
|
![]() |
|
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Heeltemal reg, Transvaal. Dink ons tydsberekening was bietjie vertraag/geroes in die eerste helfde. Cash-hulle het dit duidelik reggestel halftyd. Ons kon ook nie uit ons eie helfde uitkom nie. Moet dalk meer vir Quan gebruik met die lynskoppe.
Ek het die wedstryd weer gekyk -- was verblydend om te sien hoe ons hulle 'sterre' gelak het. Lukanyo Am het later net uitgegee en die hardloop maar gelos (hoe goed is Henco en Marius op verdediging?), en ek dink Etsebeth is laas teen Frankryk so hard en gereeld gestamp. Nou dat Nothnagel terug is, het ek hoop vir die seisoen. Ons probleem bly maar diepte in die reserwes.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Nothnagel gaan 'n groot verskil maak, hy is een van ons sleutel spelers
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |