The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 10 - Lions vs Bulls |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 18 - 67m - DRIE Marcell Coetzee
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 3 vs #Bulls 20 - 68m - DOELSKOP Johan Goosen
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die bulle sit ons ore aan in alle afdelings vandag. Ons maak te veel onnodige foute.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 8 vs #Bulls 20 - 71m - DRIE Quan Horn
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 10 vs #Bulls 20 - 71m - DOELSKOP Jordan Hendrikse
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#URC - #Lions 10 vs #Bulls 25 - 74m - DRIE David Kriel
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
laaste 2 reserwes ook op so hele bank is op met 4 minute oor
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bulle wen 25-10
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Swak. Ons gaan ons plek in die URC verloor en dan is die unie moertoe, want hulle hou aan hanna-hanna.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hoe op aarde bevind Izan Esterhuizen hom op die bank ipv in die beginspan?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bulls coach Jake White after URC win over Lions on 17 Feb 2024 https://youtu.be/gD1pfOvOuYY
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Coach Ivan van Rooyen and Captain Marius Louw after URC loss to Bulls on 17 Feb 2024
https://youtu.be/KEWgueD4DVY
Edited by Transvaal - 17-Feb-2024 at 7:24pm |
|
![]() |
|
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Goeie skare op Ellispark. Net jammer die Leeus was so swak.
Edited by OomPB - 17-Feb-2024 at 9:40pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Was die grootste skare in 'n ruk, 22000
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ellispark main stand mexican wave on 17 Feb 2024 22000 in the crowd, biggest crowd at the park in a while
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Online Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bly ekt die ene gemis. Het dit half verwag ongelukkig
|
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Alhoewel ons die vorige wedstaryd verloor het, was ons tog baie mededingend voorlangs. Het so half verwag dat die velies van Reuben Schoeman en Tshituka 'n slag sou wees, maar nie gedink dat die Bul pak so met ons sou mors nie. Help ook nie dat jy jou swak skakel agterlangs kaptein maak nie.
Ook opmerklik dat ons seisoen na seisoen stagneer soos die seisoen aanbeweeg. Daar min taktiese innovasie, en behalwe vir die insluiting van Nohamba en van der Berg as ons skakels, probeer ons met dieselfde spelers week na week 'n positiewe uitslag bewerkstellig. Wanneer selfs gemmiddelde oppossie spanne soos die Ospreys weet hoe om joe takties uit te oorle in 'n tuis wedstryd, dan flikker die gevaarligte.
|
|
![]() |
|
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Skakelpaar het ons erg in die steek gelaat. Veral Nohamba wil heeltyd hoe-risiko, lae persentasie truuks uitvoer pleks van net die basiese dinge reg doen. Dan dink hy dis 'n moerse grap as dit nie afkom nie. Ek dink die voorspelers was gatvol om te sien hoe goeie balbesit gereeld opgeneuk word. Plus, ek kan op my ouderdom langer kantlynskoppe as hy skop. Regtig.
Dit help nie jy doen twee briljante dinge in 'n game en neuk die res van die tyd op nie. Ons binnesenter het op minuut 71 die eerste keer in die wedstryd 'n bal van die losskakel af gekry (toe Hendrikse opkom). Ek neem aan die plan was om meerendeels te skop, maar alla-wragtig, mens kan mos gou sien as 'n plan nie werk nie -- of as 'n skopper sukkel. As die Leeu-afrigters nie kan sien dat 'n eksperiment nie werk nie, dan moet hulle vervang word.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |