The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Breaking News – Ulengo sign with Lions |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | |
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem, ons mors geld. Verstaan dit nie.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ja, die geld is min, maar as jy dink jy gaan al ons probleme uitsort deur net op slot en op scrummie aan te vul, maak jy n fout. Eerstens weet ons nog nie eers of die gerug waar is nie, so om nou al die unie te wil kritiseer oor n "dom kopie" of "geld mors" terwyl ons nie eers weet of dit wel waar is nie, is dalk n bietjie vroeg Verder weet ons nie wat sy prys is nie. Soos wat dit is, lyk dit of ons 2 springbok agterspelers verloor in Commies en Mapoe. Ja daar is talentvolle spelers wat deurkom, maar die IP en ervaring van 2 bokke vervang jy nie sommer oornag met n jong talentvolle outjie nie. Om hom kans te gee en te toets in die CC is nie vir my verkeerd nie, en indien hy dan sy sout werd is, kan die unie verder met hom praat. Verder moet ons eerlik met mekaar wees - daar is nie tans goeie slotte in die mark nie, anders glo ek ons sou lankal een bekom het. Scrummies ook nie. Dis een ding om talent te he, maar in SR het jy ondervinding ook nodig. Jy sal nooit n SR toernooi wen, as jy nie ten minste 6 of 7 internasionale spelers in jou span het nie. Indien die wel waar is, kan ek julle verseker dat die unie nie net spring en nou al wat n speler koop wat op die mark kom nie. Ek glo hulle sal darem eers hulle huiswerk ordentlik doen voor hulle n speler n aanbod maak. Soos ek vroeer genoem het, kyk almal net vas in die sterre wat ons gehad het, wat weg is, maar wat meeste mense uit die oog verloor, is dat ons hordes spelers deur die system gesit het om daai ster spelers te kry, - spelers wat by hulle unies nie goed genoeg geag is nie. Sommiges het dit gemaak, en bokke geword, maar baie het nie die cut gemaak nie, en speel tans elders.
|
|
![]() |
|
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Indien Ulengo beskou word as n speler van ansionale belang, soos uiteengesit word in die nuwe kontrakterings model van SARU, sal dit sin maak om hom n kans te gee, aangesien SARU dan sy salaris gaan betaal, en nie die unie nie. Die Unie sal dan slegs verantwoordelik wees om sy salaris op te top indien nodig.
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |