Print Page | Close Window

Breaking News – Ulengo sign with Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8036
Printed Date: 27-Apr-2024 at 11:05am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Breaking News – Ulengo sign with Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Breaking News – Ulengo sign with Lions
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:27pm
http://www.ruggaworld.com/2019/07/01/breaking-news-lions-got-ulenga-matthews-and-sadie-signature/" rel="nofollow - http://www.ruggaworld.com/2019/07/01/breaking-news-lions-got-ulenga-matthews-and-sadie-signature/

The Lions have secured the signature of Springbok Jamba Ulengo, who will make his way to Johannesburg franchise in time for the start of the Currie Cup, reports  https://twitter.com/Deme80537610" rel="nofollow - Demè Lucas

Ulengo will add to the already impressive backline for the Lions when they start building for the 2020 Super Rugby competition.

Ulengo started his rugby in the Free State and was part of the 2005 and 2006 U16 Grant Khomo Week. In 2007 he played in the U18 Academy Week and in 2008 he was part of the Free State U18 Craven Week team.

He played for the Free State in both the U19 and U21 Provincial Championships.

In 2010 and 2012 he was also part of the Shimlas Varsity Cup side.

He was also a prominent member of the SA Sevens side from 2011 to 2014 and also helped the team winning the Gold Medal at the 2013 World Games.

Ulengo came back to fifteens signing with Bulls and played Currie Cup in 2014 for the Blue Bulls and Super Rugby for the Bulls.

He struggled with a knee injury in 2018 and did not play much rugby but was back in action when he signed for the Cheetahs in 2019.

We can expect some more signings as the window has opened for players to make their moves.




Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:42pm
Klink of hy in die SuperSport Challenge vir die Cheetahs gespeel het. Ek is nie oortuig dat dit so goeie kopie is nie, hy sal my eers moet oortuig met goeie spel. Klink of hy in die Curriebeker gaan speel vir ons


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:46pm
Hy is goed as hy op vorm is...maar persoonlik is dit n faste kopie,veral ek sal eerder vir Commies wil you....en ons het Skosan,Dyanti,Tambwe,Green.....

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:49pm
Wat van Mattheus en Sadie...die heading?

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:50pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

maar persoonlik is dit n faste kopie

hoe nou?


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

[QUOTE=LeeuBrul]maar persoonlik is dit n faste kopie

hoe nou?
[/QUOT .
Sorry n waste kopie,.........genoeg diepte op vleuel....


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:51pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wat van Mattheus en Sadie...die heading?

Ek wonder self, Matthews is mos die ander agterspeler wat by die Bulle speel, bietjie aan die klein kant soos Mahuza, en Sadie is die groot vis


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:53pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

[QUOTE=LeeuBrul]Wat van Mattheus en Sadie...die heading?

Ek wonder self, Matthews is mos die ander agterspeler wat by die Bulle speel, bietjie aan die klein kant soos Mahuza, en Sadie is die groot vis
[/QUOT

Ja Duncan Matthews ,hy my nogal beindruk....dit sal my dag,jaar maak as ons vir Sadie geteken het


-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Jul-2019 at 1:57pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Hy is goed as hy op vorm is...maar persoonlik is dit n faste kopie,veral ek sal eerder vir Commies wil you....en ons het Skosan,Dyanti,Tambwe,Green.....

Stem, wat 'n waste van geld!!! Ons het nie effing vleuels nodig nie! AngryAngry Daar is Mahuza ook nog..

Het ons 'n nuwe ou wat speler aankope betref? Hoe de hel het ons gegaan van die dae wat ouens soos WW, Faf, Rohan ens aangeteken is, tot Orie, Groom, Lewies, Ulengo??? 

Ag nee hel man


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:01pm
Nou pos die fool hierdie update:

Update: Correction - Jamba Ulengo is still busy with his medical in the progress of signing with the Lions.
Quote Tweet


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:03pm
Hy sal waarskynlik nie sy medies pass nie, ek dink daai knie gee hom baie probleme die laaste 2 jaar


Posted By: monster
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:05pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Wat van Mattheus en Sadie...die heading?

Sal ook heng bly wees as ons Sadie kan teken ...... ek is positief hy gaan by ons teken


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:06pm
WTH!? Maar net die feit dat die unie dit oorweeg en na hom kyk maak my sommer die moer in.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:09pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

WTH!? Maar net die feit dat die unie dit oorweeg en na hom kyk maak my sommer die moer in.

As hulle hom 'n paar maande kontrak gee en se hy moet homself in Curriebeker bewys, is dit okay met my. Dan kan hulle altyd kyk of dit die moeite werd is om hom vir Super Rugby te hou


Posted By: Niela
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:14pm
Ek stem, ons het BAIE vleuls , dit maak niks sin nie. 



Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:28pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

WTH!? Maar net die feit dat die unie dit oorweeg en na hom kyk maak my sommer die moer in.
Kwotas dalk? Die unies is onder baie druk om te voldoen aan kwota-verwagtinge...


Posted By: emiel1
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:31pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Ek stem, ons het BAIE vleuls , dit maak niks sin nie. 


Stem. Al die SA unies, insluitend die Leeus, sukkel alreeds finansiel. Met swakkerige kontraktering die afgelope twee jaar waar ons geld gemors het op sinnelose kopies, maak hierdie skuif min sin. Gehoop dat ons geleer het.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:52pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Hy is goed as hy op vorm is...maar persoonlik is dit n faste kopie,veral ek sal eerder vir Commies wil you....en ons het Skosan,Dyanti,Tambwe,Green.....

Stem, wat 'n waste van geld!!! Ons het nie effing vleuels nodig nie! AngryAngry Daar is Mahuza ook nog..

Het ons 'n nuwe ou wat speler aankope betref? Hoe de hel het ons gegaan van die dae wat ouens soos WW, Faf, Rohan ens aangeteken is, tot Orie, Groom, Lewies, Ulengo??? 

Ag nee hel man
Mahuza waai ook. Dis dieselfde ou wat die aankope doen, as ek reg is.
Onthou in die tyd toe ons WW, Faf, Rohan ens gekoop het, was daar ook 'n magdom ander ouens wat ons gekontrakteur het, wat nie die cut gemaak het nie, wat toe weer laat gaan is, soos Coenie van Wyk, Mnisi, Fabian Booysen, Lionel Cronje, Bobby de Wee, Victor Sekekete, Ruan Lerm ens. Om kwaliteit spelers te koop, gaan jy ongelukkig moet effens volumes deur die sisteem sit, jy gaan nie net sommer sterre by ander spanne koop nie. Ek is ook nie n Ulengo fan nie, net soos ek nie n Skosan fan was nie, maar hy (Skosan) het my stil gespeel. Ulengo is n groot vleuel wat goed is onder die hoe bal, - waar ons soms tekort geskiet het.
As hy homself in die CC kan bewys, het ek geen probleem daarmee nie.
 


Posted By: valie
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:54pm
Ek is baie bly oor Sadie se handtekening


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:55pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek is baie bly oor Sadie se handtekening

Maar HET ons sy handtekening?


Posted By: valie
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:56pm
Volgens die header van die artikel wat jy geplaas het, ja.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:59pm
Originally posted by valie valie wrote:

Volgens die header van die artikel wat jy geplaas het, ja.

Ja maar lyk asof die eienaar van daardie site deurmekaar is, die header praat van Sadie en Matthews maar daar is niks in die artikel oor die twee nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Jul-2019 at 2:59pm
En op die einde is Ulengo ook nie eers bevestig nie


Posted By: Leeubok
Date Posted: 01-Jul-2019 at 3:09pm
Die punt bly staan ons het nie nog vleuels nodig nie. Ons probleem areas is slot, 8 en 9. 


Posted By: Niela
Date Posted: 01-Jul-2019 at 5:28pm
Valie, 

ek stem nie saam nie. 

Geld is min, ons is under druk. 

Waar jy goeie diepte het (soos wat ons op vluel het), dan kry jy n youngster en jy laat hom leer by Skosan, Dyanti (Soos die geval met green)

Waar jy n tekort aan goeie senior spelers het kan jy koop . Ons moet geld spandeer op ervare slotte , scrummies. 

Ons moet great youngsters kry wat kan leer by die ander ouens.


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 01-Jul-2019 at 6:34pm
Stem, ons mors geld. Verstaan dit nie.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Jul-2019 at 8:35pm
Originally posted by Niela Niela wrote:

Valie, 

ek stem nie saam nie. 

Geld is min, ons is under druk. 

Waar jy goeie diepte het (soos wat ons op vluel het), dan kry jy n youngster en jy laat hom leer by Skosan, Dyanti (Soos die geval met green)

Waar jy n tekort aan goeie senior spelers het kan jy koop . Ons moet geld spandeer op ervare slotte , scrummies. 

Ons moet great youngsters kry wat kan leer by die ander ouens.
Ja, die geld is min, maar as jy dink jy gaan al ons probleme uitsort deur net op slot en op scrummie aan te vul, maak jy n fout.

Eerstens weet ons nog nie eers of die gerug waar is nie, so om nou al die unie te wil kritiseer oor n "dom kopie" of "geld mors" terwyl ons nie eers weet of dit wel waar is nie, is dalk n bietjie vroeg
 
Verder weet ons nie wat sy prys is nie. 

Soos wat dit is, lyk dit of ons 2 springbok agterspelers verloor in Commies en Mapoe. Ja daar is talentvolle spelers wat deurkom, maar die IP en ervaring van 2 bokke vervang jy nie sommer oornag met n jong talentvolle outjie nie.

Om hom kans te gee en te toets in die CC is nie vir my verkeerd nie, en indien hy dan sy sout werd is, kan die unie verder met hom praat.

Verder moet ons eerlik met mekaar wees - daar is nie tans goeie slotte in die mark nie, anders glo ek ons sou lankal een bekom het. Scrummies ook nie.

Dis een ding om talent te he, maar in SR het jy ondervinding ook nodig. Jy sal nooit n SR toernooi wen, as jy nie ten minste 6 of 7 internasionale spelers in jou span het nie.

Indien die wel waar is, kan ek julle verseker dat die unie nie net spring en nou al wat n speler koop wat op die mark kom nie. Ek glo hulle sal darem eers hulle huiswerk ordentlik doen voor hulle n speler n aanbod maak.

Soos ek vroeer genoem het, kyk almal net vas in die sterre wat ons gehad het, wat weg is, maar wat meeste mense uit die oog verloor, is dat ons hordes spelers deur die system gesit het om daai ster spelers te kry, - spelers wat by hulle unies nie goed genoeg geag is nie. Sommiges het dit gemaak, en bokke geword, maar baie het nie die cut gemaak nie, en speel tans elders.


Posted By: valie
Date Posted: 01-Jul-2019 at 9:15pm
Indien Ulengo beskou  word as n speler van ansionale belang, soos uiteengesit word in die nuwe kontrakterings model van SARU, sal dit sin maak om hom n kans te gee, aangesien SARU dan sy salaris gaan betaal, en nie die unie nie. Die Unie sal dan slegs verantwoordelik wees om sy salaris op te top indien nodig.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net