The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 6 - Bulls vs Stormers |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons speel die Stormers volgende so as hulle nie vinnig hulle shit uitsorteer nie kan ons goed daar doen
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Duane vang die bal van skoppe af en doen so paar standoffs, maar verder loop hy die veld vol. Ek dink ook Specman se 2de drie moes dalk n strafskop vir die Stormers gewees het, maar hy het n baie goeie wedstryd gehad. Hoop maar die Stormers speel volgende week weer so swak... Sal lekker wees om hulle n pak slae te gaan gee op hulle tuisveld.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het spesiaal in die 2de helfte gekyk, die beamptes ignoreer die onkantlyne..die verdedigers is ELKE keer onkant en word glad nie geblaas nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
gin wonder daar is nie spasie vir die aanvallers in rugby nie
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat verder soos daglig uitgestaan het, was die kalmte onder die bulls se spelers, terwyl die Stormers van die begin af gerattle gelyk het, en al hulle beweging ge rush gelyk het.
|
||
![]() |
||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Duane het volgens my n goeie game gespeel heeltyd die voordeellyn gebreek en n paar Stormers soos Kolisi bietjie afgeknou.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Veels geluk aan die Bulls wie vandag die 2019 Superugby kompetisie gewen het...
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wel, een van 2 dinge kan gebeur. OF hulle is in diep shit en ons stamp hul hard. OF hul gaan baie vasbeslote wees om reg te maak na hierdie game.. Wat vir my baie opvallend was van die Bulls game was dat die bulls spelers almal heeltyd met smiles op hul gesigte gespeel het. Dit help seker as jy wen, maar dit lyk net of hul weer hul rugby geniet. Dis nog baie vroeg die seisoen so mens kan dalk nie te veel daarin lees nie, maar hul kan net dalk baie beter doen as laasjaar..
|
||
![]() |
||
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
weet julle waneer is die victory parade ?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
En die oorhandiging van die 3 bekers, die voorseisoen wat hulle gewen het, SA conference wenner en wenner van die algehele kompetisie
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jy vergeet die Rugby Championship en die Wêreld Beker...
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek lag, die meerderheid van die bokke is juis deel van daai Stormers squad.. hoe gaan Rassie dit justify as dit so aanhou?
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |