The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Corne Fourie |
Post Reply | Page <12 |
Author | ||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En as die kompetisie wel plaasvind hierdie jaar? Onthou, voor Sondag was alle indikasies dat dit begin oor 2 weke. Dan het Wp, Bulle en Sharks squads vol bokke, en ons..? Alberts en selfs Jannie dink ek het bewys hulle skuif leeus toe was geregverdig. Ek wil meer sulke kopies sien, dalk net meer ouens wat huidiglik nog die beste in hul posisie is, nie ouens baie na aan of verby die einde van hul loopbaan nie.
|
||
Chris
Pasgebore Leeu Joined: 18-Mar-2021 Location: Limpopo Status: Offline Points: 58 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Willie Engelbrecht van die Pumas sien ek word geleen aan die Stormers ook.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ja nee dit lyk asof ons net kyk na has beens en never have beens... Maar aan die ander kant is dit dalk nie so slegte ding nie... Met die Rainbow cup in gedrang kan 'n span soos die Bulle op 'n finansiele ramp afstuur met al hulle "ster" spelers wat sekerlik "ster" salarisse verwag... As alles eers bevestig is en ons definitief Pro16 speel volgende jaar, sal ek baie graag wil sien dat ons ernstig probeer om vir Sous terug te kry... Teen daardie tyd behoort hy al redelik geld te gemaak het en verlang dan dalk terug na sy familie in Brits... Ek dink 'n hardwerkende slot soos hy is die posisie wat die grootste verskil sal maak.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hoop hulle oeften... maybe we dont have the funds to by anybody.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 662 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
so die Bulle will Jacques du Plessis koop .. koop Marcell Coetzee .. goosen ens. Sharks Bonge Kolisie .. WP kyk na Marx Engelberght ... Leeus ... oefen hulle darem ... ????
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Up the Vaal!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja ek wil ook weet hoe kry hulle dit reg... Seker Kolisi se salaris wat nou beskikbaar is?
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Met die dat die Rainbowcup moontlik nie met ons spanne gaan gebeur nie, vermoed ek enige kanse om sulke ouens te lok nie gaan gebeur nie.
Edited by PaBz0r - 11-Apr-2021 at 1:18pm |
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Leeus moet eenvoudig vir Marx 'n aanbod maak.. kry Marx en Sous terug!!!
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja, dis nogal n vraag.
Ek sien WP onderhandel met Malcolm Marx. Vir n bankrot unie sonder n equity partner kry hulle nogal reg om duur spelers te lok/behou.
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sien Corne Fourie is weg by Gloucester en is terug in SA... Wonder by watter provinsie hy gaan aansluit?
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |