Print Page | Close Window

Corne Fourie

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9068
Printed Date: 29-Apr-2024 at 5:39pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Corne Fourie
Posted By: WitBoer
Subject: Corne Fourie
Date Posted: 11-Apr-2021 at 7:27am
Sien Corne Fourie is weg by Gloucester en is terug in SA... Wonder by watter provinsie hy gaan aansluit?

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 11-Apr-2021 at 8:04am
Ja, dis nogal n vraag.
Ek sien WP onderhandel met Malcolm Marx. Vir n bankrot unie sonder n equity partner kry hulle nogal reg om duur spelers te lok/behou.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-Apr-2021 at 10:10am
Die Leeus moet eenvoudig vir Marx 'n aanbod maak.. kry Marx en Sous terug!!!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 11-Apr-2021 at 1:17pm
Met die dat die Rainbowcup moontlik nie met ons spanne gaan gebeur nie, vermoed ek enige kanse om sulke ouens te lok nie gaan gebeur nie.

https://rugby365.com/countries/south-africa/rainbow-cup-in-doubt/?_gl=1*1m58jkl*_ga*WEZILXhPVjJaSlpKQXdrVjdSWTliQ2hOSlVWV0tSS3FSMkY3bnh4em9GekhnR2x4UnAyUFRwenozT2ZEWUpnSg.." rel="nofollow - https://rugby365.com/countries/south-africa/rainbow-cup-in-doubt/?_gl=1*1m58jkl*_ga*WEZILXhPVjJaSlpKQXdrVjdSWTliQ2hOSlVWV0tSS3FSMkY3bnh4em9GekhnR2x4UnAyUFRwenozT2ZEWUpnSg..


Posted By: valie
Date Posted: 11-Apr-2021 at 5:59pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Die Leeus moet eenvoudig vir Marx 'n aanbod maak.. kry Marx en Sous terug!!!
Stem. Hulle 2 sal ons span geweldig versterk.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 12-Apr-2021 at 6:57am
Originally posted by valie valie wrote:

Ja, dis nogal n vraag.
Ek sien WP onderhandel met Malcolm Marx. Vir n bankrot unie sonder n equity partner kry hulle nogal reg om duur spelers te lok/behou.

Ja ek wil ook weet hoe kry hulle dit reg... Seker Kolisi se salaris wat nou beskikbaar is?


Posted By: valie
Date Posted: 12-Apr-2021 at 7:30am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Ja, dis nogal n vraag.
Ek sien WP onderhandel met Malcolm Marx. Vir n bankrot unie sonder n equity partner kry hulle nogal reg om duur spelers te lok/behou.

Ja ek wil ook weet hoe kry hulle dit reg... Seker Kolisi se salaris wat nou beskikbaar is?
Ja, en Bongi sn ook.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 12-Apr-2021 at 11:23am
Originally posted by valie valie wrote:

Ja, dis nogal n vraag.
Ek sien WP onderhandel met Malcolm Marx. Vir n bankrot unie sonder n equity partner kry hulle nogal reg om duur spelers te lok/behou.
Never gonna happen

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 12-Apr-2021 at 11:23am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Die Leeus moet eenvoudig vir Marx 'n aanbod maak.. kry Marx en Sous terug!!!
Stem. Hulle 2 sal ons span geweldig versterk.
Never gonna happen

-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 12-Apr-2021 at 8:06pm
so die Bulle will Jacques du Plessis koop .. koop Marcell Coetzee .. goosen ens. Sharks Bonge Kolisie .. WP kyk na Marx Engelberght ... Leeus ... oefen hulle darem ... ????


Posted By: Scrubba
Date Posted: 13-Apr-2021 at 6:52am
Hoop hulle oeften... maybe we dont have the funds to by anybody. 


Posted By: WitBoer
Date Posted: 13-Apr-2021 at 6:57am
Originally posted by monster monster wrote:

so die Bulle will Jacques du Plessis koop .. koop Marcell Coetzee .. goosen ens. Sharks Bonge Kolisie .. WP kyk na Marx Engelberght ... Leeus ... oefen hulle darem ... ????
LOL ja nee dit lyk asof ons net kyk na has beens en never have beens... Maar aan die ander kant is dit dalk nie so slegte ding nie... Met die Rainbow cup in gedrang kan 'n span soos die Bulle op 'n finansiele ramp afstuur met al hulle "ster" spelers wat sekerlik "ster" salarisse verwag...
As alles eers bevestig is en ons definitief Pro16 speel volgende jaar, sal ek baie graag wil sien dat ons ernstig probeer om vir Sous terug te kry... Teen daardie tyd behoort hy al redelik geld te gemaak het en verlang dan dalk terug na sy familie in Brits... 
Ek dink 'n hardwerkende slot soos hy is die posisie wat die grootste verskil sal maak.


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Chris
Date Posted: 13-Apr-2021 at 7:08am
Willie Engelbrecht van die Pumas sien ek word geleen aan die Stormers ook.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Apr-2021 at 7:19am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

so die Bulle will Jacques du Plessis koop .. koop Marcell Coetzee .. goosen ens. Sharks Bonge Kolisie .. WP kyk na Marx Engelberght ... Leeus ... oefen hulle darem ... ????
LOL ja nee dit lyk asof ons net kyk na has beens en never have beens... Maar aan die ander kant is dit dalk nie so slegte ding nie... Met die Rainbow cup in gedrang kan 'n span soos die Bulle op 'n finansiele ramp afstuur met al hulle "ster" spelers wat sekerlik "ster" salarisse verwag...
As alles eers bevestig is en ons definitief Pro16 speel volgende jaar, sal ek baie graag wil sien dat ons ernstig probeer om vir Sous terug te kry... Teen daardie tyd behoort hy al redelik geld te gemaak het en verlang dan dalk terug na sy familie in Brits... 
Ek dink 'n hardwerkende slot soos hy is die posisie wat die grootste verskil sal maak.

En as die kompetisie wel plaasvind hierdie jaar? Onthou, voor Sondag was alle indikasies dat dit begin oor 2 weke. Dan het Wp, Bulle en Sharks squads vol bokke, en ons..? 

Alberts en selfs Jannie dink ek het bewys hulle skuif leeus toe was geregverdig. Ek wil meer sulke kopies sien, dalk net meer ouens wat huidiglik nog die beste in hul posisie is, nie ouens baie na aan of verby die einde van hul loopbaan nie. 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 13-Apr-2021 at 9:19am
Moenie enige nuwe spelers by die Leeus verwag nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Apr-2021 at 9:56am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Moenie enige nuwe spelers by die Leeus verwag nie.

Hoekom nie?


Posted By: emiel1
Date Posted: 13-Apr-2021 at 11:28am
Wat ons reg gedoen het het nadat Akerman oorgeneem het, was om vertroue in 'n groep belowende jong spelers oor 'n tydperk van drie jaar te behou en 'n span op te bou. Tans verloor ons beste ervere spelers sowel as ons belowenste jong spelers en vervang hulle met of groot naam spelers wat op die drumpel van aftrede is, of spelers wat dit nie erens anders kon maak nie. 


Posted By: WitBoer
Date Posted: 13-Apr-2021 at 2:40pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by monster monster wrote:

so die Bulle will Jacques du Plessis koop .. koop Marcell Coetzee .. goosen ens. Sharks Bonge Kolisie .. WP kyk na Marx Engelberght ... Leeus ... oefen hulle darem ... ????
LOL ja nee dit lyk asof ons net kyk na has beens en never have beens... Maar aan die ander kant is dit dalk nie so slegte ding nie... Met die Rainbow cup in gedrang kan 'n span soos die Bulle op 'n finansiele ramp afstuur met al hulle "ster" spelers wat sekerlik "ster" salarisse verwag...
As alles eers bevestig is en ons definitief Pro16 speel volgende jaar, sal ek baie graag wil sien dat ons ernstig probeer om vir Sous terug te kry... Teen daardie tyd behoort hy al redelik geld te gemaak het en verlang dan dalk terug na sy familie in Brits... 
Ek dink 'n hardwerkende slot soos hy is die posisie wat die grootste verskil sal maak.

En as die kompetisie wel plaasvind hierdie jaar? Onthou, voor Sondag was alle indikasies dat dit begin oor 2 weke. Dan het Wp, Bulle en Sharks squads vol bokke, en ons..? 

Alberts en selfs Jannie dink ek het bewys hulle skuif leeus toe was geregverdig. Ek wil meer sulke kopies sien, dalk net meer ouens wat huidiglik nog die beste in hul posisie is, nie ouens baie na aan of verby die einde van hul loopbaan nie. 
Ek dink nogsteeds Jannie du Plessis was 'n onnodige kopie. Ruan Dreyer ook. Alberts as 'n 4 slot voeg definitief waarde by. 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Apr-2021 at 11:38am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Moenie enige nuwe spelers by die Leeus verwag nie.

Hoekom nie?

Ek glo net daar is dood eenvoudig nie geld nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Apr-2021 at 12:32pm
Jy is waarskynlik reg, ek dink die unies wat nie groot kontant inspuitings gekry het nie, trek swaar.


Posted By: monster
Date Posted: 15-Apr-2021 at 12:09pm
Ek sien Ruan Steenkamp (Stoney) is nou weg by Bulle en by Griekwas ... hy was n Leeu skole kaptein en n baie belowende losvoorspeler ... was destyd bitter kwaad toe hy by die Leeus basies weg geloop het onder junior kontrak en vir Tuks begin speel het ... maar ja nou is hy by Griekwas ... taai kalant!!Selfde met Chris Masyn op skool het ek ook gedink hy is die toekoms van Leeu rugby los voorspelers 


Posted By: Scrubba
Date Posted: 16-Apr-2021 at 7:24am
The Bulls have got an overflow of quality loose forwards.. with Coetzee and Du Plessiss joinign soon... can see why he moved to qriquas.... that GIdeon van der Merwe playing at the Kwas is a great player, i would definitely look into luring him... still cant help but feel we are short on locks.... 

I see at centre Henco van Wyk has been playing for Wits in the varsity cup... very very talented player with huge potential... we have to keep him at all costs! 


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 16-Apr-2021 at 1:30pm
Heng, bulle koop spelers asof iemand die hek oopgelos het. Nuutste kopie is Johan Goosen. Wat ek kan onthou is hy baie goed vir die paar minute voor hy beseer raak...


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 19-Apr-2021 at 7:59am
Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2021 at 8:56am
Probably a lack of money


Posted By: valie
Date Posted: 19-Apr-2021 at 9:13am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 
As ek reg onthou, het die Leeus so 2 jaar terug in 'n  redelike paar SA o/20 spelers bele. Ons sit met baie jong talent op ons boeke. Die challenge is om hulle almal gametime te gee. Die lockdown help ons nie eintlik nie. Meeste van ons spelers se kontrakte strek ook tot volgende jaar, as ek nou reg onthou, so ons kan nie net spelers se kontrakte beeindig om nuwes te koop nie. Dit bekommer my ook dat SA se ander unies al die top spelers opkoop, terwyl ons tans net aangaan met die spelers wat ons het.
Ons gaan moet begin van die jong talent deurbring, of van hulle begin ontslae raak en in huidige bokke begin bele.


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2021 at 11:40am
So hoe het die ander unies geld maar ons nie??




Posted By: emiel1
Date Posted: 19-Apr-2021 at 12:04pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 

Bulls, Stormers and Sharks have been buying for years, with very little to show for it. Throwing money at a problem is rarely a solution. What is very concerning however is the turnover of our best senior and junior players the last couple of years. No one can build success on such high turnover.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2021 at 12:59pm
Sharks en Bulle het onlangs GROOT beleggings gekry. Stormers spaar seker Siya se salaris so hulle kan dit gebruik


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Apr-2021 at 1:48pm
Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 19-Apr-2021 at 1:52pm
Tot ons nie regtig gaan geld in kry deur die TV regte ens nie, dink ek nie daar gaan geld uitgehaal word nie.. wat ek voel is die regte besluit in hierdie onsekerheid. Seisoen 1 van die Pro16 kan ons maar bietjie sukkel, daarna as dit regtig n ding is, kan mens weer kyk waar ons staan en wat ons kort. Die Bulle koop en koop, teen wie gaan al hierdie groot name speel, more oor more is alles weer af, dan sit jy met al daai mense op jou boeke en ek dink nie ons het geld om te mors nie..


Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Apr-2021 at 1:57pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.

Ek dink dit het iewers van 'n lening na 'n belegging verander


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Apr-2021 at 2:00pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die Leeus se groot beleging wat ons gekry het was om die unie staande te hou. En dit was meer soos 'n lening as 'n beleging. Soos wat ek dit verstaan anyway.

Ek dink dit het iewers van 'n lening na 'n belegging verander

Ek weet nie of almal dit weet nie, maar sonder hierdie belegging/ lening was daar 10-teen-1 nie meer 'n Leeus vandag nie. So dit was van kardinale belang.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 19-Apr-2021 at 2:03pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Tot ons nie regtig gaan geld in kry deur die TV regte ens nie, dink ek nie daar gaan geld uitgehaal word nie.. wat ek voel is die regte besluit in hierdie onsekerheid. Seisoen 1 van die Pro16 kan ons maar bietjie sukkel, daarna as dit regtig n ding is, kan mens weer kyk waar ons staan en wat ons kort. Die Bulle koop en koop, teen wie gaan al hierdie groot name speel, more oor more is alles weer af, dan sit jy met al daai mense op jou boeke en ek dink nie ons het geld om te mors nie..

Probleem is ons word dan vasgevang in 'n vicious cycle. Doen ons sleg in die eerste jaar van pro14 gaan sponsors nie regtig opline om ons geld te gee nie ne.. En ster spelers gaan ook nie aan die deur klop om te wil deel wees van 'n sukkelende span nie. 

Om staat te maak op jong plaaslike talent alleenlik, en hulle deur te bring en te ontwikkel is ook nie die antwoord in my opinie nie. Kyk maar na die Vrystaat as voorbeeld. Daar is nie 'n ander provinsie wat meer bokke opgelewer het as hulle nie, maar al daai ouens maak naam by FS en dan die vlg jaar raap een van die "groot" unies hom op. En waar sit FS nou?

Ek se nie ons moet 'n wenspan gaan staan en koop nie. Al wat ek se is ons gaan agter gelaat word as ons nie voortdurend as squad aanvul met goeie spelers nie. 


Posted By: valie
Date Posted: 19-Apr-2021 at 2:48pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Sharks are buying, Bulls are buying, WP are buying, hell even the Cheetahs are buying... And the Lions, nothing, we are losing players. What the hell is going on?? 

Bulls, Stormers and Sharks have been buying for years, with very little to show for it. Throwing money at a problem is rarely a solution. What is very concerning however is the turnover of our best senior and junior players the last couple of years. No one can build success on such high turnover.
That's true. What one must also remember, is that by 2018, most of our top players had already been with the union for 4 to 5 years. We didn't rise to the top because we had all of  the best talent, - we became successful because we had continuity together with a great coaching team and good enough, underestimated players, as well as great youngsters coming through the ranks. It takes time to build a championship squad - something we don't necessarily have, as the cheetahs are waiting for 1 team to under perform, on whom they can build a case for a future promotion/relegation challenge.


Posted By: Chris
Date Posted: 19-Apr-2021 at 3:15pm
Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.


Posted By: valie
Date Posted: 19-Apr-2021 at 3:53pm
Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
Ja, ek kan ook nie sien hoe ons die een gaan wen nie, en dit nog sonder Elton ook, maar die bulle het ons al in die verlede onderskat net om hul gat te sien. Dit kan seker weer gebeur, hoewel dit redelk onwaarskynlik is.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 20-Apr-2021 at 9:28am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Chris Chris wrote:

Ek weet nie van julle nie maar ek sien nie baie uit na die naweek se game nie, maar wie weet dalk verbaas die manne ons.
Ja, ek kan ook nie sien hoe ons die een gaan wen nie, en dit nog sonder Elton ook, maar die bulle het ons al in die verlede onderskat net om hul gat te sien. Dit kan seker weer gebeur, hoewel dit redelk onwaarskynlik is.
Jammer om weer die drol te wees, maar ek het nie eers geweet ons speel die naweek nie. Waar rugby-koors altyd hoog geloop het tussen my vriende en familie in die verlede het amper almal se belangstelling erg gekwyn. Ek moes tot budget vir ekstra airtime om al my WP-pelle in die Kaap gas te gee.

Hopelik is die Pro16 net wat ons nodig het om die belangstelling weer aan te wakker. 


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Apr-2021 at 11:06am
Attie, ek voel dieselfde. NOG games teen die sharks/bulls/wp maak my regtig nie meer excited nie. Inteendeel, ek stel amper gladnie belang nie. Maar games teen ander Pro16 spanne, teen wie ons nog nooit gespeel het nie, sal ek definitief nie mis nie!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net