The Lions next play Cardiff at Ellis Park in the URC on 11 May 2024, kickoff is at 18:15 |
Covid-19 |
Post Reply | Page <123 |
Author | |
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die maatskappy waarvoor ek werk het in Desember 50% van ons werknemers geretrench... Ons verskaf sand wat gebruik word om glas te maak en die alkoholverbod het beteken dat die glasvervaardiger se grootste klient (SAB) nie botteljies nodig gehad het nie en hulle het daarom nie sand by ons gekoop nie... Nou is ons alweer daar.....
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
baie taai daar buite!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39123 |
Post Options
Thanks(0)
|
wel hulle reken mos dis 2.2 miljoen mense wat hulle werk verloor het.
|
|
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
EEk moet erken ek begin weer lekker bang word vir COVID, maar verdere lockdowns is nie dit werd nie. Die ekonomie is reeds genoeg geknak. Ekt stats laasjaar gehoor van die syfers waar dit beraam was die aantal mense wat hul werk tydens die eerste groot lockdown verloor het was in die miljoene. Ek is nie seker hoeveel hulle werk intussen terug gelry het nie...
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39123 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het nog net die toets daarvoor gedoen en dit was glad nie lekker nie
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
Deur die genade nog nie.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja , ek het in junie dit gekry . Dit was geen Joke nie .
|
|
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 188 |
Post Options
Thanks(0)
|
Almal is al seker moeg gepraat oor dit, maar is daar iemand hier wat dit al gekry het?
|
|
Post Reply | Page <123 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |