Print Page | Close Window

Covid-19

Printed From: Lionsworld
Category: General
Forum Name: Chit Chat
Forum Description: Chit Chat
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9006
Printed Date: 28-Mar-2024 at 12:31pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Covid-19
Posted By: Blou
Subject: Covid-19
Date Posted: 12-Jan-2021 at 2:32pm
Almal is al seker moeg gepraat oor dit, maar is daar iemand hier wat dit al gekry het?

Replies:
Posted By: Niela
Date Posted: 12-Jan-2021 at 3:04pm
Ja , ek het in junie dit gekry . Dit was geen Joke nie .

Posted By: valie
Date Posted: 12-Jan-2021 at 4:07pm
Deur die genade nog nie.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 12-Jan-2021 at 6:53pm
Het nog net die toets daarvoor gedoen en dit was glad nie lekker nie

Posted By: TunaLion
Date Posted: 12-Jan-2021 at 8:51pm
EEk moet erken ek begin weer lekker bang word vir COVID, maar verdere lockdowns is nie dit werd nie. Die ekonomie is reeds genoeg geknak. Ekt stats laasjaar gehoor van die syfers waar dit beraam was die aantal mense wat hul werk tydens die eerste groot lockdown verloor het was in die miljoene. Ek is nie seker hoeveel hulle werk intussen terug gelry het nie...

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2021 at 5:49am
wel hulle reken mos dis 2.2 miljoen mense wat hulle werk verloor het.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 13-Jan-2021 at 7:52am
baie taai daar buite!

Posted By: WitBoer
Date Posted: 13-Jan-2021 at 10:28am
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

EEk moet erken ek begin weer lekker bang word vir COVID, maar verdere lockdowns is nie dit werd nie. Die ekonomie is reeds genoeg geknak. Ekt stats laasjaar gehoor van die syfers waar dit beraam was die aantal mense wat hul werk tydens die eerste groot lockdown verloor het was in die miljoene. Ek is nie seker hoeveel hulle werk intussen terug gelry het nie...
Die maatskappy waarvoor ek werk het in Desember 50% van ons werknemers geretrench... Ons verskaf sand wat gebruik word om glas te maak en die alkoholverbod het beteken dat die glasvervaardiger se grootste klient (SAB) nie botteljies nodig gehad het nie en hulle het daarom nie sand by ons gekoop nie... Nou is ons alweer daar.....Ouch

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 13-Jan-2021 at 7:26pm
My pa het het hom gehad. Geen grap nie, dis 2 maande later en alhoewel hy gesond is raak hy vinnig bewerig en kort asem

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2021 at 7:12am
My vrou het gister positief getoets, ek sal seker vandag ook weer vir die toets gaan

Posted By: WitBoer
Date Posted: 29-Jan-2021 at 7:43am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

My vrou het gister positief getoets, ek sal seker vandag ook weer vir die toets gaan
Sterkte daar. Hoop dat sy geen of net matige simptome sal ervaar en dat jy darem negatief bly. 
Uit die 7 mense wat so ver positief getoets het by my werk het net 2 enige simptome gehad en dit was ook matig. 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 29-Jan-2021 at 8:20am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

My vrou het gister positief getoets, ek sal seker vandag ook weer vir die toets gaan
Sterkte Transvaal.

Posted By: gertjie0000
Date Posted: 29-Jan-2021 at 9:12am
Sterkte transvaal.

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Jan-2021 at 11:49am
Sterkte daar

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2021 at 1:16pm
Ek moes seker byse sy wys nie regtig enige ernstige simptome op die oomblik nie, en ek sal vanaand laat die uitslag van my toets kry

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2021 at 1:17pm
Maar dankie vir julle goeie wense, dit kan seker nog altyd vinnig suid gaan

Posted By: TunaLion
Date Posted: 29-Jan-2021 at 7:03pm
Sterkte Transvaal!

-------------
Go LIONS!!!!!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jan-2021 at 10:08pm
My toets is toe negatief, verstaan nie hoe dit kan wees nie

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jan-2021 at 7:43am
As mens binne 7 dae na blootstelling aan die virus toets, is dit moontlik dat jou uitslag 'n vals-negatief kan wees want die virus is nog nie "detectable" nie. Jou vrou se "infectious period" waarin sy ander maklik kan aansteek het 2 dae voor haar eerste simptome begin. So werk eers die datum uit waarop haar infectious period begin het. As dit 7 dae of minder was van die  begin van haar infectious period tot wanneer jy gegaan het vir die toets, kan jou uitslag moontlik 'n vals-negatief wees. Daarom moet mens steeds die 10 dae kwarantyn voltooi (na blootstelling) al toets jy negatief (veral as die toets te vroeg gedoen is). Sterkte vir julle en hoop jy bly gesond...

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jan-2021 at 7:49am
die infectious period duur so 12 dae 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jan-2021 at 8:52am
okay, so sy het haar toets Donderdag oggend gedoen, en was toe positief, so haar infectious period is van Dinsdag 26 Jan tot 12 dae later, wat 7 Feb is

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jan-2021 at 8:55am
Ek het my toets gister oggend gedoen, wat dan 3 dae na die begin van haar infectious period is, so dalk 'n vals negatief soos jy se. Dalk moes ek die toets eers volgende week doen, ek het net gedink ek moet die toets so gou moontlik doen sodat ek dit met antibiotika kan laat behandel as ek positief is

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jan-2021 at 9:49am
Die hele ding was sover ver verwyderd van my af, maar skielik in die kwessie van 'n week is 3 mans wat ek persoonlik geken het dood agv die virus, een was 'n verlangse familielid en vanoggend was dit 'n vorige CEO van die Leeus, naamlik Manie Booysen

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jan-2021 at 11:49am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

okay, so sy het haar toets Donderdag oggend gedoen, en was toe positief, so haar infectious period is van Dinsdag 26 Jan tot 12 dae later, wat 7 Feb is
Wanneer het jou vrou se simptome begin? Die infectious period begin so 2 dae voor die simptome begin wys.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 30-Jan-2021 at 11:55am
Sy het Woensdagaand gese sy voel nie lekker nie, en Donderdagoggend vir 'n toets gegaan

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jan-2021 at 12:01pm
Okay so jy kan haar infectious period dan uitwerk as van Maandag af... 25 Jan tot so 6 Feb. Die meeste mense kry simptome so by dag 5 na besmetting maar dit kan later of vroeer begin. Sterkte daar... vroeē mediese hulp is baie belangrik as mens Covid het. 

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 30-Jan-2021 at 12:08pm
en laat weet asb dadelik jul dokter as die simptome erger raak. Mense laat dikwels dinge te vêr versleg voor hulle hulp kry.

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 31-Jan-2021 at 12:18pm
Sterkte daai kant!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 31-Jan-2021 at 3:38pm
. Verkeerde draad

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jul-2021 at 4:15pm
OomPB het laat weet dat Tinus Taute, wat op 'n tyd saam met ons by LionsWorld gekuier het, oorlede is agv Covid. RIV

Posted By: OomPB
Date Posted: 10-Jul-2021 at 4:19pm
RIV hy gaan reguit na n beter plek.

Bye ou Grote

Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Jul-2021 at 4:27pm
My vrou en jongste seun het dit in Januarie gehad, maar hulle simptome was so lig jy sou nie eers se hulle is positief nie. Oudste seun en sy vrou het einde Junie ook positief getoets, en hulle is ook klaar oor dit, kom more vir ons kuier.

Posted By: OomPB
Date Posted: 10-Jul-2021 at 4:36pm
Dis n weird siekte. Op die ou end gaan ons algal dit kry. Elke persoon word verskillend geraak deur dit.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 11-Jul-2021 at 9:38am
Stem saam met wat julle se. Party mense het hom baie lig, en mens dink dis nie te erg nie. Dan beland iemand naby jou in ICU, elke keer as die foon lui dan vries mens. Dit verander mens se siening so bietjie

Posted By: valie
Date Posted: 11-Jul-2021 at 9:03pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

OomPB het laat weet dat Tinus Taute, wat op 'n tyd saam met ons by LionsWorld gekuier het, oorlede is agv Covid. RIV
Ai ou Tinus het my nogal so af en toe gekontak en gehoor hoe dit gaan.
RIV Yster!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Jul-2021 at 9:11pm
Die rugbyskrywer van die Citizen, Rudolph Jacobs, is ook vandag oorlede, maar sy vrou het laat weet dat dit nie Covid was nie, hy het 'n breek gehad met komplikasies.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 11:03am
Het vandag my eerste in-enting gekry. Het dit by ons plaaslike apteek gedoen, was lekker vinnig, 8 uur daar en 9 uur weer terug by die huis

Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 11:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het vandag my eerste in-enting gekry. Het dit by ons plaaslike apteek gedoen, was lekker vinnig, 8 uur daar en 9 uur weer terug by die huis
Mooi man!! Ek het geregistreer, wag nog vir die sms om te se waar en wanneer...

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 11:34am
Daai hoef jy net te doen as jy dit by 'n staatskliniek gaan laat doen. By die apteke kan jy bespreek en dit laat doen sonder registrasie, maar jy moet seker net in die ouderdomsgroep wees wat kwalifiseer. Ek is 55 so was my beurt. Ek het wel geregistreer op Discovery se website, en hulle registreer jou dan outomaties op die een van die staat, maar die apteek waar ek vandag was het nie eers vir die kode gevra nie, so lyk of dit onnodig was

Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 12:25pm
O okay. Sal bietjie kyk of hier 'n privaat plek in Bronkhorstspruit is wat dit doen.
Ek het ook op Discovery se website geregistreer, maar die naaste plek aan my was in Centurion. 

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:08pm
Ek het sopas my eerste een ook gehad. Ek kan darem nog nie die wi fi sein hoor nie LOLLOL

Posted By: Blou
Date Posted: 23-Jul-2021 at 9:57am
Ek het so 3 weke terug my Johnson en Johnson gehad. Saam met die COVID van desember, behoort ek seker nou genoeg anti bodies te he.

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 7:12am
Ek het toe gister sommer na die regering se inentingslokaal gegaan en ek moet se ek was nogal beindruk. In en uit binne 30 minute. Skouer wel vanoggend bietjie lam maar darem nog nie magneties nieLOL

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: monster
Date Posted: 27-Jul-2021 at 7:41am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek het toe gister sommer na die regering se inentingslokaal gegaan en ek moet se ek was nogal beindruk. In en uit binne 30 minute. Skouer wel vanoggend bietjie lam maar darem nog nie magneties nieLOL

Waar is die lokaal en moet mens registreer om soentoe te gaan

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 27-Jul-2021 at 7:54am
Registreer op lyn en gaan dan na enige regerings inenting-lokaal /  staats-hospitaal wat inentings doen. Hulle help gewoonlik en vra net vir jou ID en  inenting registrasie nommer. Die privaat plekke soos Dischem verkies om afsprake te maak.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Jul-2021 at 8:10am
My arm was ten minste 2 dae lekker seer maar dit was die enigste newe-effek. My inenting was laas Woensdag so amper 'n week gelede

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 8:18am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Ek het toe gister sommer na die regering se inentingslokaal gegaan en ek moet se ek was nogal beindruk. In en uit binne 30 minute. Skouer wel vanoggend bietjie lam maar darem nog nie magneties nieLOL

Waar is die lokaal en moet mens registreer om soentoe te gaan
Ja jy moet geregistreer wees en jou ID saam vat.
Ons regeringinentingslokaal is sommer by ons Sport gronde se saal. My vrou was vroeg die oggend daar toe hulle oopmaak, sy was eerste in die ry en het omtrent 2 en 'n half ure gesit... Ek het so net na 12 dieselfde middag daar aangekom en daar was 4 mense voor my. 
So vroeg oggend is nie die beste plan in die klein dorpie nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Blou
Date Posted: 27-Jul-2021 at 9:24am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

OomPB het laat weet dat Tinus Taute, wat op 'n tyd saam met ons by LionsWorld gekuier het, oorlede is agv Covid. RIV

Agge nee. Ek en hy het ook 'n paar keer gekuier.

Dink hy was ook saam na die 2009 B&I Lions by Ellispark gewees.

Posted By: monster
Date Posted: 27-Jul-2021 at 11:44am
Ons het n afspraak vir 6 September by Dischem maar ek het gereken as ek erens net kan in stap en dit vinnig en effektief afgehandel dan doen ek dit nou

Posted By: WitBoer
Date Posted: 27-Jul-2021 at 12:19pm
Originally posted by monster monster wrote:

Ons het n afspraak vir 6 September by Dischem maar ek het gereken as ek erens net kan in stap en dit vinnig en effektief afgehandel dan doen ek dit nou
Wel as jy verby Bronkhorstspruit kom, maak gerus 'n draai by die sportsentrum, lyk my hulle is nie besig in die middae nie. Maak wel 15:00 toe.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Tin
Date Posted: 28-Jul-2021 at 2:08pm
Ekt die J&J gister gekry, voel of ek weer n ligte Covid het van gisteraand afLOL
Hopelik net so dag of 2.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 28-Jul-2021 at 2:18pm
Hoekom kry julle die J&J? Dis mos nie so effektief teen die Delta variant nie?

Posted By: OomPB
Date Posted: 28-Jul-2021 at 6:28pm
Het my 2de een gehad, Enigste newe effek is dat ek nou engels wil praat en die Haaie ondersteun 

Posted By: valie
Date Posted: 28-Jul-2021 at 7:35pm
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

Het my 2de een gehad, Enigste newe effek is dat ek nou engels wil praat en die Haaie ondersteun 
LOLLOLLOL

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 29-Jul-2021 at 12:29pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom kry julle die J&J? Dis mos nie so effektief teen die Delta variant nie?

Lyk my hulle gee mens wat in voorraad is, nou dat J&J hier gemaak word, gaan dit meer beskikbaar wees.

Dit is volgens die studies effektief teen die Delta, so ek weet nie waar jy anders gelees/gehoor het nie.

Ek het ook J&J gekry so paar weke terug, paar dae nie 100% gevoel nie, maar nog nie begin blaf of vir die Stormers begin skree nie.

Posted By: valie
Date Posted: 29-Jul-2021 at 2:03pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom kry julle die J&J? Dis mos nie so effektief teen die Delta variant nie?

Lyk my hulle gee mens wat in voorraad is, nou dat J&J hier gemaak word, gaan dit meer beskikbaar wees.

Dit is volgens die studies effektief teen die Delta, so ek weet nie waar jy anders gelees/gehoor het nie.

Ek het ook J&J gekry so paar weke terug, paar dae nie 100% gevoel nie, maar nog nie begin blaf of vir die Stormers begin skree nie.
Blaf is meer normaal as dit

Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Jul-2021 at 2:05pm
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Hoekom kry julle die J&J? Dis mos nie so effektief teen die Delta variant nie?

Lyk my hulle gee mens wat in voorraad is, nou dat J&J hier gemaak word, gaan dit meer beskikbaar wees.

Dit is volgens die studies effektief teen die Delta, so ek weet nie waar jy anders gelees/gehoor het nie.

Ek het ook J&J gekry so paar weke terug, paar dae nie 100% gevoel nie, maar nog nie begin blaf of vir die Stormers begin skree nie.

het dit op die web gelees
https://www.biospace.com/article/comparing-covid-19-vaccines-pfizer-biontech-moderna-astrazeneca-oxford-j-and-j-russia-s-sputnik-v/" rel="nofollow - https://www.biospace.com/article/comparing-covid-19-vaccines-pfizer-biontech-moderna-astrazeneca-oxford-j-and-j-russia-s-sputnik-v/

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 30-Jul-2021 at 3:52pm

Ja ek sien nou daar is elke dag n nuwe storie. Tyd sal maar bepaal wat rerig die waarheid is

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net