The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
Super Rugby Unlocked Match 3 - Lions vs Cheetahs |
Post Reply | Page 123> |
Author | |||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 24-Oct-2020 at 8:54pm |
||
Ai dis nie goed nie...
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe ek dit verstaan is dat as mens positief toets dan is die virus nie meer oordraagbaar binne 9 dae nie, so mens moet dan isoleer vir 10 dae na die positiewe uitslag. Maar wat ek ook al gelees het, is dat as mens net in kontak gekom het met iemand met die virus, moet mens dan self-isoleer vir 14 dae, omdat die 4 ekstra dae dan bygelas word vir die inkubasie periode van die virus in mens se sisteem. Ek het nou probeer Google en rondlees wat is die huidige tydlyn vir die twee situasies op die oomblik, maar ek kry baie konflikterende artikels - tipies SA government. Maar dit is seker anyway veilig om te sê ons gaan sonder die spelers sit vir 2 weke, so ons is seker maar geskroef. Dit moes eintlik al vroeër gekanseleer geword het, want nou het die virus seker al leker versprei onder ons hele span die laaste paar dae.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Met al die spelers wat uit was dink ek is 2 punte n bonus. Ek wonder wat vorentoe gaan gebeur, 10 dae isolasie gaan seker weer part spelers boomerang?
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink dit is seker maar vir die beste.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien die game is gekanselleer! Nog 2 gevalle positief getoets
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
EW Viljoen het regtig nooit beindruk in die jare dat hy senter gespeel het nie. Lyk baie meer gemakliker as heelagter. Moet die breintrusts ook komplimenteer dat hulle die skuif gemaak het.
Edited by emiel1 - 23-Oct-2020 at 1:15pm |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kon eindelik vir EW op senter ook gebruik het met Rossouw op fullback.....
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eerder n RASS of Molletze gekies het... Stem saam,Similane Baie talent maar ek regtig nog niks gesien wat ek kan se hkom word hy nie elke week gekies...
Goeie span, Sal hulle nie afskryf, eindelik net 3 veranderinge aan begin span.... Bank n bietjie jonk en onervare.... Wonder waar is Skosan dat hy nie eens gekies word vir bank nie...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, ek vind dink dit ietwat belaglik dat hulle home (Simelane) in die middeveld kies. Hy het nie die temperament of fisiese kwaliteit vir die posisie nie. Dink hy sal dalk beter op vleeul of heelagter doen. Indien ons pak beheer kan neem, behoort on OK te wees. Indien nie, gaan dit 'n lang dag wees.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lombaard se verdediging is effens beter as die van Simelane, ek kan nie onthou dat ek Simelane al ooit 1 tackle sien maak het nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
10 dae
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dink verdediging gaan meer oor organisasie en besluitneming (nie Kriel se forte nie), as oor grote en spiere. Lombaard en Simelane het flair wanneer hule spasie het, maar andersins is hulle 'n las op verdediging. Jaco Kriel se weglating is 'n slag, maar die begin pak behoort OK te doen.
Edited by emiel1 - 22-Oct-2020 at 4:22pm |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe lank is die kwarantyn nou vir Covid? is dit 14 dae of 10 dae?
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hierdie is n baie jong line up.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2677 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kan dit waar wees, Dan Kriel kaptein ??? Indien Cheetahs vinnige voorvoetbal kry gaan hulle hierdie middeveld stukkend hardloop.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Blykbaar het Elton 'n spier getrek, so hy is nie een van die 9 nie, dis seker Willem Alberts en die res van jou name is seker akkuraat
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies glo n calf injury....
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Probleem is ons is al klaar 0/2. Nog 'n verloor en ons gaan dit nie finals toe maak nie
|
|||
Tiny
Pasgebore Leeu Joined: 13-May-2018 Location: Witbank Status: Offline Points: 49 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die nuwe manne moet nou die kaans gebruik om te bewys ek is goed genoeg om gekies te word vir die begin span. Ons sal ook nou sien hoe goed ons diepte is. |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39185 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
EW Viljoen; Jamba Ulengo, Wandisile Simelane, Dan Kriel (captain), Rabz Maxwane; Gianni Lombard, Morné van den Berg; Len Massyn, Vincent Tshituka, MJ Pelser, Marvin Orie, Ruben Schoeman, Carlu Sadie, Jaco Visagie, Sti Sithole. Reserves: PJ Botha, Nathan McBeth, Jannie du Plessis, Wilhelm van der Sluys, Marnus Schoeman, Ross Cronje, Stean Pienaar, Tiaan Swanepoel
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja nee hel man. Maar ek vermoed al die spanne gaan so naweek slaan...
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem, dit is hoogs onregverdig dat n span nog moet speel as so klomp spelers onbeskikbaar is
|
|||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |