The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Finaal - Bokke vs Engeland |
Post Reply | Page <123> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Crunch time...dink dit gaan baie taai wees. Moenie die Engelse te veel besit gee nie, en veral nie vir hulle agterspelers nie. Kyk of ons dalk die skrums en lynstane kan domineer, en as dit afkom, gebruik dit as platform
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Noem my sommer Siener van Rensburg
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar julle weet wat kom, Eddie is nie 'n aap nie, Oupa skrums iewers in die tweede helfte
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek hoor die manne in die ateljee noem ook die moontlikheid van oupa skrums, en dit is waarskynlik hulle enigste uitweg
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sjoe, NZ is nogsteeds so baie beter as ons vanjaar of hoe?
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Voor die wedstryd het ek ons eintlik nie 'n kans gegee nie, maar dit was duidelik in die eerste 10 minute dat ons gekom het om te speel, en die skrums was hulle doodsteek. Baie goed van Engeland om nie oupa skrums truuks te probeer trek nie
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
2019 is NZ se jaar, hul achievements vanjaar is so baie beter as ons s'n... Eish. Sorry Springbok, maybe next year, ne
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
Edited by TunaLion - 02-Nov-2019 at 1:51pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jip,soos ek in die week gesê het,Suid Afrikaners lui aan n siekte genaamd pessimisme..... En almal het my nog heel week k*k gehap daaroor dat ek eintlik ons n kans gegee het.....
Edited by TunaLion - 02-Nov-2019 at 1:59pm |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sjoe, ek het dit nie sien kom nie! Welgedaan bokke!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jy kan nou maar ophou kakpraat hoor. Die bokke het gewen, geniet dit tog net en hou op jou self op die skouer klop oor jy so slim is
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Fantasties Bokke!!! BMT!!!!! Ander spanne weet dalk wat kom, maar dit beteken nie hulle kan dit keer nie!! Bokke!!!!!!!!
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Skies, moes jul net bietjie kak gee en ekt obviously al paar doppe in ;p
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Wie het nie!? Lekker man, kap hom! Ek geniet n buffelsfontein brandewyntjie...
|
|||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1776 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eerlikwaar het ek ook nie verwag ons gaan so ver wen nie!!!! En om twee drieë te score was net icing on the cake! Go BOKKE!!!!!
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek eet my hoed... Wel gedaan, sou lekkerder gewees het as Whiteley die beker kon lig, maar ja... Mbonambi en Lood se vroee beserings was "blessings in disguise". England het toe hulle beste wedstryd laas week gespeel.
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien die Bokke is nou nommer een op die World ranking
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
>>The Springboks have not topped the rankings since 16 November, 2009
So dis die eerste keer in 10 jaar wat ons nommer een op die World Ranking is |
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Edited by Attie Karate - 02-Nov-2019 at 7:32pm |
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is so bly dat ñ paar manne my vandag en oor die afgelope 3 weke stil gespeel het. Oor die afgelope 3 weke het baie spelers wie ek nooit gerate het nie hul games erg gelig. En veral vandag was Malherbe, Mapimpi en Willie puik en ander spelers as wat ons gewoonlik sien. Dit het maar neergekom op foute: ons het bitter min gemaak en die Engelse net ñ paar. Maar dit was ñ paar te veel, want niemand kan speel teen ons as ons so speel nie, nie eers NZ nie. Die verdediging was brutaal en die intensiteit was vir 80 minute te intens. Om dit reg te kry moet die afrigter die span in daai "frame of mind" kry en die spelers moet dit uitvoer. En almal het dit puik gedoen. Engeland sou ons nie oon wen al het hul soos laaswèk gespeel nie.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En Kolbe se drie waar hy vir Farrel op die grond gesit het, WOW!!!
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Billy4
Pasgebore Leeu Joined: 31-Oct-2019 Status: Offline Points: 10 |
Post Options
Thanks(1)
|
||
Sous het 60 min gespeel. Maar meeste duikslae gemaak. Marx was critical in al twee driee van bokke!
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
iiiiiiiiiii
Toldddddddddd Uuuuuuuuu Sooooooooo @tunalion. Op die bokke !!!! Once a bok always a bok
|
|||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
@transvaal
You said Duane never plays a big game . He only plays well Against small teams. You can say sorry, you were wrong Duane was a masjien !!!!!!! Op die bokke
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem. Ek het ook Baie van hierdie spelers nie gerate nie en gese dit is nie n kampioen span nie. Is bly hulle het my verkeerd bewys!
|
|||
Post Reply | Page <123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |