Finaal - Bokke vs Engeland
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Rugby World Cup
Forum Description: Rugby World Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8330
Printed Date: 04-May-2025 at 9:05pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Finaal - Bokke vs Engeland
Posted By: Transvaal
Subject: Finaal - Bokke vs Engeland
Date Posted: 29-Oct-2019 at 11:25am
Saterdag 11:00 in Yokohama.
Skeidsregter - Jerome Garces van Frankryk
Bokke: Willie le Roux, 14 Cheslin Kolbe, 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Makazole Mapimpi, 10 Handre Pollard, 9 Faf de Klerk, 8 Duane Vermeulen, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Tendai Mtawarira Plaasvervangers: 16 Malcolm Marx, 17 Steven Kitshoff, 18 Vincent Koch, 19 RG Snyman, 20 Franco Mostert, 21 Francois Louw, 22 Herschel Jantjies, 23 Frans Steyn
Engeland: 15 Elliot Daly, 14 Anthony Watson, 13 Manu Tuilagi, 12 Owen Farrell (captain), 11 Jonny May, 10 George Ford, 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Sam Underhill, 6 Tom Curry, 5 Courtney Lawes, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola Plaasvervangers: 16 Luke Cowan-Dickie, 17 Joe Marler, 18 Dan Cole, 19 George Kruis, 20 Mark Wilson, 21 Ben Spencer, 22 Henry Slade, 23 Jonathan Joseph
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 29-Oct-2019 at 11:42am
Nkosi het 2 keer verdedigingsfoute gemaak teen Wallis waar hy te gou opgeskiet het en so vir Wallis 'n overlap aan die linkerkant gegee het, so ek sal nie verbaas wees as hy nie in die finaal speel nie, want dit klink ook of Kolbe reg is om te speel en Rassie sal hom seker op linkervleuel kies, behalwe as hy dalk vir Kolbe op Heelagter kies, dan is daar plek vir Nkosi op vleuel. Ons sal ook seker weer gaan met 6 voorries op die bank en Engeland voor aanvat
|
Posted By: Niela
Date Posted: 29-Oct-2019 at 12:41pm
Transvaal wrote:
Nkosi het 2 keer verdedigingsfoute gemaak teen Wallis waar hy te gou opgeskiet het en so vir Wallis 'n overlap aan die linkerkant gegee het, so ek sal nie verbaas wees as hy nie in die finaal speel nie, want dit klink ook of Kolbe reg is om te speel en Rassie sal hom seker op linkervleuel kies, behalwe as hy dalk vir Kolbe op Heelagter kies, dan is daar plek vir Nkosi op vleuel. Ons sal ook seker weer gaan met 6 voorries op die bank en Engeland voor aanvat |
Dit lyk soos Rassie se game plan. Ek dink nogsteeds as ons in die laaste 20 min iets moet spark, dan kort ons n 3de back op die bench.
Kolbe kan maar op 15 begin in my view, maar dit sal seker nie gebeur nie
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Oct-2019 at 1:02pm
Ek wonder of Gelant nie 'n veiliger opsie op heelagter is, as om Kolbe soontoe te skuif? Willie maak net te veel dom foute wat ons dalk duur te staan gaan kom teen 'n goeie span soos Eng.
Maar ek dink nie Rassie gaan enige veranderings maak nie, en die bank sal seker weer 6-2 split wees.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 29-Oct-2019 at 1:04pm
Transvaal wrote:
Nkosi het 2 keer verdedigingsfoute gemaak teen Wallis waar hy te gou opgeskiet het en so vir Wallis 'n overlap aan die linkerkant gegee het, so ek sal nie verbaas wees as hy nie in die finaal speel nie, want dit klink ook of Kolbe reg is om te speel en Rassie sal hom seker op linkervleuel kies, behalwe as hy dalk vir Kolbe op Heelagter kies, dan is daar plek vir Nkosi op vleuel. Ons sal ook seker weer gaan met 6 voorries op die bank en Engeland voor aanvat |
Mapimpi is ook nie 'n goeie verdediger nie, hy gaan altyd heeltemal te hoog en en gryp-gryp net na die ou. Ek is seker Eng gaan die wye kanale aanval want dit is al waar ons verdediging verdag is.
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Oct-2019 at 1:44pm
Ek glo as Kolbe reg is, sal dit al verandering aan die span wees.
Ek moet maar my hoed eet, want ek dink nie een speler in die span is regtig goed nie. Dit is wel naby aan die bste wat SA tans het. Maar hul speel in die WB finaal! So wat weet ek.
Go Bokke!
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 29-Oct-2019 at 1:47pm
GO BOKKE!!!!!!!
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 29-Oct-2019 at 1:52pm
Kolbe is fiks
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 29-Oct-2019 at 2:10pm
Attie Karate wrote:
Kolbe is fiks
|
Dit is baie goeie nuus!
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:43am
1995/2007/2019 Finals Bok starting XVs 15 André Joubert / Percy Montgomery / Willie le Roux 14 James Small / JP Pietersen / Cheslin Kolbe 13 Japie Mulder / Jaque Fourie / Lukhanyo Am 12 Hennie le Roux / Frans Steyn / Damian de Allende 11 Chester Williams / Bryan Habana / Makazole Mapimpi 10 Joel Stransky / Butch James / Handre Pollard 9 Joost van der Westhuizen / Fourie du Preez / Faf de Klerk 8 Mark Andrews / Danie Rossouw / Duane Vermeulen 7 Ruben Kruger / Juan Smith / Pieter-Steph du Toit 6 Francois Pienaar / Schalk Burger / Sifa Kolisi 5 Hannes Strydom / Victor Matfield / Lood de Jager 4 Kobus Wiese / Bakkies Botha / Eben Etzebeth 3 Balie Swart / CJ van der Linde / Frans Malherbe 2 Chris Rossouw / John Smit / Bongi Mbonambi 1 Os du Randt / Os du Randt / Beast Mtawarira
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:46am
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:47am
England is going for the Southern Slam
Beat Argentina in the pool games and
OZ in the QF NZ in the SF and meeting SA in the final
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:47am
England: 15 Elliot Daly, 14 Anthony Watson, 13 Manu Tuilagi, 12 Owen Farrell, 11 Jonny May, 10 George Ford, 9 Ben Youngs, 8 Billy Vunipola, 7 Sam Underhill, 6 Tom Curry, 5 Courtney Lawes, 4 Maro Itoje, 3 Kyle Sinckler, 2 Jamie George, 1 Mako Vunipola. Replacements: 16 Luke Cowan-Dickie, 17 Joe Marler, 18 Dan Cole, 19 George Kruis, 20 Mark Wilson, 21 Ben Spencer, 22 Henry Slade, 23 Jonathan Joseph.
South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cheslin Kolbe, 13 Lukhanyo Am, 12 Damian de Allende, 11 Makazole Mapimpi, 10 Handré Pollard, 9 Francois de Klerk, 8 Duane Vermeulen, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Siya Kolisi (captain), 5 Lodewyk de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Mbongeni Mbonambi, 1 Tendai Mtawarira. Replacements: 16 Malcolm Marx, 17 Steven Kitshoff, 18 Vincent Koch, 19 Rudolph Snyman, 20 Franco Mostert, 21 Francois Louw, 22 Herschel Jantjies, 23 Frans Steyn.
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:49am
Transvaal wrote:
>>>Sifa Kolisi
??? |
Te laat om te fix
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:54am
GoLions wrote:
1995/2007/2019 Finals Bok starting XVs15 André Joubert / Percy Montgomery / Willie le Roux 14 James Small / JP Pietersen / Cheslin Kolbe 13 Japie Mulder / Jaque Fourie / Lukhanyo Am 12 Hennie le Roux / Frans Steyn / Damian de Allende 11 Chester Williams / Bryan Habana / Makazole Mapimpi 10 Joel Stransky / Butch James / Handre Pollard 9 Joost van der Westhuizen / Fourie du Preez / Faf de Klerk 8 Mark Andrews / Danie Rossouw / Duane Vermeulen 7 Ruben Kruger / Juan Smith / Pieter-Steph du Toit 6 Francois Pienaar / Schalk Burger / Sifa Kolisi 5 Hannes Strydom / Victor Matfield / Lood de Jager 4 Kobus Wiese / Bakkies Botha / Eben Etzebeth 3 Balie Swart / CJ van der Linde / Frans Malherbe 2 Chris Rossouw / John Smit / Bongi Mbonambi 1 Os du Randt / Os du Randt / Beast Mtawarira |
Ek wou saamspeel en my keuses maak, maar daar is posisies waar ek nie een van die 3 spelers verkies nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 9:55am
Byvoorbeeld haker, Marx en Bissie is beter as al 3
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 10:22am
Transvaal wrote:
Byvoorbeeld haker, Marx en Bissie is beter as al 3 |
Stem saam maar in 2007 was Bizzie aan die begin van sy Bok loopbaan. Het net 38 minute gespeel tydens die WB
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 01-Nov-2019 at 12:01pm
GoLions wrote:
1995/2007/2019 Finals Bok starting XVs15 André Joubert / Percy Montgomery / Willie le Roux 14 James Small / JP Pietersen / Cheslin Kolbe 13 Japie Mulder / Jaque Fourie / Lukhanyo Am 12 Hennie le Roux / Frans Steyn / Damian de Allende 11 Chester Williams / Bryan Habana / Makazole Mapimpi 10 Joel Stransky / Butch James / Handre Pollard 9 Joost van der Westhuizen / Fourie du Preez / Faf de Klerk 8 Mark Andrews / Danie Rossouw / Duane Vermeulen 7 Ruben Kruger / Juan Smith / Pieter-Steph du Toit 6 Francois Pienaar / Schalk Burger / Sifa Kolisi 5 Hannes Strydom / Victor Matfield / Lood de Jager 4 Kobus Wiese / Bakkies Botha / Eben Etzebeth 3 Balie Swart / CJ van der Linde / Frans Malherbe 2 Chris Rossouw / John Smit / Bongi Mbonambi 1 Os du Randt / Os du Randt / Beast Mtawarira |
1. Os 2. Smit 3. Swart 4. Bakkies 5. Matfield 6. Burger 7. PS du Toit 8. Vermeulen 9. Joost 10. Pollard 11. Habana 12. le Roux 13. Fourie 14. Kolbe 15. Joubert Dus is daar 5 van 1995, 7 van 2007 en 4 van die huidige span.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 12:02pm
>>>Dus is daar 5 van 1995, 7 van 2007 en 4 van die huidige span.
Jy mag net 15 kies
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 12:04pm
Rugby in 1995 was nog amateur, so daai spelers was nie so gekondisioneerd soos vandag se spelers nie. Ek sou waarskynlik uit 1995 vir James Small en Joost gaan
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 01-Nov-2019 at 1:50pm
Transvaal wrote:
>>>Dus is daar 5 van 1995, 7 van 2007 en 4 van die huidige span.
Jy mag net 15 kies |
 Os tel by 1995 en 2007
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 01-Nov-2019 at 1:52pm
Transvaal wrote:
Rugby in 1995 was nog amateur, so daai spelers was nie so gekondisioneerd soos vandag se spelers nie. Ek sou waarskynlik uit 1995 vir James Small en Joost gaan |
Dit is waar, maar ek dink Andre Joubert sou selfs in vandag se tyd 'n uitstekende speler gewees het.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 01-Nov-2019 at 2:48pm
Hy was verseker 'n klas speler. Percy is egter een van die grootste spelers vir die Bokke van alle tye, 6de meeste caps (102), meeste punte (893), 6de meeste driee. Ek kan onthou dat hy ook maar op 'n tyd 'n dip gevang het, en ook partykeer bietjie suspect was met 1 op 1 tackles, en hy was seker nooit een van my gunstelinge nie, maar as mens na sy stats kyk moet jy seker se hy is in die top 5 Bokke van alle tye
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 2:52pm
Percy was veral goed nadat hy 'n tyd oorsee gespandeer het en teruggekom het
|
Posted By: GoLions
Date Posted: 01-Nov-2019 at 7:58pm
Robbie Wessels - Legendes
https://youtu.be/1kasMH7BaUA" rel="nofollow - https://youtu.be/1kasMH7BaUA
Brilliant
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 10:25am
Crunch time...dink dit gaan baie taai wees. Moenie die Engelse te veel besit gee nie, en veral nie vir hulle agterspelers nie. Kyk of ons dalk die skrums en lynstane kan domineer, en as dit afkom, gebruik dit as platform
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 11:55am
Transvaal wrote:
Kyk of ons dalk die skrums en lynstane kan domineer, en as dit afkom, gebruik dit as platform |
Noem my sommer Siener van Rensburg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 11:57am
Maar julle weet wat kom, Eddie is nie 'n aap nie, Oupa skrums iewers in die tweede helfte
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 12:05pm
Ek hoor die manne in die ateljee noem ook die moontlikheid van oupa skrums, en dit is waarskynlik hulle enigste uitweg
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 1:37pm
Sjoe, NZ is nogsteeds so baie beter as ons vanjaar of hoe?
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 1:46pm
Voor die wedstryd het ek ons eintlik nie 'n kans gegee nie, maar dit was duidelik in die eerste 10 minute dat ons gekom het om te speel, en die skrums was hulle doodsteek. Baie goed van Engeland om nie oupa skrums truuks te probeer trek nie
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 1:48pm
TunaLion wrote:
Sjoe, NZ is nogsteeds so baie beter as ons vanjaar of hoe?
|
2019 is NZ se jaar, hul achievements vanjaar is so baie beter as ons s'n... Eish. Sorry Springbok, maybe next year, ne
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 1:50pm
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 1:58pm
Transvaal wrote:
Voor die wedstryd het ek ons eintlik nie 'n kans gegee nie, maar dit was duidelik in die eerste 10 minute dat ons gekom het om te speel, en die skrums was hulle doodsteek. Baie goed van Engeland om nie oupa skrums truuks te probeer trek nie |
Jip,soos ek in die week gesê het,Suid Afrikaners lui aan n siekte genaamd pessimisme..... En almal het my nog heel week k*k gehap daaroor dat ek eintlik ons n kans gegee het.....
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Nov-2019 at 2:10pm
Sjoe, ek het dit nie sien kom nie! Welgedaan bokke!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Nov-2019 at 2:11pm
TunaLion wrote:
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
|
Jy kan nou maar ophou kakpraat hoor. Die bokke het gewen, geniet dit tog net en hou op jou self op die skouer klop oor jy so slim is
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 02-Nov-2019 at 2:13pm
Fantasties Bokke!!! BMT!!!!! Ander spanne weet dalk wat kom, maar dit beteken nie hulle kan dit keer nie!! Bokke!!!!!!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 2:29pm
Leeubok wrote:
TunaLion wrote:
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
|
Jy kan nou maar ophou kakpraat hoor. Die bokke het gewen, geniet dit tog net en hou op jou self op die skouer klop oor jy so slim is |
Skies, moes jul net bietjie kak gee en ekt obviously al paar doppe in ;p
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 02-Nov-2019 at 2:34pm
TunaLion wrote:
Leeubok wrote:
TunaLion wrote:
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
|
Jy kan nou maar ophou kakpraat hoor. Die bokke het gewen, geniet dit tog net en hou op jou self op die skouer klop oor jy so slim is |
Skies, moes jul net bietjie kak gee en ekt obviously al paar doppe in ;p
|
Wie het nie!? Lekker man, kap hom! Ek geniet n buffelsfontein brandewyntjie...
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 02-Nov-2019 at 3:07pm
Eerlikwaar het ek ook nie verwag ons gaan so ver wen nie!!!!
En om twee drieë te score was net icing on the cake!
Go BOKKE!!!!!
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 02-Nov-2019 at 3:21pm
Ek eet my hoed... Wel gedaan, sou lekkerder gewees het as Whiteley die beker kon lig, maar ja... Mbonambi en Lood se vroee beserings was "blessings in disguise". England het toe hulle beste wedstryd laas week gespeel.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 6:24pm
Ek sien die Bokke is nou nommer een op die World ranking
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 02-Nov-2019 at 6:29pm
>>The Springboks have not topped the rankings since 16 November, 2009
So dis die eerste keer in 10 jaar wat ons nommer een op die World Ranking is
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Nov-2019 at 7:23pm
TunaLion wrote:
Head to head is al wat saak maak. WC win, RC win maak niks saak nie,net head to head boys, hierdie wen is f'ol. NZ is vanjaar se span van die jaar....
|

------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Nov-2019 at 7:31pm
Ek is so bly dat ñ paar manne my vandag en oor die afgelope 3 weke stil gespeel het. Oor die afgelope 3 weke het baie spelers wie ek nooit gerate het nie hul games erg gelig. En veral vandag was Malherbe, Mapimpi en Willie puik en ander spelers as wat ons gewoonlik sien. Dit het maar neergekom op foute: ons het bitter min gemaak en die Engelse net ñ paar. Maar dit was ñ paar te veel, want niemand kan speel teen ons as ons so speel nie, nie eers NZ nie. Die verdediging was brutaal en die intensiteit was vir 80 minute te intens. Om dit reg te kry moet die afrigter die span in daai "frame of mind" kry en die spelers moet dit uitvoer. En almal het dit puik gedoen. Engeland sou ons nie oon wen al het hul soos laaswèk gespeel nie.
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Attie Karate
Date Posted: 02-Nov-2019 at 7:38pm
En Kolbe se drie waar hy vir Farrel op die grond gesit het, WOW!!!
------------- Up the Vaal!
|
Posted By: Billy4
Date Posted: 02-Nov-2019 at 8:01pm
Sous het 60 min gespeel. Maar meeste duikslae gemaak. Marx was critical in al twee driee van bokke!
|
Posted By: Niela
Date Posted: 02-Nov-2019 at 10:14pm
iiiiiiiiiii
Toldddddddddd
Uuuuuuuuu
Sooooooooo
@tunalion. Op die bokke !!!! Once a bok always a bok
|
Posted By: Niela
Date Posted: 02-Nov-2019 at 10:22pm
@transvaal
You said Duane never plays a big game . He only plays well Against small teams. You can say sorry, you were wrong Duane was a masjien !!!!!!!
Op die bokke
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 03-Nov-2019 at 9:41am
Attie Karate wrote:
Ek is so bly dat ñ paar manne my vandag en oor die afgelope 3 weke stil gespeel het. Oor die afgelope 3 weke het baie spelers wie ek nooit gerate het nie hul games erg gelig. En veral vandag was Malherbe, Mapimpi en Willie puik en ander spelers as wat ons gewoonlik sien. Dit het maar neergekom op foute: ons het bitter min gemaak en die Engelse net ñ paar. Maar dit was ñ paar te veel, want niemand kan speel teen ons as ons so speel nie, nie eers NZ nie. Die verdediging was brutaal en die intensiteit was vir 80 minute te intens. Om dit reg te kry moet die afrigter die span in daai "frame of mind" kry en die spelers moet dit uitvoer. En almal het dit puik gedoen. Engeland sou ons nie oon wen al het hul soos laaswèk gespeel nie. |
Stem. Ek het ook Baie van hierdie spelers nie gerate nie en gese dit is nie n kampioen span nie. Is bly hulle het my verkeerd bewys!
|
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 03-Nov-2019 at 10:12am
Gister was heerlik. Vir eerste in Lang ruk het ek met n Bokspan ondersteun, nie n wit afrigter of swart kaptein of Wp stut of Sharks senter of wat ookal nie. Dit was lekker en bevrydend. Die gees en atmosfeer na die tyd was lekker. Weet nie wat more bring maar vandag gaan ons dit nog geniet. Booookkkkeeeee!!!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 03-Nov-2019 at 11:48am
Vaal Leeu 3 wrote:
Gister was heerlik. Vir eerste in Lang ruk het ek met n Bokspan ondersteun, nie n wit afrigter of swart kaptein of Wp stut of Sharks senter of wat ookal nie. Dit was lekker en bevrydend. Die gees en atmosfeer na die tyd was lekker. Weet nie wat more bring maar vandag gaan ons dit nog geniet. Booookkkkeeeee!!! |
Is nogals baie bevrydend, ne! Ekt ook die perspektief verandering so paar weke terug al gemaak toe ek besef het Rassie het 'n plan en net omdat dit nie die Leeus se gameplan of spelers is nie, beteken nie hulle verdien nie om daar te wees nie.
Ek moet ook erken dat Siya een hengse great en humble kaptein is. Ekt videos gesien van hom voor die trofee oorhandiging waar hy vir Rassie en daarna vir Faf smeek om saam met hom die trofee te gaan oplig, wat pretty much sy en die hele span se karakter en spangees opsom.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Lion4ever
Date Posted: 04-Nov-2019 at 10:21am
Great game, total domination by the Springboks. Credit to England, they never gave up, but I think like Gatland, that England played played their final against the AB's.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:03pm
28 Springboks have played in 60 test matches or more, they are: http://www.lionsworld.co.za/bokmostcaps.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/bokmostcaps.html
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:07pm
22 Springboks have scored 120 or more points in test matches, they are: http://www.lionsworld.co.za/bokmostpoints.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/bokmostpoints.html
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:10pm
21 Springboks have scored 12 or more tries in test matches, they are: http://www.lionsworld.co.za/bokmosttries.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/bokmosttries.html
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:29pm
Die 10 Bokke met die meeste toetse in Wereldbekers:
Schalk Burger jnr 20 Victor Matfield 18 Bryan Habana 18 Fourie du Preez 17 Francois Louw 17 Francois Steyn 17 Tendai Mtawarira 17 John Smit 17 JP Pietersen 17 Os du Randt 16
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:31pm
En oor die jare het ons 144 spelers in Wereldbeker gebruik (1995 tot 2019)
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:37pm
Van die spelers wat in Werlebekers vir ons gespeel het wat nooit daar moes gewees het nie:
1 cap Chiliboy Ralepelle, Dale Santon, Zane Kirchner, Kaya Malotana
2 caps Juan de Jongh, Wayne Julies, Ricardo Loubscher, Rudy Paige
5 caps Deon Kayser
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 12:41pm
Provinsiale verteenwoordiging van die Bokke in Wereldbeker wedstryde (1995 tot 2019)
Blue Bulls 216 Natal Sharks 199 Western Province 180 Lions 115 Overseas 83 Free State 79 Griquas 5 SWD 2 Mpumalanga 2 Boland 1 Border 1
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 04-Nov-2019 at 1:10pm
Transvaal wrote:
Van die spelers wat in Werlebekers vir ons gespeel het wat nooit daar moes gewees het nie:
1 cap Chiliboy Ralepelle, Dale Santon, Zane Kirchner, Kaya Malotana
2 caps Juan de Jongh, Wayne Julies, Ricardo Loubscher, Rudy Paige
5 caps Deon Kayser
|
Ek ken al die spelers behalwe vir Dale Santon???? Kaya weet ek van ongelukkig oor die snert wat hy altyd in die media praat....
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 04-Nov-2019 at 1:41pm
Dale Santon was 'n oorgewig haker...weet nie hoe hy ooit naby 'n Bok trui gekom het nie
|
|