The Lions next play Munster at Ellis Park in the URC on 27 April 2024, kickoff is at 17:00 |
Breaking News – Ulengo sign with Lions |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 01-Jul-2019 at 9:15pm |
|
Indien Ulengo beskou word as n speler van ansionale belang, soos uiteengesit word in die nuwe kontrakterings model van SARU, sal dit sin maak om hom n kans te gee, aangesien SARU dan sy salaris gaan betaal, en nie die unie nie. Die Unie sal dan slegs verantwoordelik wees om sy salaris op te top indien nodig.
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja, die geld is min, maar as jy dink jy gaan al ons probleme uitsort deur net op slot en op scrummie aan te vul, maak jy n fout. Eerstens weet ons nog nie eers of die gerug waar is nie, so om nou al die unie te wil kritiseer oor n "dom kopie" of "geld mors" terwyl ons nie eers weet of dit wel waar is nie, is dalk n bietjie vroeg Verder weet ons nie wat sy prys is nie. Soos wat dit is, lyk dit of ons 2 springbok agterspelers verloor in Commies en Mapoe. Ja daar is talentvolle spelers wat deurkom, maar die IP en ervaring van 2 bokke vervang jy nie sommer oornag met n jong talentvolle outjie nie. Om hom kans te gee en te toets in die CC is nie vir my verkeerd nie, en indien hy dan sy sout werd is, kan die unie verder met hom praat. Verder moet ons eerlik met mekaar wees - daar is nie tans goeie slotte in die mark nie, anders glo ek ons sou lankal een bekom het. Scrummies ook nie. Dis een ding om talent te he, maar in SR het jy ondervinding ook nodig. Jy sal nooit n SR toernooi wen, as jy nie ten minste 6 of 7 internasionale spelers in jou span het nie. Indien die wel waar is, kan ek julle verseker dat die unie nie net spring en nou al wat n speler koop wat op die mark kom nie. Ek glo hulle sal darem eers hulle huiswerk ordentlik doen voor hulle n speler n aanbod maak. Soos ek vroeer genoem het, kyk almal net vas in die sterre wat ons gehad het, wat weg is, maar wat meeste mense uit die oog verloor, is dat ons hordes spelers deur die system gesit het om daai ster spelers te kry, - spelers wat by hulle unies nie goed genoeg geag is nie. Sommiges het dit gemaak, en bokke geword, maar baie het nie die cut gemaak nie, en speel tans elders.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2719 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem, ons mors geld. Verstaan dit nie.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Valie,
ek stem nie saam nie. Geld is min, ons is under druk. Waar jy goeie diepte het (soos wat ons op vluel het), dan kry jy n youngster en jy laat hom leer by Skosan, Dyanti (Soos die geval met green) Waar jy n tekort aan goeie senior spelers het kan jy koop . Ons moet geld spandeer op ervare slotte , scrummies. Ons moet great youngsters kry wat kan leer by die ander ouens.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die punt bly staan ons het nie nog vleuels nodig nie. Ons probleem areas is slot, 8 en 9.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En op die einde is Ulengo ook nie eers bevestig nie
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja maar lyk asof die eienaar van daardie site deurmekaar is, die header praat van Sadie en Matthews maar daar is niks in die artikel oor die twee nie
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Volgens die header van die artikel wat jy geplaas het, ja.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Maar HET ons sy handtekening?
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek is baie bly oor Sadie se handtekening
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2676 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Onthou in die tyd toe ons WW, Faf, Rohan ens gekoop het, was daar ook 'n magdom ander ouens wat ons gekontrakteur het, wat nie die cut gemaak het nie, wat toe weer laat gaan is, soos Coenie van Wyk, Mnisi, Fabian Booysen, Lionel Cronje, Bobby de Wee, Victor Sekekete, Ruan Lerm ens. Om kwaliteit spelers te koop, gaan jy ongelukkig moet effens volumes deur die sisteem sit, jy gaan nie net sommer sterre by ander spanne koop nie. Ek is ook nie n Ulengo fan nie, net soos ek nie n Skosan fan was nie, maar hy (Skosan) het my stil gespeel. Ulengo is n groot vleuel wat goed is onder die hoe bal, - waar ons soms tekort geskiet het. As hy homself in die CC kan bewys, het ek geen probleem daarmee nie. Edited by valie - 01-Jul-2019 at 2:53pm |
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem. Al die SA unies, insluitend die Leeus, sukkel alreeds finansiel. Met swakkerige kontraktering die afgelope twee jaar waar ons geld gemors het op sinnelose kopies, maak hierdie skuif min sin. Gehoop dat ons geleer het.
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem, ons het BAIE vleuls , dit maak niks sin nie.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As hulle hom 'n paar maande kontrak gee en se hy moet homself in Curriebeker bewys, is dit okay met my. Dan kan hulle altyd kyk of dit die moeite werd is om hom vir Super Rugby te hou
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
WTH!? Maar net die feit dat die unie dit oorweeg en na hom kyk maak my sommer die moer in.
|
||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 660 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sal ook heng bly wees as ons Sadie kan teken ...... ek is positief hy gaan by ons teken
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hy sal waarskynlik nie sy medies pass nie, ek dink daai knie gee hom baie probleme die laaste 2 jaar
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nou pos die fool hierdie update:
Update: Correction - Jamba Ulengo is still busy with his medical in the progress of signing with the Lions. Quote Tweet |
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem, wat 'n waste van geld!!! Ons het nie effing vleuels nodig nie! Daar is Mahuza ook nog.. Het ons 'n nuwe ou wat speler aankope betref? Hoe de hel het ons gegaan van die dae wat ouens soos WW, Faf, Rohan ens aangeteken is, tot Orie, Groom, Lewies, Ulengo??? Ag nee hel man
Edited by Leeubok - 01-Jul-2019 at 1:59pm |
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder self, Matthews is mos die ander agterspeler wat by die Bulle speel, bietjie aan die klein kant soos Mahuza, en Sadie is die groot vis [/QUOTJa Duncan Matthews ,hy my nogal beindruk....dit sal my dag,jaar maak as ons vir Sadie geteken het
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder self, Matthews is mos die ander agterspeler wat by die Bulle speel, bietjie aan die klein kant soos Mahuza, en Sadie is die groot vis
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
hoe nou? [/QUOT .Sorry n waste kopie,.........genoeg diepte op vleuel....
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39089 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
hoe nou?
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat van Mattheus en Sadie...die heading?
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |