The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 2 - Lions vs Stade Francais |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 12-Dec-2022 at 10:13am |
|
Friday 16 December at Ellis Park, kickoff at 19:30
Referee: Karl Dickson (England) AR1: Matthew Carley (England) AR2: Sara Cox (England) TMO: Ian Tempest (England) Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Edwill van der Merwe, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw, 11. Quan Horn, 10. Jordan Hendrikse, 9. Sanele Nohamba, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Ruan Venter, 6. Jaco Kriel (c), 5. Pieter Jansen van Vuren, 4. Willem Alberts, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith. Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Sti Sithole, 18. Ruan Smith, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Darrien Landsberg, 21. Sibusiso Sangweni, 22. Andre Warner, 23. Rynhardt Jonker. Stade Francais: 15. Léo Monin, 14. Nadir Megdoud, 13. Paolo Odogwu, 12. Theo Dachary, 11. Harry Glover, 10. Léo Barre, 9. James Hall, 1. Vasil Kakovin, 2. Laurent Panis (c), 3. Giorgi Melikidze, 4. Nathan Huguen, 5. Juan Johan Van der Mescht , 6. Giorgi Tsutkiridze, 7. Mathieu Hirigoyen, 8. Juan Martin Scelzo. Replacements: 16. Lucas Peyresblanques, 17. Sergo Abramishvili, 18. Paul Alo Emile, 19. Noa Kanika, 20. Arthur Coville, 21. Alex Arrate, 22. Ferdinand Dreno, 23. Moses Alo Emile,
Edited by Transvaal - 15-Dec-2022 at 3:23pm |
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoe sterk is Stade Francais? Hierdie is 'n moet wen tuis-wedstryd!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle is baie sterker as die Dragons. Het laas seisoen 'n af seisoen in die Franse Top 14 gehad en speel daarom in die Challenge Cup, maar blykbaar le hulle die jaar sover 3rde op die log in die Franse top 14. Gaan baie moeilik wees om die een te wen
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Claremont het die naweek die Stormers 24-14 geklop, en hulle le 10de op die Franse top 14 log, 7 plekke laer as Stade Francais
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Shoh! Die manne sal dan baie moet verbeter.. kans om 'n stelling te maak teen 'n top span..
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Chatting to Andre Warner and Ricardo Loubscher on 12 December 2022 https://youtu.be/3hS8d1cIUYg
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons gaan heel moontlik pakslae kry in hierdie wedstryd as ons nie ons heel beste span kies nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Franse spanne is snaaks - hulle huiwer nie sommer om n B span te stuur nie en oor die algemeen is hulle baie wisselvalig weg vd huis maar ek stem saam jou dit kan op n nagmerrie uitloop vir ons
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is ook eerlik as ek se ek weet nie eintlik wie hulle spelers is nie, sover ek weet het Vincent Koch baie onlangs vir hulle begin speel maar dis die enigste speler van hulle waarvan ek weet
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien op Wikipedia hulle het 4 Sa spelers in die squad en ook 'n paar pumas en kiwis
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat gaan die unie maak oor die slegte bywonings syfers? Ons kannie so aan gaan nie. Niemand maak geld nie, dit lyk moerse sleg en die spelers verdien beter.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
weet nie, maar die bywoning van die laaste wedstryd was seker die swakste ooit. Ek het ook gou gekyk hoeveel van 2019 se Super Rugby squad is nog by die Leeus...net 4...so in 3 jaar het ons 'n magdom spelers verloor
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kan ook nie sien dat baie mense op n vrydag aand 19h30!sal Doornfontein toe gaan nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal daar wees, doen die website al 26 jaar so is seker maar 'n sucker vir punishment
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons het 'n redelike mededingende vaste vyf, en tussen die losvoorspelers en agterlangs is daar drie of vier spelers wat op die vlak hoort (Kriel, Tshetuka, Andries Coetzee en Edwil van der Merwe) .
Maar teen die top spanne het jy 'n paar spelbrekers nodig wat die wedstryd in jou guns kan swaai (teen Edinberugh bevoorbeeld het ons grootliks die wedtryd gewen agv van twee stukkies briljantheid deur Henco - eens op verdediging, en eens op aanval). Miskien moet die bestuur begin kyk na 'n speler JC Pretorius wat in elk geval vir 'n maand af is van sewes diens en al reeds met die Leeus geoefen het, want met die geploeter van die afgelope twee weke kort ons ernstig versterkings. Die middeveld is ook 'n probleem.
Edited by emiel1 - 13-Dec-2022 at 2:54pm |
||
![]() |
||
AK ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 867 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Yip... Ek glo ons bywoning sal beter wees as jy die games by clubs hou...
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Daar is seker weer n klomp stories.. die losies, venders, borge.. ek wonder hoe mens dit kan doen en almal steeds “wen”. Ek sien nie kans om meer soentoe te ry nie, toe die gautrein n bus diens gehad het, was dit altyd die beste opsie vir my, maar hulle doen dit nie meer nie. Uber in die CBD.. weet nie so mooi nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
span opgedateer in die eerste pos
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dankie tog.. dit lyk beter.. bietjie snaaks om die kaptein te bench..
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
12 veranderings...nee wat dis malligheid
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink Jeremy Ward speel ook vir hulle
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat sou jy anders wou sien? Slotte is n vraagteken, los trio lyk beter, voorry het ons nie veel ander opsies nie, PJ moes wel daar wees.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
As sy plan was om hierdie span teen SF te speel, sou ek wou sien dat hy meer van die selfde spelers kans gegee het in die vorige wedstryd. Om net 3 ouens in dieselfde posisies te hou is basies om met 'n heeltemal nuwe span te speel, en in rugby is kontinuiteit nogal belangrik
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
SF se span ook opgedateer in eerste pos
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Jy weet mos.. ons wing dit deesdae.. die agterlyn is darem semi wat ons sover gespeel het die seisoen, waaroor ek wel wonder is die slotte en die hakker kombinasie plus ons weet ons het n probleem in die voorry.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |