The Lions next play Glasgow Warriors at Ellis Park in the URC on 18 May 2024, kickoff is at 16:05 |
URC 2022/23 Squad |
Post Reply | Page <1 34567> |
Author | |||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
But who knows, maybe there was some behind the scenes issues that we don't know about.
|
|||
Lion1986
Welpie Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 150 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stats is een ding. Hoe die bal gegooi word is n ander.Al moet jou flank en scrumhalf hardloop om die los bal te vang, is dit nie n lost lineout nie. Mens kan net sy spel en gooie kyk om te sien hoeveel keer hy n span kos. Hy vou onder enige druk ook. Mis springers op die doellyn etc. Dweba is byvoorbeeld 2de op die stats vir suksesvolle lynstane.... Dweba het ook geen verlore lineouts volgens dieselfde stats nie
Edited by Lion1986 - 20-Jun-2023 at 3:15pm |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Lynstaanstats is maar 'n moeilike ding, behalwe vir 'n skewe ingooi dink ek mens kan nooit regtig net die haker blameer nie, dis die haker en die springer se skuld
|
|||
Puttertjie
Pasgebore Leeu Joined: 03-Apr-2016 Location: Sydney, NSW Status: Offline Points: 89 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek lees is ‘n berig op Netwerk24 waar ‘n Lions woordvoerder sê Tiaan Swanepoel is nie meer by die Leeus gekontrakteer nie.
Hy is ook genooi om Namibië se oefenkampe vir die Wereldbeker by te woon.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit was so ruk terug genoem dat sy kontrak nie hernu is nie.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jaco van der Walt het by Bulle geteken
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja transvaal lees nou die bulls het Akker van der Merwe ook geteken lyk my ou Jake White like die oud Lions spelers, dis darem lekker as mens geld het. Ons moet nou maar kliphard vir daai twee bulls hakkers gaan want hulle gaan nie baie speeltyd kry met Akler wat soontoe gaan nie
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1023 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
O en ek lees Jake is agter Willie le Roux ook aan
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1506 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sal baie verbaas wees as ons enige URC starter kwaliteit spelers bykry.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Sien Akker en Willie het by die Bulle geteken.
Jake gaan vir ons weer bargains bring, hoop ons kan van die discards tenminste teken.
|
|||
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Siende dat die Bulle hierdie jaar nie n goeie jaar gehad het sover nie moet hulle seker maar spelers koop. Hulle voerspan (Tukkies) het n baie slegte seisoen gehad en hulle het laaste ge-eindig en die Snr span het ook nie goeie rugby gespeel nie. Die vraag is nou of die discards wel by die Leeus wil teken met al ons issues.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek weet nie of daar baie van hulle discards is wat ek sou wou he nie
|
|||
Gertjie
Pasgebore Leeu Joined: 05-Jul-2023 Location: Randfontein Status: Offline Points: 2 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
gehoor Hendrikse is ook oppad
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 661 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja nee kyk Warner Visagie en kie het nie regtig goed uitgewerk nie
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons weet nie wat ons wil hê of nodig het nie.. van coach tot spelers. En as ons iets het wat ons dink ons wil hê weet ons ook nie hoe om dit te gebruik nie. Maar ja sonder sakke vol geld koop mens maar the next best thing.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit na die geboelie met sy kontrak..
|
|||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 661 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoe nou?
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hulle (Sy agente)het die Leeus laas jaar gedruk vir n beter kontrak. Was n paar artikels oor dit. |
|||
Gertjie
Pasgebore Leeu Joined: 05-Jul-2023 Location: Randfontein Status: Offline Points: 2 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
ons kry alweer een van WP se beseerdes wat nog n paar maande op die krukke lys is in sy plek.Lions is bereid om die kans te vat met hom.sodra ek weer link sien sal ek dit probeer post
Edited by Gertjie - 07-Jul-2023 at 6:13am |
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kade Wolhuter ?
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 517 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Netwek24... " Die Westelike Provinsie is oop vir die gedagte vir die beseerde losskakel Kade Wolhuter om sy selfvertroue by die Leeus te gaan herwin...." Klink baie soos die Emile van Heerden ooreenkoms met die Sharks.
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2720 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons kort n Leeuwagter
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39182 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Manuel Rass se Leeus kontrak is verleng tot einde 2025
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 560 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Post Reply | Page <1 34567> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |