The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 5 - Ulster vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 13-Nov-2023 at 10:14am |
Friday 17 November at the Kingspan Stadium, kickoff is at 21:35
Referee: Andrea Piardi (FIR, 38th league game) AR 1: Frank Murphy (IRFU) AR 2: Padraic Reidy (IRFU) TMO: Matteo Liperini (FIR) Ulster: 15. Stewart Moore, 14. Rob Baloucoune, 13. James Hume, 12. Stuart McCloskey, 11. Jacob Stockdale, 10. Jake Flannery, 9. Nathan Doak, 8. David McCann, 7. Reuben Crothers, 6. Dave Ewers, 5. Iain Henderson (c), 4. Alan O’Connor, 3. Scott Wilson, 2. Rob Herring, 1. Andrew Warwick. Replacements: 16. John Andrew, 17. Eric O’Sullivan, 18. Marty Moore, 19. Harry Sheridan, 20. Lorcan McLoughlin, 21. John Cooney, 22. Billy Burns, 23. Mike Lowry Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Hanru Sirgel, 5. Willem Alberts, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. Corne Fourie. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. JP Smith, 18. Ruan Smith, 19. Ruan Delport, 20. Ruan Venter, 21. JC Pretorius, 22. Jordan Hendrikse, 23. Rabz Maxwane.
Edited by Transvaal - 17-Nov-2023 at 3:53pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Chatting to Forwards Coach Barend Pieterse and JP Smith ahead of Ulster match on 14 November 2023 https://youtu.be/JFYU9RZliw4
|
|
![]() |
|
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ek kry nie confidence na die lynstane antwoord nie. Ons maak dieselfde foute oor en oor, die ander span het nie nodig om ons te boss eers nie..
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jy's reg, dis amper asof hy dink dis okay om maar 'n paar te verloor.
|
|
![]() |
|
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Hy besef dalk dat hulle nie vir PJ gaan reg kry nie
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Leeus 14-7 voor rustyd, dink dis die eerste keer in die nuwe seisoen dat ons voorloop rustyd
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ongelukkig swakkerige 2de helfte vir ons en ons verloor 24-17
|
|
![]() |
|
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem transvaal dink dit was verseker on beste 1ste helfte die jaar, die veld was baie nat so dink dit het dalk ons ritme in die tweede helfte bietjie ontwrig, die 6 vlank was baie goed gister het hom orals gesien in die eerste helfte
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons het probleme op stutte.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die volgende twee weke is 10 punte nie onderhandelbaar.
As ons nie vir Zebre en Dragons met n bonus punt wen nie , kan ek nie sien dat die leeus die top 8 gaan maak nie. Ek is darm nog nie op moed verloor se vlakte nie maar dit kan in die volgende 2 weke verander Dit is maar taai vir die SA spanne so aan die begin vd jaar oorsee en diemanne het deurlopende veggees gewys maar nou is die dae van veskonings verby. Wat is die nuus op Notnagel?
Edited by monster - 20-Nov-2023 at 12:32pm |
|
![]() |
|
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Ons het 'n redelike mededingende en hardwerkende vaste vyf meeste van die tyd die afgelope paar jaar gehad . Vir 'n verandering in 'n baie lang tyd (sedert Jantjies en Faf), het ons twee spelskepper skakels, sowel as 'n goeie begin lostrio (alhoewel ons 'n baljagter kort). Baie goeie eerste helfde, teen 'n goeie span. Dinge het begin uitrafel toe reserwes op die veld kom, so ons het nog groot probleme met diepte. Tog het die spannetjie met groot durf gespeel.
Edited by emiel1 - 20-Nov-2023 at 1:51pm |
|
![]() |
|
Golfing Lion ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2023 Status: Offline Points: 4 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
het erens gelees Nothnagel het sy gewrig gebreek
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dit was Dreyer
|
|
![]() |
|
Golfing Lion ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2023 Status: Offline Points: 4 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Volgens wat ek gelees het was dit Dreyer en Nothnagel,sal kyk of ek dit weer kry en post
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |