The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 12 - Munster vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 01-Jan-2023 at 8:06am |
|
Vrydag 6 Januarie 2023 in Ierland, afskop 21:35
Referee: Hollie Davidson (SRU, 5th league game) AR 1: Andrew Cole (IRFU) AR 2: Sam Holt (IRFU) TMO: Sam Grove-White (SRU) Munster: 15. Mike Haley, 14. Shane Daly, 13. Malakai Fekitoa, 12. Rory Scannell, 11. Liam Coombes, 10. Ben Healy, 9. Paddy Patterson, 8. Alex Kendellen, 7. John Hodnett, 6. Jack O'Donoghue (c), 5. Gavin Coombes, 4. Jean Kleyn, 3. Roman Salanoa, 2. Diarmuid Barron, 1. Josh Wycherley. Replacements: 16. Scott Buckley, 17. Dave Kilcoyne, 18. Stephen Archer, 19. Cian Hurley, 20. Jack O'Sullivan, 21. Conor Murray, 22. Dan Goggin, 23. Patrick Campbell Leeus: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw (c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Emile van Heerden, 6. Jarod Cairns, 5. Darrien Landsberg, 4. Ruan Venter, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. PJ Botha, 1. JP Smith. Replacements: 16. Michael van Vuuren, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Smith, 19. Willem Alberts, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Andre Warner, 22. Gianni Lombard, 23. Manuel Rass.
Edited by Transvaal - 05-Jan-2023 at 3:38pm |
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Al die wedstryde begin "moet wenne" word as ons in die Top 8 wil eindig en aangesien ons nog twee games teen SA spanne oor het waar ons heeltemaal mentally weer gaan uitmekaar val.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Top spanne het 'n goeie balaans klavier draers (vasty vyf) en kalavierspelers (losvoor- en agterspelers). Ons het dalk genoeg van die eerstes, maar beslis te min van die tweede groep.
Ons groot probeleme le tussen die losvoorspelers en die binne agterspelers.
Tussen ons flanke en agstemanne is net Tshituka en 'n fikse Kriel op standaard. Venter is 'n baie belowende fisiese slot (beslis beter as die twee wat Saterdag diens gedoen het), maar as flank, moet hy leer dat hy nie heeltyd deur en oor opponente kan stormramp nie. Cairns, is soos Sengweni, 'n speler wat sy alles gee, maar min impak het. Ons moes al lankal belowende jong "loosies" soos JC Pretorius, Renzo du Plessis en Izan Esterhuizen blootstelling gee. Agterlangs, is daar 'n paar vaardige bestendige jong spelers soos Hendriks, Lombaard en Horn, wat goed kan skop en hulle deel bydrae op verdediging, maar nie een van hulle sou ek klasifiseer as 'n impak-wedstrydwenners nie. Ons kort beslis versterkings in die middeveld. Marius Louw se stampkar taktiek werk somtyds teen kleiner spanne, maar is veels te een-dimensioneel teen top spanne. Miskien vir eers Henco van Wyk saam met Stean Pienaar in die middeveld in span en sien hoe dit werk. Edited by emiel1 - 01-Jan-2023 at 5:53pm |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ons was 5de op die log voor die twee ramp wedstryde, nou 11de. Gaan taai wees om weer in die top 8 te kom
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Munster het die laaste ruk hul voete begin vind... ons sal goed moet wees of nog 'n pakslae wag.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle het gister gewen teen Ulster, by Ulster
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien die toerspan het weer n paar name by die huis gelos..
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien Emile van Heerden (slot) is nou ook by die Leeus van die Sharks
Sien hy is Fritz van Heerden se seun … wie van julle kan nog die kaal naeler se tekkel onthou op Fritz van Heerden in n Currie beker semie finaal WP teen Vrystaat |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hopelik 'n stap in die regte rigting, ons is baie dun op slot
|
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Geseënde en voorspoedige 2023 aan almal!! Hoop ons LEEUS begin weer wen.
Die STORMERS het ons goed opgeneuk. Wat vir my uitgestaan het was hul onderteunende spel. Daar was altyd 1 of meer ondersteuners saam met die baldraer. Dis hoe die LEEUS onder ACKERS gespeel het. Hoekom het ons Afrigters dit nog nie opgetel nie? Ons storm een een vorentoe sonder ondersteuning want almal sprei uit in die agterlyn. Intussen tackle hulle die baldraer en dadelik sak DEON FOURIE oor hom en wen die strafskop voordat die ondersteuning daar kan uitkom! DYAMANI het in die wye kanaal gespeel soos wat hy by die LEEUS gedoen het en wat JACO KRIEL altyd doen. Daai 2 het soos SPRINGBOKKE gelyk. Ons het ook geweet dat hulle goeie aanvallende rugby speel soos wat die LEEUS voorheen gedoen het maar ons bly die bal in hulle keelgatte afskop. Ons agterlyn hardloop so skuins en word telkens teen die kantlyn vasgedruk en wen selde enige veld. Waar is die ouens wat die lyn reguit maak? Kan ons AFRIGTERS nie die wedstryde behoorlik analiseer nie en kyk wat doen die ander goed en reg en implimenteer dit dan by ons nie? Weet iemand dalk waar is Tiaan Swanepoel?
|
||
db
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Stem saam oor die skopwerk, dis vreeslik dom om die bal op die Stormers se agterste 3 te skop en dan te wag dat hulle op jou afhardloop, jy smeek om driee af te staan
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is maar irriterend om te sien dat die ander spanne slim rugby speel soos die 2016-2018 Leeus en ons speel soos die Stormers van daai tyd.
Ons agterlyn het hope potensiaal. Ons taktiek is maar stupid.
|
||
![]() |
||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal daai een nooit vergeet nie.
![]() |
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal daai een nooit vergeet nie. [/QUOTE![]() Ek het gedink Oom PB sal daai onthou ….. baie rugby ondersteuners reken daai kaal naeler het WP die Curriebeker gekos
|
||
![]() |
||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Verseker. Ek kan n verloor op die ken vat maar daai een het my geroer.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hollie Davidson aangewys as skeidsregter
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Transvaal, sal jy asb vra wat die storie is met Schoeman as jy kans kry by die volgende media sessie?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ruben Schoeman?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Chatting to Julian Redelinghuys and Jaco Kriel on 4 January 2023 https://youtu.be/J2k9eOLcU3k
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ruben Schoeman en Tiaan Swanepoel altwee besering vry op die oomblik en hulle oefen saam met die spelers by die huis wat nie op die toer is nie
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Verstaan nie wat die storie is met Ruben nie.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Die Sharks game was vir my ene gewees waar ons baie "offside" was, maar die kere waar hulle ons gerush het was daar verseker n paar manne offside wat nooit gecall was nie. Die ander ene van die Sharks game was daar was min of geen ruck penalties omtrent nie, die ouens kon aankarring en kon nie een keer voordeel kry uit hulle wat dit stadig gemaak het nie. Op die agenda, ek dink nie daar is ene nie, maar dit is duidelik daar word steeds baie goed gemis en die span met momentum en n beter track rekord trek voordeel uit van die calls. Ek onthou ook hoe van die kapteine kan gesels met die ref, dan gebeur dinge, maar ons manne val op dowe ore. Ons gaan moet leer die ref manage. |
||
![]() |
||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Span opgedateer in die eerste pos
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |