The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
URC FINAL EIGHT COMPLETE |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 22-May-2022 at 7:28am |
|
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Suid-Afrika behoort twee spanne in die semi's te hê. Ek weet egter nie wie in hierdie kompetisie kan vir Leinster klop nie. Wat die Leeus betref... voor die kompetisie het die meeste van ons gedink dit gaan 'n disaster wees, maar 8 wenne en nog 'n paar ander wedstryde waar ons naby was is nie so sleg as mens vat waar ons was na laas jaar se Curriebeker nie. Nou moet ons net dinge nog 'n stappie hoër vat van hier af. 'n Paar slim en betenisvolle aankope (soos 'n sterk, gehalte vaskop om vir Sadie te vervang) sal wel nodig wees. Ons kan nie die volgende URC ingaan met Dreyer as ons enigste gehalte vaskop nie.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
die naweek skree ek hard vir die Bulle en Edinburgh
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hoop net n SA span maak dit tot die final, dit sal great wees. Dink nie die Sharks gaan dit verby die Bulle maak nie en ek glo die Stormers is goed genoeg om verder te gaan.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons almal sal seker steeds SR verkies, maar hierdie URC is 'n groot sukses dink ek.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja ek neem aan baie mense sal seker maar SR verkies. Definitief, URC is 'n sukses in my opinie.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Daar was so video van die top 5 driee wat die naweek in SR gedruk was, elke patroon was presies dieselfde van die verskillende spanne. Tot nou toe voel dit nie so in die URC nie, nie dat dit beter is nie, maar dit is tenminste iets anders en die Euro storie gaan verseker help om mense te lok.
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Edited by Red_Machine - 24-May-2022 at 8:53am |
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Afternoon, can somebody please advise on the covid protocol for attending matches? Do they scan your vaccination certificate? Must you just present it? Or is it just a temp scan at the gate? Please.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40235 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |