The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Ulster vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 11-Oct-2021 at 10:31am |
|
Friday 15 October 2021 - KO 20:35 Belfast, Ireland Referee: Mike Adamson (SRU, 56th league game) AR1: Robert O’Sullivan (IRFU) AR2: Dermot Blake (IRFU) TMO: Andrew McMenemy (SRU) Ulster: 15. Will Addison, 14. Craig Gilroy, 13. James Hume, 12. Stewart Moore, 11. Ethan McIlroy, 10. Billy Burns, 9. Nathan Doak, 8. David McCann, 7. Nick Timoney, 6. Matty Rea, 5. Sam Carter (c), 4. Alan O’Connor, 3. Tom O’Toole, 2. Rob Herring, 1. Andrew Warwick. Replacements: 16. Brad Roberts, 17. Eric O’Sullivan, 18. Ross Kane, 19. Kieran Treadwell, 20. Sean Reidy, 21. David Shanahan, 22. Mike Lowry, 23. Ben Moxham. Lions: 15. Divan Rossouw, 14. Stean Pienaar, 13. Manuel Rass, 12. Burger Odendaal (c), 11. Rabz Maxwane, 10. EW Viljoen, 9. Andre Warner, 8. Ruhan Straeuli, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Ruan Dreyer, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Wandisile Simelane. Edited by Transvaal - 14-Oct-2021 at 3:41pm |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wedstrydbeamptes opgedateer
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
EMIRATES LIONS NAME TEAM TO FACE ULSTER FOR FINAL TOUR MATCH The Emirates Lions will head to Belfast in their final tour fixture of the Vodacom United Rugby Championship
(VURC) to face Irish side, Ulster at Kingspan Stadium on Friday. Carlu Sadie makes a return to the starting line-up, with Reinhard Nothnagel and Sibusiso Sangweni
collecting their first starting berths in the VURC. Nothnagel comes in for the injured Pieter Jansen van Vuren, while Sangweni features in what reflects
a few selection rotations in the match 23. Commenting on last week's performance against Glasgow Warriors, Emirates Lions head coach, Ivan van
Rooyen, was upbeat ahead of his team's fourth round encounter. "There were quite a few aspects we felt we improved on in our performance against Glasgow Warriors
last week, and that's the kind of momentum we want to take into the Ulster game." "This is the final game of our 4-week tour so naturally we want to end it on a high," he concluded. Wilhelm van der Sluys, Emmanuel Tshituka and flyhalf Fred Zeilinga will all have an opportunity to
make their tournament debuts off the substitutes bench on Friday. Kicks-off is at 20:35 (SA time). Referee: Mike Adamson Emirates Lions
Replacements
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ai ons gaan Jaco Kriel mis hy is nou juis besig om sy vorm te herwin
|
||
![]() |
||
L13 ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 11-Feb-2020 Location: Vietnam Status: Offline Points: 51 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
A penny for Simelane's thoughts. Only current lions player being looked at by the boks but has been banished to the bench.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Maybe he is also on his way.. or our new defence coach doesn't rate him :)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het nie tyd vir prima donnas nie. Jy doen jou werk op die veld, en as jy nie goed genoeg is nie, dan gee ons iemand anders 'n kans. Ek dink Simelane is beter as Rass, maar hulle altwee is maar eintlik baie verdagte verdedigers
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit is een van die vrae aan Cash in die perskonferensie, maar hy commit nie eintlik met 'n antwoord nie. Wat ek lees uit sy antwoord is dat hy se hulle wil druk op Ulster sit in die eerste 50 - 60 minute, en moonlik is Simelane se verdediging te swak
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ulster se span opgedateer
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
In die video maak hulle dit ook duidelik dat hulle ook nie gedink het die drie wat Glasgow gedruk het, 'n drie was nie
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1544 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sal baie verbaas wees as ons 'n bonuspunt kry in die game.
Sterkte boys!
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Simba ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Go Lions!! Ons gaan moet verdedig laat dit bloei. Dalk - net dalk verras ons hulle.
|
||
db
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ulster is een van die top spanne in die kompetisie, so sal goed vir ons wees om goed te doen teen hulle
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sien mense reken ons sal lucky wees as ons met minder as 20 verloor.. so n bonus punt is seker so goed soos n wen vir ons.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
12-10 rustyd, maar Ulster maak baie foute, anders was hulle baie verder voor
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
ai...nie goeie 2de helfte vir ons nie, en ons verloor 26-10
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons was nog in die game tot en met die 65min merk, maar geen span kan vir 80 min net defend nie.
|
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit was nie 'n slagting gewees nie. Tweede helfte nie nou goed gewees nie, maar dit oriaat gewees.
Die feit dat hulle gespeel het volle 80 min was nogals goed. Fiksheid lyk goed. Dit is nou net 'n kwessie dat kombinasies net beginne kliek. EW is vir my beter op 10, die lyn goed aangeval. Die beste is ons verdediging, ek weet baie van julle hou nie van hom oor hoe hy weg is nie, maar groot krediet moet aan Jacque gaan. Hoe lank terug was ons verdediging gewees? Nou terug by die huis en ek glo ons kan ons wedstryde by die huis wen.
|
||
![]() |
||
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Goeie vordering oor die laaste maand.. wens net ons kan bietjie meer spasie vind wanneer ons aanval en die bal beter beskerm wanneer ons in die ander span se kwartgebied kom. Verder lyk dinge aansienlik beter en EW Viljoen het 'n vrek goeie "job" gedoen op losskakel oor die laaste twee wedstryde.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 549 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Grootste vordering soos tereg opgemerk word is die verdediging, wat week na week verbeter. Ons skrums was solied, en ons het by tye goeie fases opgebou. Probleem areas was die lynstane en ons tekort aan afwisseling op aanval. Die weer was in die algemeen goed die afgelope paar weke, so ek vestaan nie die klem op die gedurige hangskoppe deur Warner nie. Stem saam dat Viljoen hom goed van sy taak die afgelope twee weke.
|
||
![]() |
||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja ek wil ook bykom en we well done sover ek dink ons almal het n paar pakke slae verwag en ons manne het regtig verbeter in n baie kort tyd ek kon sien ij die verdediging gisteraand was puik gewees dit was ons grootste probleem die laaste twee jaar so as ons ons aanvallende spel ook kan verbeter kan ons verseker n paar goeie wenne op die park behaal maar eweskielik kan ons sien daar is hulp afrigters wat n verkil begin maak dink ons kan elke week net verbeter
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |