The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Super Sunday - Lions vs Bulls |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 13-Jan-2020 at 7:52am |
|
Sunday 19 January 2020 at FNB Stadium, kickoff at 15:15 SA Time Referee: Rasta Rasivhenge AR1: Divan Uys AR2: Aimee Barrett-Theron TMO: Willie Vos Lions: 15 Tiaan Swanepoel, 14 Jamba Ulengo, 13 Duncan Matthews, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies (captain), 9 Andre Warner, 8 Len Massyn, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Marvin Orie, 4 Ruben Schoeman, 3 Jannie du Plessis, 2 Pieter Jansen, 1 Dylan Smith Replacements: 16 Jan-Henning Campher, 17 Sti Sithole, 18 Frans van Wyk, 19 Roelof Smit, 20 Cyle Brink, 21 Morne van der Berg, 22 Manuel Rass, 23 Tyrone Green, 24 Jo-Hanko de Villiers, 25 Wilhelm van der Sluys, 26 Jan-Louis La Grange, 27 Wandisile Simelane Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima Replacements: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba LionsWorld Prediction: Lions by 5
Edited by Transvaal - 16-Jan-2020 at 4:00pm |
||
![]() |
||
Rooibonte8 ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: Rayton Status: Offline Points: 414 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet iemand of hulle die wedtryde uitsaa
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja dit word uitgesaai op SS1. Ons het aansoek gedoen vir akkreditasie, so hoop om dit by te woon, eerder as om op TV te kyk
Edited by Transvaal - 13-Jan-2020 at 9:26am |
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Vir 'n oomblik het ek opgewonde geraak om weer rugby te kan kyk, toe onthou ek ons het DSTV so paar maande terug afgeskakel..
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Vra iemand wat jy ken (soos familie) om hulle login details te leen vir dstv.now vir die wedstryd
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink DSTV het in elk geval planne om binnekort mense toe te laat om in te teken op DSTV.Now sonder dat hulle inteken op DSTV per satteliet. Ek dink hulle het gese hulle hoop om dit van Maart af in te stel. As dit nie belaglik duur is nie, is dit iets wat ek beslis sal oorweeg
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Meeste familie en vriende doen dit al klaar! LOL, klomp armgatte!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Artikel van November 2019 waar hulle se dit behoort lewendig te gaan einde Maart 2020
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sal baie cool wees, mits dit goedkoop genoeg is en jy net betaal vir wat jy kyk. As jy die volle pakket weer moet koop dan help dit net mooi niks nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dit sal waarskynlik 'n vol pakket wees, ek hoop hulle prys dit so R199 per maand. Maar hulle gaan seker bos gaan en 3x dit vra
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Het darem nou net gehoor dat my akkreditasie vir Sondag goedgekeur is. Wag nog om te hoor van ons fotograaf
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kyk bietjie na 2019 se stats, daar was 127 wedstryde
Die tuis span het 75 gewen (59.1%) Weg span het 45 gewen (35.4%) 7 was gelykop (5.5%)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
In die uitspeelrondtes het die tuis span elke wedstryd gewen (7 van 7 vir 100%)
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Klink darem of ons fotograaf se akkreditasie ook goedgekeur is, so sal Sondag die wedstryde bywoon en fotos op die veld neem
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lekker, geniet dit!
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Rasta Rasivhenge aangewys as skeidsregter
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Nou net ons akkreditasie gaan oplaai, ons is reg vir Sondag se 2 wedstryde. Dit is op TV, maar dis ook goedkoop genoeg om in persoon by te woo, dink dis R200 vir 4 kaartjies. Hoop om van julle daar te sien?
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima Substitutes: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba The B team for Friday wasn't named |
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
okay, lyk soos na aan hulle beste span?
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Mis net Lizo, Trevor en Marco dink ek. Met Ruan Steenkamp in die B span
|
||
![]() |
||
ROOIHART ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek sien nie iets wat my bangmaak by Bulls....
|
||
![]() |
||
Zibbie ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder nou hier oor . Die spelers wat her speel hoef seker nie deel van ons squad te wees nie . so dit is dalk n kans om vir Alberts te speel en sien hoe hy doen ?
|
||
![]() |
||
GoLions ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 14-Jan-2019 Status: Offline Points: 357 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Vir versekeringdoeleindes dink ek moet hulle gekontrakteer wees
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40233 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek het vandag vroeg ingekom werk toe sodat ek vroeg kan loop vir die funksie vanmiddag, is daar enige dinge wat ek vir ons kan uitvind by die Leeus?
Onthou, hulle gaan vandag die 2 spanne aankondig wat Vrydag en Sondag speel, en hulle gaan ook die afrigtingspan aankondig. Verder sal daar seker inligting oor Alberts ook wees, ons het gehoor dat hy nog nie vrygestel is van sy kontrak by Stade Francais nie, maar dat hy probeer om dit uit te sorteer op die oomblik
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123 6> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |