Print Page | Close Window

Super Sunday - Lions vs Bulls

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Super Rugby
Forum Description: Super Rugby
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=8513
Printed Date: 05-May-2025 at 4:40am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Super Sunday - Lions vs Bulls
Posted By: Transvaal
Subject: Super Sunday - Lions vs Bulls
Date Posted: 13-Jan-2020 at 7:52am
Sunday 19 January 2020 at FNB Stadium, kickoff at 15:15 SA Time

Referee: Rasta Rasivhenge
AR1: Divan Uys
AR2: Aimee Barrett-Theron
TMO: Willie Vos

Lions: 15 Tiaan Swanepoel, 14 Jamba Ulengo, 13 Duncan Matthews, 12 Dan Kriel, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies (captain), 9 Andre Warner, 8 Len Massyn, 7 Vincent Tshituka, 6 Marnus Schoeman, 5 Marvin Orie, 4 Ruben Schoeman, 3 Jannie du Plessis, 2 Pieter Jansen, 1 Dylan Smith   
Replacements: 16 Jan-Henning Campher, 17 Sti Sithole, 18 Frans van Wyk, 19 Roelof Smit, 20 Cyle Brink, 21 Morne van der Berg, 22 Manuel Rass, 23 Tyrone Green, 24 Jo-Hanko de Villiers, 25 Wilhelm van der Sluys, 26 Jan-Louis La Grange, 27 Wandisile Simelane

Bulls: 15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima
Replacements: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba

LionsWorld Prediction: Lions by 5

Replies:
Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 13-Jan-2020 at 9:23am
Weet iemand of hulle die wedtryde uitsaa

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 9:26am
Ja dit word uitgesaai op SS1. Ons het aansoek gedoen vir akkreditasie, so hoop om dit by te woon, eerder as om op TV te kyk

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Jan-2020 at 9:32am
Vir 'n oomblik het ek opgewonde geraak om weer rugby te kan kyk, toe onthou ek ons het DSTV so paar maande terug afgeskakel.. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 9:38am
Vra iemand wat jy ken (soos familie) om hulle login details te leen vir dstv.now vir die wedstryd

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 9:42am
Ek dink DSTV het in elk geval planne om binnekort mense toe te laat om in te teken op DSTV.Now sonder dat hulle inteken op DSTV per satteliet. Ek dink hulle het gese hulle hoop om dit van Maart af in te stel. As dit nie belaglik duur is nie, is dit iets wat ek beslis sal oorweeg

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Jan-2020 at 10:31am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Vra iemand wat jy ken (soos familie) om hulle login details te leen vir dstv.now vir die wedstryd

Meeste familie en vriende doen dit al klaar! LOL, klomp armgatte! 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 10:35am
Artikel van November 2019 waar hulle se dit behoort lewendig te gaan einde Maart 2020

https://techcentral.co.za/dstv-to-open-standalone-streaming-product-for-wider-testing/94227/" rel="nofollow - https://techcentral.co.za/dstv-to-open-standalone-streaming-product-for-wider-testing/94227/

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Jan-2020 at 12:03pm
Sal baie cool wees, mits dit goedkoop genoeg is en jy net betaal vir wat jy kyk. As jy die volle pakket weer moet koop dan help dit net mooi niks nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 12:15pm
Dit sal waarskynlik 'n vol pakket wees, ek hoop hulle prys dit so R199 per maand. Maar hulle gaan seker bos gaan en 3x dit vra

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 12:38pm
Het darem nou net gehoor dat my akkreditasie vir Sondag goedgekeur is. Wag nog om te hoor van ons fotograaf

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Jan-2020 at 1:25pm
Ek kyk bietjie na 2019 se stats, daar was 127 wedstryde

Die tuis span het 75 gewen (59.1%)
Weg span het 45 gewen (35.4%)
7 was gelykop (5.5%)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jan-2020 at 8:01am
In die uitspeelrondtes het die tuis span elke wedstryd gewen (7 van 7 vir 100%)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jan-2020 at 8:03am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het darem nou net gehoor dat my akkreditasie vir Sondag goedgekeur is. Wag nog om te hoor van ons fotograaf

Klink darem of ons fotograaf se akkreditasie ook goedgekeur is, so sal Sondag die wedstryde bywoon en fotos op die veld neem

Posted By: Leeubok
Date Posted: 14-Jan-2020 at 9:50am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Het darem nou net gehoor dat my akkreditasie vir Sondag goedgekeur is. Wag nog om te hoor van ons fotograaf

Klink darem of ons fotograaf se akkreditasie ook goedgekeur is, so sal Sondag die wedstryde bywoon en fotos op die veld neem

Lekker, geniet dit!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Jan-2020 at 1:24pm
Rasta Rasivhenge aangewys as skeidsregter

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jan-2020 at 12:18pm
Nou net ons akkreditasie gaan oplaai, ons is reg vir Sondag se 2 wedstryde. Dit is op TV, maar dis ook goedkoop genoeg om in persoon by te woo, dink dis R200 vir 4 kaartjies. Hoop om van julle daar te sien?

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Jan-2020 at 2:55pm
Bulls team:

15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima

Substitutes: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba

The B team for Friday wasn't named

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Jan-2020 at 3:04pm
Originally posted by GoLions GoLions wrote:

The B team for Friday wasn't named
It was.

Posted on the appropriate thread

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Jan-2020 at 3:16pm
okay, lyk soos na aan hulle beste span?

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Jan-2020 at 3:38pm
Mis net Lizo, Trevor en Marco dink ek. Met Ruan Steenkamp in die B span

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 15-Jan-2020 at 3:43pm
Ek sien nie iets wat my bangmaak by Bulls....

Posted By: Zibbie
Date Posted: 15-Jan-2020 at 4:01pm
Ek wonder nou hier oor . Die spelers wat her speel hoef seker nie deel van ons squad te wees nie . so dit is dalk n kans om vir Alberts te speel en sien hoe hy doen ? 

Posted By: GoLions
Date Posted: 15-Jan-2020 at 4:13pm
Originally posted by Zibbie Zibbie wrote:

Ek wonder nou hier oor . Die spelers wat her speel hoef seker nie deel van ons squad te wees nie . so dit is dalk n kans om vir Alberts te speel en sien hoe hy doen ? 
Vir versekeringdoeleindes dink ek moet hulle gekontrakteer wees

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 6:41am
Ek het vandag vroeg ingekom werk toe sodat ek vroeg kan loop vir die funksie vanmiddag, is daar enige dinge wat ek vir ons kan uitvind by die Leeus?

Onthou, hulle gaan vandag die 2 spanne aankondig wat Vrydag en Sondag speel, en hulle gaan ook die afrigtingspan aankondig. Verder sal daar seker inligting oor Alberts ook wees, ons het gehoor dat hy nog nie vrygestel is van sy kontrak by Stade Francais nie, maar dat hy probeer om dit uit te sorteer op die oomblik 

Posted By: Blou
Date Posted: 16-Jan-2020 at 7:55am
Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Bulls team:

15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima

Substitutes: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba

The B team for Friday wasn't named

Morne Steyn? oh kay

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:03am
Wat Blou, het jy nie geweet hy is terug nie?

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:05am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het vandag vroeg ingekom werk toe sodat ek vroeg kan loop vir die funksie vanmiddag, is daar enige dinge wat ek vir ons kan uitvind by die Leeus?

Onthou, hulle gaan vandag die 2 spanne aankondig wat Vrydag en Sondag speel, en hulle gaan ook die afrigtingspan aankondig. Verder sal daar seker inligting oor Alberts ook wees, ons het gehoor dat hy nog nie vrygestel is van sy kontrak by Stade Francais nie, maar dat hy probeer om dit uit te sorteer op die oomblik 

Nie noodwendig 'n vraag nie, meer 'n opdrag:

Ons (ek) as ondersteuners dring op 'n drastiese verbetering t.o.v balretensie aan. Dit was die grootste bydraende faktor tot ons swak verdediging die afgelope 2 jaar.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:05am
Originally posted by Blou Blou wrote:

Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Bulls team:

15 Warrick Gelant, 14 Johnny Kotze, 13 Cornal Hendricks, 12 Burger Odendaal (captain), 11 Rosko Specman, 10 Morne Steyn, 9 Ivan van Zyl, 8 Josh Strauss, 7 Muller Uys, 6 Wian Vosloo, 5 Juandre Kruger, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Jaco Visagie, 1 Simphiwe Matanzima

Substitutes: 16 Johan Grobbelaar, 17 Gerhard Steenekamp, 18 Mornay Smith, 19 Ryno Pieterse, 20. Ruan Nortje/Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Chris Smith, 23 Divan Rossouw, 24 Dylan Sage, 25 Manie Libbok, 26 Jeandre Rudolph, 27 Abongile Nonkontwana, 28 Tim Agaba

The B team for Friday wasn't named

Morne Steyn? oh kay

13 en 14 moet seker net ruil.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:15am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Die span is so aangekondig so sal dit maar so los

Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:20am
Human said it was worth the gamble to use this opportunity to get Hendricks into the midfield and give him a chance to prove himself there.

“Cornal is a guy we want to give a chance there and it is the last opportunity to give him a chance. He and Johnny (Kotze) can always swop around during the game if it doesn’t work,” Human said.

Asked what he liked about Hendricks at 13, it was clear the pace and physicality were the attributes that contributed to the switch.

https://supersport.com/rugby/super-rugby/news/200115_Hendricks_at_centre_for_Bulls_for_Super_Hero_Sunday" rel="nofollow - https://supersport.com/rugby/super-rugby/news/200115_Hendricks_at_centre_for_Bulls_for_Super_Hero_Sunday

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:34am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek het vandag vroeg ingekom werk toe sodat ek vroeg kan loop vir die funksie vanmiddag, is daar enige dinge wat ek vir ons kan uitvind by die Leeus?

Onthou, hulle gaan vandag die 2 spanne aankondig wat Vrydag en Sondag speel, en hulle gaan ook die afrigtingspan aankondig. Verder sal daar seker inligting oor Alberts ook wees, ons het gehoor dat hy nog nie vrygestel is van sy kontrak by Stade Francais nie, maar dat hy probeer om dit uit te sorteer op die oomblik 
So beteken dit dat Alberts definitief fiks/gesond genoeg is om  geteken te word vir 2020 Super Rugby? Is dit nou net die Stade Francais kontrak wat in die pad staan?

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:40am
Ek hoop om al die antwoorde op Alberts se situasie vandag te kry

Posted By: Blou
Date Posted: 16-Jan-2020 at 9:13am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Wat Blou, het jy nie geweet hy is terug nie?
Nee. EK was bietjie uit 15man rugby die laaste jaar of wat.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 9:30am
Was 'n slegte tyd om uit te wees, jou span was dan die beste SA span in SR in 2019

Posted By: valie
Date Posted: 16-Jan-2020 at 11:21am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Was 'n slegte tyd om uit te wees, jou span was dan die beste SA span in SR in 2019
Blou, jy weet darem seker die Bokke het die WB gewen? Wink

Posted By: Blou
Date Posted: 16-Jan-2020 at 11:28am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Was 'n slegte tyd om uit te wees, jou span was dan die beste SA span in SR in 2019
Blou, jy weet darem seker die Bokke het die WB gewen? Wink

Ja, ek het darem al die bokke se games gekyk!

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Jan-2020 at 2:21pm

1 Dylan Smith
2 Pieter Jansen
3 Jannie du Plessis
4 Ruben Schoeman
5 Marvin Orie
6 Marnus Schoeman
7 Vincent Tshituka
8 Len Massyn
9 Andre Warner
10 Elton Jantjies (captain)
11Courtnall Skosan
12 Dan Kriel
13 Duncan Matthews
14 Jamba Ulengo
15 Tiaan Swanepoel

16 Jan-Henning Campher
17 Sti Sithole
18 Frans van Wyk
19 Roelof Smit
20 Cyle Brink
21Morne van der Berg
22 Manuel Rass
23 Tyrone Green
24 Jo-Hanko de Villiers
25 Wilhelm van der Sluys
26 Jan-Louis la Grange
27 Wandisile Simelane

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-Jan-2020 at 2:41pm
Wonder waar is Sadie en Boeboes?

Posted By: Lion4ever
Date Posted: 16-Jan-2020 at 2:43pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Wonder waar is Sadie en Boeboes?
Sadie is in the Friday line up, and apparently Boeboes is still in Japan, and will join us shortly.

Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Jan-2020 at 2:43pm
Snap :)

Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:16pm
Ross?

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:27pm
Beide spanne n nice mix Kan regtig nie sien Wie is eerste Keuses....manne moet speel vir daai begin span.....

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:28pm
Enige nuus oor Alberts?

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:32pm
Waar is Dyamani?
Nog beseer?

-------------
Once a Lion always a lion

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:45pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Ross?

Ross is beseer, blykbaar sy enkel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:46pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Enige nuus oor Alberts?

Blykbaar wag hulle nou net dat sy Franse klub hom vrystel.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 3:46pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Waar is Dyamani?
Nog beseer?

Blykbaar het hy ook nog 'n klein besering

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 4:00pm
Span opgedateer in die eerste pos. Ek het kans gekry om 'n klomp ouens te interview, sal dit op youtube pos

Posted By: Zibbie
Date Posted: 16-Jan-2020 at 4:04pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Enige nuus oor Alberts?

Blykbaar wag hulle nou net dat sy Franse klub hom vrystel.

Is dit darem iets wat lyk of dit sal gebeur ? dit gaan nie nog n stryd word nie ?

Posted By: Zibbie
Date Posted: 16-Jan-2020 at 4:05pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Span opgedateer in die eerste pos. Ek het kans gekry om 'n klomp ouens te interview, sal dit op youtube pos

Dankie vir jou moeite ! dit is awesome 

Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Jan-2020 at 4:06pm
Players not considered due to injuries: - Johannes Jonker - Rhyno Herbst - Hacjivah Dayimani - Ross Cronje - Ruan Vermaak - Gianni Lombard - Reinhard Nothnagel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 5:30pm
Lions CEO and Chairman speaking at the beginning of 2020 Super Rugby season
https://youtu.be/QOQrN-AdNrM" rel="nofollow - https://youtu.be/QOQrN-AdNrM

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:06pm
Lions coach Ivan van Rooyen announce 2020 coaching staff and two teams for pre-season warmups
https://youtu.be/DgsxkJ4sLRg" rel="nofollow - https://youtu.be/DgsxkJ4sLRg

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:11pm
Elton Jantjies will captain the Lions in the SuperHero clash on Sunday 19 January 2020
https://youtu.be/euW_wt2AGR0" rel="nofollow - https://youtu.be/euW_wt2AGR0

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:20pm
Philip Lemmer: Collisions & Rucking coach - Gesels oor sy nuwe rol by die Leeus
https://youtu.be/mqMaZtqFjsA" rel="nofollow - https://youtu.be/mqMaZtqFjsA

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:29pm
Sean Erasmus - Lions Defence Coach - Gesels oor sy nuwe rol by die Leeus
https://youtu.be/lSOQrAbRwWk" rel="nofollow - https://youtu.be/lSOQrAbRwWk

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 8:36pm
Warren Whiteley - Lions Forwards Coach - Lineouts - Gesels met ons oor sy nuwe rol by die Leeus
https://youtu.be/Inxr3LBjDcU" rel="nofollow - https://youtu.be/Inxr3LBjDcU

Posted By: GoLions
Date Posted: 16-Jan-2020 at 9:11pm
Onderhoude was baie interesant. Dankie Transvaal

Posted By: PaBz0r
Date Posted: 16-Jan-2020 at 10:03pm
Ja jis, baie dankie vir dit! Is lekker om te hoor wat agter die skerms aangaan. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 16-Jan-2020 at 10:07pm
Bly julle vind dit die moeite werd

Posted By: ROOIHART
Date Posted: 16-Jan-2020 at 10:25pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bly julle vind dit die moeite werd

Ja goeie werk. Dankie baie!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Jan-2020 at 7:42am
Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Players not considered due to injuries: - Johannes Jonker - Rhyno Herbst - Hacjivah Dayimani - Ross Cronje - Ruan Vermaak - Gianni Lombard - Reinhard Nothnagel

2 slotte op die lys. Hopelik is dit niggles wat binnekort reg sal wees.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 17-Jan-2020 at 7:42am
Originally posted by ROOIHART ROOIHART wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Bly julle vind dit die moeite werd

Ja goeie werk. Dankie baie!

Dankie

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 17-Jan-2020 at 7:47am
Dankie vir die videos Tvl, ek gaan hulle deur die loop van die dag kyk soos ek tyd kry

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Jan-2020 at 7:50am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by GoLions GoLions wrote:

Players not considered due to injuries: - Johannes Jonker - Rhyno Herbst - Hacjivah Dayimani - Ross Cronje - Ruan Vermaak - Gianni Lombard - Reinhard Nothnagel

2 slotte op die lys. Hopelik is dit niggles wat binnekort reg sal wees.

In die video van Ivan gaan hy deur die lys van beserings, klink of Herbst se besering langtermyn is, terwyl Ross dalk ook moontlik 'n klein operasie moet kry op sy enkel, wat seker ten minste 4 tot 6 weke sal beteken, en klink of Lombard eers teen einde April terug verwag word. Die res is klein niggles

Posted By: Transvaal
Date Posted: 17-Jan-2020 at 8:39am
As julle klaar al die videos gekyk het, en daar is nog vrae, laat maar weet want ek sien hulle weer Sondag by die wedstryd, so kan opvolg vrae vra. Die squad word Maandag gefinaliseer

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 19-Jan-2020 at 12:51pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

As julle klaar al die videos gekyk het, en daar is nog vrae, laat maar weet want ek sien hulle weer Sondag by die wedstryd, so kan opvolg vrae vra. Die squad word Maandag gefinaliseer
Dankie TVL mag ons ASB uitvind waarom Sadie nie hier speel nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:17pm
#SuperHeroSunday - #Lions 0 vs #Bulls 0 - Kickoff!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:22pm
bietjie dryfings

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:23pm
nou vir die eerste skrum

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:24pm
Kriel gaan druk van die skrum af

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:25pm
#SuperHeroSunday - #Lions 5 vs #Bulls 0 - 8m - TRY Dan Kriel

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:26pm
#SuperHeroSunday - #Lions 7 vs #Bulls 0 - 9m - CONVERSION Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:33pm
#SuperHeroSunday - #Lions 7 vs #Bulls 5 - 14m - TRY Abongile Nonkontwana

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:33pm
#SuperHeroSunday - #Lions 7 vs #Bulls 7 - 14m - CONVERSION Morne Steyn

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:44pm
#SuperHeroSunday - #Lions 12 vs #Bulls 7 - 22m - TRY Duncan Matthews

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:45pm
#SuperHeroSunday - #Lions 14 vs #Bulls 7 - 22m - CONVERSION Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:56pm
#SuperHeroSunday - #Lions 19 vs #Bulls 7 - 33m - TRY Duncan Matthews

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:56pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 7 - 33m - CONVERSION Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:59pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 12 - 36m - TRY Johnny Kotze

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 3:59pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 14 - 36m - CONVERSION Morne Steyn

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:04pm
ook die halftyd telling

Posted By: WitBoer
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:06pm
So far so good... Lyk regyig nie sleg nie. Discipline kort bietjie aandag. Die ex Blou Bulle lyk na goeie kopies en Jannie sal nie vir Sadie uit die span uiy kan hou nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:18pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 19 - 42m - TRY Manie Libbok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:18pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 21 - 42m - CONVERSION Chris Smith

Posted By: Rooibonte8
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:24pm
Jannie kan nie skrum nie en Elton is n swak kaptein verder lyk dit heel ok

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:25pm
#SuperHeroSunday - #Lions 21 vs #Bulls 26 - 49m - TRY Divan Rossouw

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:31pm
Minstens 3 strafskoppe by skrums. 
Minstens 2 strafskoppe deur M. Schoeman.
Heelwat unforced hanteerfoute.

Paar dom goed wat ons doen, dalk oorgretigheid. Maar kan maklik aangespreek word.

Verdediging baie beter, stelsel en commitment van spelers.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:32pm
#SuperHeroSunday - #Lions 26 vs #Bulls 26 - 56m - TRY Coutnall Skosan

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:33pm
#SuperHeroSunday - #Lions 28 vs #Bulls 26 - 57m - CONVERSION Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:36pm
#SuperHeroSunday - #Lions 33 vs #Bulls 26 - 60m - TRY Morne van den Berg

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:37pm
#SuperHeroSunday - #Lions 35 vs #Bulls 26 - 60m - CINVERSION Elton Jantjies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:46pm
#SuperHeroSunday - #Lions 35 vs #Bulls 31 - 67m - TRY Divan Rossouw

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:47pm
#SuperHeroSunday - #Lions 35 vs #Bulls 33 - 68m - CONVERSION Chris Smith

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:55pm
#SuperHeroSunday - #Lions 35 vs #Bulls 38 - 77m - TRY Cornal Hendricks

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:56pm
#SuperHeroSunday - #Lions 35 vs #Bulls 40 - 78m - CONVERSION Chris Smith

Posted By: Transvaal
Date Posted: 19-Jan-2020 at 4:59pm
ook die eindtelling

Posted By: WitBoer
Date Posted: 19-Jan-2020 at 5:04pm
Ek het hoop vir die seisoen. Die Nr9 wat vir Warner vervang het is maar stadig agter die oond en het ons die game gekos, maar hy is seker 4de in die ry... Baie im aan te werk, maar ek kan nie sien hoe ons nie kan "compete" vir n uitspeelplek nie.

-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha

Posted By: valie
Date Posted: 19-Jan-2020 at 5:14pm
Die areas waar ons swak was, is alles goed wat aan gewerk kan word. Die areas waar ons die meeste aandag kort is dissipline en skrums. Die positiewe was baie meer as die negatiewe.

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net