The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Match 9 - Bulls vs Lions |
Post Reply ![]() |
Author | |||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 14-Jan-2024 at 12:19pm |
||
Saturday 27 January 2024 at Loftus, kickoff at 15:00
Referee: Cwengile Jadezweni AR1: Aimee Barrett-Theron AR2: Morne Ferriera TMO: Marius van der Westhuizen Bulls: 15. Willie Le Roux, 14. Sebastian de Klerk, 13. David Kriel, 12. Harold Vorster, 11. Sergeal Petersen, 10. Johan Goosen, 9. Embrose Papier, 8. Mpilo Gumede, 7. Elrigh Louw, 6. Marco van Staden, 5. Ruan Nortje (c), 4. Deon Slabbert, 3. Mornay Smith, 2. Akker van der Merwe, 1. Simphiwe Matanzima. Replacements: 16. Johan Grobbelaar, 17. Dylan Smith, 18. Khutha Mchunu, 19. Reinhardt Ludwig, 20. Cameron Hanekom, 21. Keagan Johannes, 22. Devon Williams, 23. Marcell Coetzee. Lions: 15. Quan Horn, 14. Richard Kriel, 13. Henco van Wyk, 12. Marius Louw(c), 11. Edwill van der Merwe, 10. Sanele Nohamba, 9. Morne vd Berg, 8. Francke Horn, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Hanru Sirgel, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Asenathi Ntlabakanye, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith. Replacements: 16. Morne Brandon, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Dreyer, 19. Darrien Landsberg, 20. Izan Esterhuizen, 21, JC Pretorius, 22. Jordan Hendrikse, 23. Erich Cronje.
Edited by Transvaal - 26-Jan-2024 at 3:30pm |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Chatting to Marius Louw and Marcell Coetzee ahead of URC clash |
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hoe nice sal dit nie wees as ons more die Bulle met n bonus punt kan wen nie Dit sal ons in n 4de plek plaas op die log - ek dink nie iemand sou dit kon raai nie.
Ek reken egter die Bulle is te sterk vir ons - ek verwag hulle gaan ons maklik wen - ek hoop regtig ek is verkeerd. Die Bulle speel goeie rugby op die oomblik en dit gaan moeilik wees vir ons. Dit gaan intresant wees om te sien wat Cash doen met ons loskakel situasie - Lombaard was shocking laas week… Wolhurter vind nog sy voete - Ek sal die wedstryd steeds gaan met Nohamba op 10 en Hendriks op die bench. Die wedstryd is te belangrik vir ons om dit teen Hendriks te wees omdat hy Sharks toe gaan
Edited by monster - 26-Jan-2024 at 8:05am |
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sou nogal daarvan hou om te weet wat is die situasie rondom Henco en Emmanuel se kontrakte - weet iemand hoe lank is Richard Kriel se kontak - na my mening was hy n goeie koop
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Span opgedateer
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Henco tot einde 2025, Emmanuel waarskynlik op pad Sharks toe as sy huidige kontrak klaar is. Weet nie van Kriel nie maar hy was verseker 'n baie goeie koop
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sien Ruan Ackerman gaan ook moontlik Sharks toe - lyk vir my die manne hou nie so baie van speel kans nie Hulle wil liewer kyk hoe die ander manne speel
Edited by monster - 26-Jan-2024 at 12:13pm |
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek het al baie gewonder of die Leeus nie net hulle oefen kwatiere en kantore moet skyf na bv Ruimsig toe nie Hulle kan steeds hulle wedstryde op park speel en die captians run op die park doen - gaan hulle nie so meer kwaliteit spelers lok nie
|
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Is Ruan Venter beseer?
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek weet nie waar almal kans by die Sharks gaan kry nie, ek neem aan hulle gaan ernstig ouens se kontrakte nie hernu nie.
Bulle se span lyk goed, hoop ons is wakker
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hoop ons kan bou op die eerste helfde
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ons het n wen verdien hier, was tight
|
|||
![]() |
|||
gertjie0000 ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1062 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Well done manne stem kon net sowel gewen het het dit verdien
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Online Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Bulle wen 30-28. Was nie sleg van ons nie maar dissipline en heelwat foute kan beter
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek is nie n ref blamer nie, maar die skeidsregter het n hele paar foute gemaak. Die bulle was met elke afskop voor die bal. Ons kan ons koppe hoog hou. Die bulle was glad nie beter as ons nie. Akker se drie moes ook nie getel het nie. Daai bal was nie eers naby die lyn nie en daar was n Lions hand onder die bal.
Edited by valie - 27-Jan-2024 at 4:55pm |
|||
![]() |
|||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek hou nie daarvan om die ref te blameer nie want partykeer gaan dit vir jou en partykeer gaan dit teen jou …. Maar ons ons is vandag geroof van n wen
|
|||
![]() |
|||
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Stem saam. Ref was nie konsekwent nie; hy't ons geblaas en hulle oorgesien vir dieselfde oortredings.
Trots op die manne.
|
|||
![]() |
|||
Blou ![]() Welpie ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 199 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Amper manne. Goeie wedstryd
|
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |