Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Dragons vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login

The Lions next play the Ospreys in Swansea in the URC on 30 March 2024, kickoff is at 17:05

Dragons vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Dragons vs Lions
    Posted: 16-May-2022 at 10:15am
Saterdag 21 Mei in Newport, afskop 16:00 SA tyd

Referee: Joy Neville (IRFU, 9th league game)

AR 1: Dewi Phillips (WRU)  AR 2: John Darcy (WRU) 

TMO: Ian Davies (WRU)

Dragons:

Lions: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Matt More, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruan Venter, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Ruben Schoeman, 20. Jarod Cairns, 21. Andre Warner, 22. Manuel Rass, 23. Tiaan Swanepoel.

Edited by Transvaal - 23-May-2022 at 10:09am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 10:32am
EMIRATES LIONS LOOK TO FINISH STRONG IN FINAL URC MATCH

Lock Reinhard Nothnagel leads the Emirates Lions for his team's final URC match in Wales
Exciting centre Henco van Wyk embarks on his debut tour for the Emirates Lions
 
Emirates Lions head coach Ivan van Rooyen named a 28-man squad ahead of his team's final Vodacom Rugby Championship match against Welsh outfit Dragons.

The Johannesburg-based franchise departs on Tuesday, 17 May 2022.

Emirates Lions Head Coach, Ivan van Rooyen:

"We're quite pleased with the squad we've selected ahead of our final URC match in Newport against the Dragons."

"As mentioned last week, it gives us an opportunity as a franchise to cast our eye towards the future, and we believe that the bulk of this group will form part of that core."

"Once again, this approach is in line with our strategy of developing within our structures and some of these names are proof of that."

"In saying that, Dragons will be a tough outfit to play in their own backyard. However, it offers a few our players an opportunity to impress."

Emirates Lions 28-man group
Forwards
Sti Sithole, JP Smith, Jannie du Plessis, Jaco Visagie, PJ Botha, Ruan Dreyer, Asenathi Ntlabakanye, Reinhard Nothnagel (c), Ruan Venter, Ruben Schoeman, Sibusiso Sangweni, Vincent Tshituka, Francke Horn, Jarod Cairns, Morne Brandon, PJ Steenkamp.

Backs
Morne van den Berg (vc), Andre Warner, Jordan Hendrikse, Tiaan Swanepoel, Matt More, Manuel Rass, Henco van Wyk, Edwill van der Merwe, Stean Pienaar, Quan Horn, Sanele Nohamba, Rabz Maxwane.

Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 11:29am
Weet iemand hoekom Sadie en Odendaal nie saam toer?
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 11:40am
Dis een van die vrae aan die afrigter, hy moet nog net antwoord. Sal julle opdateer as ek die antwoorde kry
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:14pm
Geen Simelane ook nie, so wat was dan die punt om hulle te gebruik het in die CC game, as dit was om die URC span reg te kry? Moes ons nie dalk die kombinasies getoets het nie?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:22pm
dalk het hulle gesien Simelane se hart is nie meer by die Leeus nie, hy was maar nerens in die wedstryd teen die Bulle en is vroeg afgehaal
Back to Top
Raylion View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu

Joined: 23-Apr-2019
Status: Offline
Points: 6
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Raylion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:49pm
Wat is die doel daarvan om talent te bou as hulle deur die top unies gekoop gaan word oor 2-3jaar? Ons het weer ons top spelers verloor aan die Sharks en ons A span het laas week teen die bulle se C span verloor.
Back to Top
Raylion View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu

Joined: 23-Apr-2019
Status: Offline
Points: 6
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Raylion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 12:55pm
Die huidige strategie werk nie en die URC is definitief nie die kompetisie waar gebou moet word nie. Dit is hartseer dat ons van die 2de beste klub span (3 super rugby finale in n ry) tot waar ons nou is geval het. 

Wat dinge nog erger maak is nie een van die leeu spelers behalwe vir Ruan Dreyer wat terug gekeur het na SA terug gekom het na die Leeus. Daar is ernstig fout en dit is my opinie dat die Cheetahs se curriebeker span beter as ons sal vaar in die URC.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 1:29pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Weet iemand hoekom Sadie en Odendaal nie saam toer?

Odendaal is uitgelaat want die Leeus wil die 3 jong senters kans gee met die oog op die toekoms. Sadie het Covid. Simelane het griep. Emmanuel is nog nie oor sy enkelbesering nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2674
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 3:34pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Weet iemand hoekom Sadie en Odendaal nie saam toer?

Odendaal is uitgelaat want die Leeus wil die 3 jong senters kans gee met die oog op die toekoms. Sadie het Covid. Simelane het griep. Emmanuel is nog nie oor sy enkelbesering nie
Enige iets oor James Mollentze? hy is defnitief beter as van die senters in daai groep.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 3:36pm
Originally posted by Raylion Raylion wrote:

Die huidige strategie werk nie en die URC is definitief nie die kompetisie waar gebou moet word nie. Dit is hartseer dat ons van die 2de beste klub span (3 super rugby finale in n ry) tot waar ons nou is geval het. 

Wat dinge nog erger maak is nie een van die leeu spelers behalwe vir Ruan Dreyer wat terug gekeur het na SA terug gekom het na die Leeus. Daar is ernstig fout en dit is my opinie dat die Cheetahs se curriebeker span beter as ons sal vaar in die URC.

Cheetahs het hul kans gehad. 

Sorry (not sorry) vir hulle.

Met al die spelers wat ons nou gaan verloor, glo ek ons sal steeds volgende jaar beter vaar as wat die Cheetahs sou. Die Cheetahs het nog minder die vermoe as ons om 2 vol spanne, gelyktydig in 2 kompetisies te laat speel.
Up the Vaal!
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4953
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 3:47pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Raylion Raylion wrote:

Die huidige strategie werk nie en die URC is definitief nie die kompetisie waar gebou moet word nie. Dit is hartseer dat ons van die 2de beste klub span (3 super rugby finale in n ry) tot waar ons nou is geval het. 

Wat dinge nog erger maak is nie een van die leeu spelers behalwe vir Ruan Dreyer wat terug gekeur het na SA terug gekom het na die Leeus. Daar is ernstig fout en dit is my opinie dat die Cheetahs se curriebeker span beter as ons sal vaar in die URC.

Cheetahs het hul kans gehad. 

Sorry (not sorry) vir hulle.

Met al die spelers wat ons nou gaan verloor, glo ek ons sal steeds volgende jaar beter vaar as wat die Cheetahs sou. Die Cheetahs het nog minder die vermoe as ons om 2 vol spanne, gelyktydig in 2 kompetisies te laat speel.

Ons is besig om ons kans te verspeel. Hoe lank voor FS of Kings Saru oorreed om ons te vervang?
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 4:01pm
wel die kings het ver om te gaan, hulle speel tans in die curriebeker b liga. FS is seker 'n ander saak
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1505
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 4:25pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Raylion Raylion wrote:

Die huidige strategie werk nie en die URC is definitief nie die kompetisie waar gebou moet word nie. Dit is hartseer dat ons van die 2de beste klub span (3 super rugby finale in n ry) tot waar ons nou is geval het. 

Wat dinge nog erger maak is nie een van die leeu spelers behalwe vir Ruan Dreyer wat terug gekeur het na SA terug gekom het na die Leeus. Daar is ernstig fout en dit is my opinie dat die Cheetahs se curriebeker span beter as ons sal vaar in die URC.

Cheetahs het hul kans gehad. 

Sorry (not sorry) vir hulle.

Met al die spelers wat ons nou gaan verloor, glo ek ons sal steeds volgende jaar beter vaar as wat die Cheetahs sou. Die Cheetahs het nog minder die vermoe as ons om 2 vol spanne, gelyktydig in 2 kompetisies te laat speel.

Ons is besig om ons kans te verspeel. Hoe lank voor FS of Kings Saru oorreed om ons te vervang?

Daar is beslis probleme by die unie, maar ek sou nie so ver gaan as om te sê ons is besig om ons kans te verspeel nie. Bietjie vroeg daarvoor. Soos ek verstaan gaan die URC en CC nie weer in die toekoms gelyktydig plaasvind nie, so dit gaan klaar ook baie help.
Up the Vaal!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1776
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-May-2022 at 7:48pm
Wel volgende seisoen neem ons deel in 3 kompetisies, so daar gaan meer games wees en dus meer beserings, ens. Weet ook nie waar die CC dan gaan plaas vind nie as die URC van so Oktober se kant af tot Mei/Junie loop. So ons gaan pretty much nog steeds genoeg speler diepte moet hê om 2 spanne te kan speel as mens spelers wil rus en nog moet af staan vir Bokke (lol, die laaste deel is net 'n grap).
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:16am
Ons kry die span binnekort. Ek hoop dit lyk naby aan die:

15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Henco van Wyk, 12. Matt More, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. JP Smith, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Ruan Venter, 20. PJ Steenkamp, 21. Andre Warner, 22. Manuel Rass, 23. Tiaan Swanepoel.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:33am
Dink jy kan vergeet van Matt wat begin, hulle sal vir Rass kies. Rabz vs Stean is die ander ene, nie seker wie hulle verkies nie.

Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:40am
Sien jy was reg oor Matt, maar hulle het Stean en JP ook laat begin.

Emirates Lions: 15. Quan Horn, 14. Stean Pienaar, 13. Henco van Wyk, 12. Matt More, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg (vc), 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruan Venter, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. JP Smith. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Sti Sithole, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Ruben Schoeman, 20. Jarod Cairns, 21. Andre Warner, 22. Manuel Rass, 23. Tiaan Swanepoel
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:42am
Sjoe.. daar lees ek nou ook eers Ruan Venter in die begin span raak.. 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:43am
Span opgedateer

MORE, VAN WYK COMBINE FOR LIONS' FINAL URC CLASH

Emirates Lions head coach Ivan van Rooyen and his management have selected a new-look midfield pairing in the form of Matt More and Henco van Wyk ahead of his team's final Vodacom United Rugby Championship match of the season against the Dragons this Saturday. Manuel Rass will provide cover from the bench.

Instrumental lock forward Reinhard Nothnagel wears the captain's armband in a fixture where the Johannesburg-based outfit will look to finish on a high in Newport.

Earlier this week, the Emirates Lions mentor stressed the need to look ahead, and his team's final URC fixture is the ideal opportunity to explore new combinations.

"As mentioned last week, it gives us an opportunity as a franchise to cast our eye towards the future, and we believe that this group will form part of that core."

"They'll be a few guys in the match 23 who will be relishing the opportunity to make a name for themselves against international opposition."

"In saying that, Dragons will be a tough outfit to play at a vibrant Rodney Parade. We've planned and trained well this week so the guys we’ll be up for it come Saturday,” concluded Van Rooyen.

Elsewhere, exciting loose forward Jarod Cairns and gifted tighthead prop Asenathi Ntlabakanye could make an appearance from the bench.

Kick-off is at 16:00 SA time.

Emirates Lions

1. JP Smith

2. Jaco Visagie

3. Ruan Dreyer

4. Ruan Venter

5. Reinhard Nothnagel (c)

6. Sibusiso Sangweni 

7. Vincent Tshituka

8. Francke Horn

9. Morne van den Berg (vc) 

10. Jordan Hendrikse

11. Edwill van der Merwe

12. Matt More

13. Henco van Wyk

14. Stean Pienaar 

15. Quan Horn

Replacements

16. PJ Botha

17. Sti Sithole

18. Asenathi Ntlabakanye 

19. Ruben Schoeman 

20. Jarod Cairns 

21. Andre Warner

22. Manuel Rass

23. Tiaan Swanepoel

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39037
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:51am
Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Dink jy kan vergeet van Matt wat begin, hulle sal vir Rass kies. Rabz vs Stean is die ander ene, nie seker wie hulle verkies nie.

Rabz is beter as Stean om ons afskoppe te jaag. Ek is nogal vies oor Stean se beenkop fout in die laaste Curriebeker wedstryd waarvoor hy 'n geel kaart gekry het, ek sou hom 'n week laat rus het daarvoor. JP verdien seker om te begin op loskop, hy is 'n goeie baldraer en hy en Sti skrum ewe goed. Venter op slot is nie 'n probleem nie, Ruben het baie begin die jaar en verdien 'n ruskans
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 10:55am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by PaBz0r PaBz0r wrote:

Dink jy kan vergeet van Matt wat begin, hulle sal vir Rass kies. Rabz vs Stean is die ander ene, nie seker wie hulle verkies nie.

Rabz is beter as Stean om ons afskoppe te jaag. Ek is nogal vies oor Stean se beenkop fout in die laaste Curriebeker wedstryd waarvoor hy 'n geel kaart gekry het, ek sou hom 'n week laat rus het daarvoor. JP verdien seker om te begin op loskop, hy is 'n goeie baldraer en hy en Sti skrum ewe goed. Venter op slot is nie 'n probleem nie, Ruben het baie begin die jaar en verdien 'n ruskans

Stem saam met al jou punte, sien uit na die wedstryd.
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 11:11am
Wat dink julle.. gaan ons die wen kry met hierdie span? Baie min ervaring op die veld... veral vir 'n wegwedstryd anderkant die waters.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu

Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2713
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 20-May-2022 at 12:22pm
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Wat dink julle.. gaan ons die wen kry met hierdie span? Baie min ervaring op die veld... veral vir 'n wegwedstryd anderkant die waters.

Gaan moeilik wees, as ons net nie dom foute maak nie sal dit reeds help. 
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.180 seconds.