The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00 |
Bulle kies Blitsbok op binnesenter |
Post Reply ![]() |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 27-Feb-2019 at 3:08pm |
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/Super-Rugby/bulle-kies-blitsbok-op-binnesenter-20190227
Die slot Eli Snyman is in die Bulle-kaptein, Lood de Jager, se plek in die agttal gekies en Dylan Sage vervang Burger Odendaal op binnesenter. Pote Human, die Bulle-breier, het dié twee veranderings aan sy beginspan gemaak vir Saterdag se Jukskei-stryd in die Superreeks teen die Leeus. Dit is Snyman en Sage, ’n voormalige Blitsbok, se eerste kans in die opdrafspan in vanjaar se Superreeks. De Jager het die naweek ’n skouerbesering teen die Jaguares opgedoen en Odendaal het dieselfde teëspoed gehad in ’n oefensessie Dinsdag. Die Springbok-losskakel Handré Pollard is die nuwe kaptein in De Jager se plek, terwyl Duane Vermeulen as die onderkaptein aangewys is vir die kragmeting in Johannesburg. Jannes Kirsten neem Snyman se plek op die plaasvervangersbank en Divan Rossouw Sage s’n. Die voormalige Blitsbok Tim Agaba vervang Thembelani Bholi op die bank. * Bulle: Warrick Gelant, Cornal Hendricks, Jesse Kriel, Dylan Sage, Rosko Specman, Handré Pollard (k), Embrose Papier, Duane Vermeulen, Hanro Liebenberg, Ruan Steenkamp, Eli Snyman, Jason Jenkins, Trevor Nyakane, Schalk Brits, Lizo Gqoboka. PLAASVERVANGERS: Corniel Els, Simphiwe Matanzima, Dayan van der Westhuizen, Jannes Kirsten, Tim Agaba, Ivan van Zyl, Manie Libbok, Divan Rossouw. |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40234 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
>>>Jannes Kirsten
dis mos die perd met die vlegsels, maar ek sien hy het dit darem afgesny en het nou kort hare
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |