Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Rugby World Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - WB-wedstryd in SA kan jou R10 000 kos
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Force in Perth on Saturday 29 April 2017, kickoff 13:55 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

WB-wedstryd in SA kan jou R10 000 kos

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 12091
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: WB-wedstryd in SA kan jou R10 000 kos
    Posted: 18-Dec-2016 at 6:45am
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/wb-wedstryd-in-sa-kan-jou-r10-000-kos-20161218

Net die rykste onder die rykes sal kaartjies kan bekostig sou 2023 se Wêreldbeker-rugbytoernooi aan Suid-Afrika toegeken word.

Kaartjiepryse vir die groepwedstryde kan enigiets tussen R3 000 en R5 000 beloop. Vir die kwart-, half- en eindstryd sal toeskouers tot R10 000 moet opdok.

Die pryse is wel nie buitensporig duur as dit met kaartjiepryse van verlede jaar se Wêreldbeker in Engeland of 2019 s’n in Japan vergelyk word nie.

Toeskouers wat verlede jaar se halfeindstryd tussen die Bokke en All Blacks bygewoon het, moes ongeveer R10 300 per kaartjie betaal. Groepwedstryde in Japan kan meer as R12 000 per kaartjie beloop.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) wou die afgelope week nie bespiegel oor die impak wat duur kaartjiepryse op die bywoningsyfer van wedstryde kan hê nie.

“Ons sal eers in Maart 2017 weet of ons aan die nodige vereistes voldoen om ons bod in te dien,” het Andy Colquhoun, kommunikasiebestuurder van Saru, gesê.

Wêreldrugby kondig die gasheer vir 2023 in November 2017 aan.

Colquhoun het gesê die toernooi kan ’n groot voordeel vir die ekonomie inhou.

Mark Alexander, president van Saru, het verlede week gesê dat Suid-Afrika goeie vordering met sy bod maak en dat “als op koers is”

Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Offline
Points: 577
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2016 at 10:02am
That is too pricey.
Back to Top
Marthinus100 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Lichtenburg
Status: Offline
Points: 94
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Marthinus100 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Dec-2016 at 12:30pm
I will be the cheapskate and stream it on cricfree.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.074 seconds.