Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - UJ se Varsity-kaptein nou 贸贸k by Cheetahs
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing Griquas at Ellis Park on Friday 24 August 2018, kickoff 19:00 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/

UJ se Varsity-kaptein nou 贸贸k by Cheetahs

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: UJ se Varsity-kaptein nou 贸贸k by Cheetahs
    Posted: 10-Aug-2018 at 6:30am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/uj-se-varsity-kaptein-nou-ook-by-cheetahs-20180809

Die Cheetahs se haker-spens is aangevul met die toevoeging van Jannes Snyman, kaptein van die Universiteit van Johannesburg se Varsitybeker-span.

Snyman is vir die Curriebeker-reeks gekontrakteer.

Hy is betrek omdat Elandr茅 Huggett nog nie volkome van 鈥檔 kniebesering herstel het nie.

Franco Smith, hoofafrigter van die Cheetahs, s锚 daar is 鈥檔 moontlikheid dat Snyman langer by die Cheetahs kan aanbly, maar daar sal gekyk moet word hoe hy ontwikkel saam met die bestaande groep.

鈥淗y sal by ons wees vir die Curriebeker-reeks en met Marnus (van der Merwe) wat nog by die o.21-span is, sal ons wil sien dat daardie span so sterk moontlik is. Hy sal dus nie by die o.21鈥檚 weggeneem word nie.鈥

Die nasionale o.21-kompetisie word dieselfde tyd as die Curriebeker-reeks beslis.

Die Bloemfonteinse franchise beskik ook nog oor Joseph Dweba op haker.

Daar is goeie aspekte in sy spel, maar daar is ook nog baie goed waaraan gewerk moet word wat van hom die speler sal maak wat ons weet hy kan wees.

鈥淛oseph is al lank in ons stelsel en dit het nou tyd geword dat hy die volgende tree gee. Daar is goeie aspekte in sy spel, maar daar is ook nog baie goed waaraan gewerk moet word wat van hom die speler sal maak wat ons weet hy kan wees.

鈥淗y gaan sy geleentheid kry, maar hy sal moet aanhou hard werk om selfs nog beter te raak, soos die geval met elke speler in ons groep is.鈥

Wat die hakers betref, is daar gewoonlik drie wat diens doen op die dag van die wedstryd.

鈥淒aar is altyd twee hakers wat speel en nog een wat saam met die wedstryd 23-tal oefen of beskikbaar is. Die bykomende haker is daar in geval een van die twee in die wedstryd-23-tal tydens opwarming seerkry. Daar moet dan dadelik 鈥檔 plaasvervanger wees, anders kan die wedstryd nie voortgaan nie.

鈥淒is belangrik vir ons om ses hakers te h锚 en dat almal van hulle gereed is om te speel. Elkeen van hulle gaan 鈥檔 belangrike rol speel,鈥 s锚 die breier.

Soos sake nou staan, behoort Jacques du Toit die eerstekeuse-haker te wees. Hy was verlede seisoen Torsten van Jaarsveld (wat nou vir Bayonne in Frankryk speel) se adjudant.

Reinach Venter, wat in die SuperSport-uitdaagreeks die nommertwee-trui om die beurt met Dweba en Van der Merwe gedra het, is die ander gekontrakteerde haker.

* Die o.21-span speel Vrydag in 鈥檔 opwarmingswedstryd teen Griekwas in Kimberley in die aanloop tot hulle eerste stryd teen die Luiperds op 25 Augustus in Potchefstroom.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 23075
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Aug-2018 at 6:31am
Ek kan nie verstaan dat ons hom nie kon betrek by die Leeus nie, hy het al sy junior rugby by ons gespeel
Back to Top
rooitrui View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 17-Apr-2016
Status: Offline
Points: 217
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote rooitrui Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Aug-2018 at 6:56am
Transvaal daars baie dinge vd leeus se besluite wat ek ni verstaan ji
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 1807
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Aug-2018 at 9:03am
Hy was een van die volgende manne wat deur moes gekom het veral met Fourie wat gaan en Robbie nog beseer....ons regtig niks diepte op 2
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.047 seconds.