Forum Home Forum Home > General > Chit Chat
  New Posts New Posts RSS Feed - Travel&Sport o/13 rugby toer
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Reds in Brisbane on Saturday 28 April 2018, kickoff 7:05 SA Time - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

Travel&Sport o/13 rugby toer

 Post Reply Post Reply
Author
Message
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Travel&Sport o/13 rugby toer
    Posted: 16-Apr-2018 at 6:12pm
Goeienaand Almal

Ek wil  net gou bietjie iets uitvind.
My seun was gedurende die vakansie by Warthog Inn vir 'n Rugby toer. 
Hulle het 'n span uit al die spanne wat daar was gekies, vir 'n toer na Ierland die einde van die jaar. Ons het vandag die briewe gekry dat my seun gekies is.
Die kostes is bietjie rof, maar ek wil kyk of ek nie iewers borge kan kry om dit te dek nie.
Ek wil net uitvind, ken enige iemand hierdie Travel&Sports maatskappy? Wie kan my se hoe ek te werk kan gaan om borge te soek vir die toer?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
valie View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 843
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 16-Apr-2018 at 7:49pm
Kyk by travelandsport.com. Ek sien hulle claim om een van die grootste skool toer maatskappye te wees. Sal dalk goed wees om met iemand te praat wie se kind al op so n toer van hulle was.
O, en baie geluk met jou seun se prestasie.
Met borge is ek nie baie skerp nie, maar ek sou dalk nadat ek my due diligence op die maatskappy gedoen het, plaaslike besighede, met wie jy baie besigheid doen nader.
Jammer ek kan nie van meer hulp wees nie. Hoop jy kom reg.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 1251
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Apr-2018 at 6:46am
Originally posted by valie valie wrote:

Kyk by travelandsport.com. Ek sien hulle claim om een van die grootste skool toer maatskappye te wees. Sal dalk goed wees om met iemand te praat wie se kind al op so n toer van hulle was.
O, en baie geluk met jou seun se prestasie.
Met borge is ek nie baie skerp nie, maar ek sou dalk nadat ek my due diligence op die maatskappy gedoen het, plaaslike besighede, met wie jy baie besigheid doen nader.
Jammer ek kan nie van meer hulp wees nie. Hoop jy kom reg.
Dankie, ek het gehoop hier is dalk iemand wie se kind al op so toer was.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.051 seconds.