Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > SuperSport Rugby Challenge
  New Posts New Posts RSS Feed - Stééds onsekerheid oor wie OP afrig
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Brumbies at Ellis Park on Saturday 19 May 2018, kickoff 17:15 SA Time - watch on http://live.drakulawidget.com/streamvideo10/reds-vs-lions-live-stream-4648079.html

Stééds onsekerheid oor wie OP afrig

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 20663
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Stééds onsekerheid oor wie OP afrig
    Posted: 13-Apr-2018 at 10:37am
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/steeds-onsekerheid-oor-wie-op-afrig-20180412

Daar is onsekerheid oor wie nou eintlik die Oostelike Provinsie se rugbyspan in die SuperSport-uitdaagreeks gaan brei.

’n Woordvoerder van die Oostelike Provinsie Rugbyunie (OPRU) sê dis amptelik – Ryan Felix is die afrigter.

Felix self sê hy het nog nie ’n kontrak onderteken nie.

“Daar is ’n paar dinge in die kontrak waarmee ek nie gemaklik voel nie,” sê Felix.

Hy wou nie verder uitbrei nie, maar van die kantlyn af lyk dit eintlik of Felix ’n lam is wat ter slagting voorberei word.

Die OP speel volgende Sondag in sy eerste wedstryd in die reeks teen die Westelike Provinsie in die Wolfson-stadion net buite Port Elizabeth.

Die span het egter nog nie eens ’n vriendskaplike of opwarmingswedstryd gehad nie.

Dis ook onduidelik of die OP van die Southern Kings se spelers sal kan gebruik en indien wel, vir hoe lank hulle saam met die res van die OP-span sal oefen.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 20663
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2018 at 10:38am
Klink of dinge lekker in plek is vir hulle........NOT!
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Welpie
Welpie
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Online
Points: 142
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2018 at 11:52am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Klink of dinge lekker in plek is vir hulle........NOT!
Sies nou is jy CHEECKY
Back to Top
Lion4ever View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Roodepoort
Status: Online
Points: 1360
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion4ever Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 13-Apr-2018 at 12:15pm
As bad as Cheeky was, things were not as bad as they are now. So sad, because EP was always a side that could spring a nasty surprise or 2.
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.078 seconds.