Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Junior Bokke
  New Posts New Posts RSS Feed - S처 wil Chean brons in goud omtower
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions are playing the Sharks in a Super Rugby Quarter-Final at Ellis Park on Saturday 22 July 2017, kickoff 14:30 - watch on http://cricfree.tv/rugby-live-streaming OR http://www.stream2watch.cc/live-sports/ OR https://www.batmanstream.com/rugby-live-streaming-video-2016-3.html OR https://www.bestsportstreaming.com/

S처 wil Chean brons in goud omtower

 Post Reply Post Reply
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 14697
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: S처 wil Chean brons in goud omtower
    Posted: 21-Jun-2017 at 5:49am
http://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/so-wil-chean-brons-in-goud-omtower-20170620

Chean Roux wil die lesse wat hy in sy eerste seisoen as afrigter van die Suid-Afrikaanse o.20-rugbyspan geleer het, toepas om vanjaar se bronsmedalje in 2018 met 셬 goue te vervang.

Die Junior Springbokke het Dinsdag in Kaapstad geland nadat hulle 셬 derde plek in die o.20-W챗reldtoernooi in Tbilisi, Georgi챘, beklink het.

Die droom vir Roux en sy span was om die toernooi te wen, maar die Jong Bokke is in die halfeindronde op hartverskeurende wyse deur Engeland uitgeskakel. Nieu-Seeland is as die w챗reldkampioen gekroon toe hy Engeland in Sondag se eindstryd met 64-17 kafgedraf het.

Volgens Roux is daar nie veel ruskans vir hom noudat die o.20-toernooi verby is nie. Oor vier weke moet hy in Johannesburg nuwe talent by die o.18-Cravenweek gaan soek. Die beste spelers in di챕 toernooi sal aanspraakmakers wees op plekke in volgende jaar se Junior Bokspan.

EK EN LOUIS BEGIN REEDS WOENSDAG MET DIE HERSIENINGSPROSES.
Chean Roux

Dit is egter nie net die soektog na spelers wat hoog op die agenda van Roux, Mzwandile Stick, sy hulpafrigter, en Louis Koen, waarnemende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se Ho챘prestasiesentrum, is nie.

Volgens Roux moet daar ook gekyk word hoe daar beter teenstand vir sy span in opwarmingswedstryde voor die Junior W챗reldtoernooi gevind kan word.

쏣k en Louis begin reeds Woensdag met die hersieningsproses, s챗 Roux.

Een ding wat hoog op die agenda is, is om meer mededingende wedstryde voor 셬 toernooi te speel.

쏡aar moet nou net besin word of dit in die vorm van 셬 toer gaan wees of om seker te maak dat ons teen beter voorbereide senior provinsiale spanne speel. Daar is 셬 hele paar idees, maar dit is iets waarna ons met groot erns kyk.

쏥aan kyk maar na die rekord van 셬 speler soos Zach Mercer van Engeland. Voordat hy in Georgi챘 gespeel het, het hy reeds in iets soos 15 wedstryde op o.20-vlak vir sy land uitgedraf.

쏯ieu-Seeland en Australi챘 het ook vanjaar in 셬 toernooi teen Samoa en Fidji gespeel.

Volgens Roux het hy in Tbilisi ook agtergekom hoe straf deelname aan 셬 o.20-toernooi fisiek op die spelers is.

쏡aar is baie min tyd vir herstel. Vir die spelers om elke derde dag te moes speel en dan net vier dae te kon rus vir 셬 uitspeelwedstryd, was regtig hard op hul lywe. Dit is iets waarna ons ook beter gaan moet kyk in ons voorbereiding vir volgende jaar.

Volgens Roux het die derde plek die nodige motivering geskep vir volgende jaar se groep om daarop te verbeter.

ONS HET BESEF DAT DAAR AGT SPELERS IS WAT WEER VOLGENDE JAAR KAN SPEEL.

쏰ns het 셬 lang gesprek n찼 die wedstryd (teen Engeland) gehad en besef dat daar agt spelers is wat weer volgende jaar kan speel.

쏣k het vir die bestuurspan ges챗 die pyn wat ons nou saam met die spelers ervaar, moet ons as motivering gebruik wanneer ons begin met die voorbereiding vir die volgende toernooi.

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 14697
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2017 at 5:52am
>>Die beste spelers in di챕 toernooi sal aanspraakmakers wees op plekke in volgende jaar se Junior Bokspan.

sien dis waar hulle die fout maak, die ouens moet eers oor 2 jaar speel, jy moet jou beste 20 jariges vir die onder 20 kompetisie speel, 1 jaar maak 'n groot verskil.

ek is ook steeds nie oortuig dat ons hierdie jaar ons beste spelers gekies het nie
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 1927
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 21-Jun-2017 at 7:34am
En hulle leer al die dinge nou eers? Regtig? 
Back to Top
 Post Reply Post Reply
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 11.10
Copyright ©2001-2017 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.087 seconds.