Print Page | Close Window

Sharks sign bok centre

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9378
Printed Date: 06-May-2025 at 1:50pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Sharks sign bok centre
Posted By: Tin
Subject: Sharks sign bok centre
Date Posted: 05-May-2022 at 9:16am
Published on 

The Sharks have secured the services of Springbok centre Rohan Janse van Rensburg on a three-year deal.

Janse van Rensburg, who played only one Test for the Boks in 2016, will join the Durbanites from the Sale Sharks in Manchester, where he has been based since making a permanent move from the Lions in 2018.

The 27-year-old was seen as a missing piece in the puzzle for the Sharks, as the Durban side are reportedly set to lose inside centre Marius Louw to the Lions.

At 1.83m and 109kg, Janse van Rensburg offers the Sharks the kind of muscle in midfield they have been missing since Andre Esterhuizen left the team for England.

It is yet another big transfer coup for the coastal outfit, after luring Bok enforcer Eben Etzebeth back home from Toulon.

https://www.sarugbymag.co.za/sharks-sign-bok-centre/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/sharks-sign-bok-centre/





Replies:
Posted By: Tin
Date Posted: 05-May-2022 at 9:16am
"as the Durban side are reportedly set to lose inside centre Marius Louw to the Lions."



Posted By: gertjie0000
Date Posted: 05-May-2022 at 11:07am
Ruan is goed maar het so paar van sy games gekyk vir sale hy het redelik beserings gekry en sy hande het hom paar keer in die steek gelaat en sy verdediging was nie altyd goed nie bly seker n goeie signing Marius Louw het baie potensiaal voel ek persoonlik


Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-May-2022 at 7:26am
Hy is darem maar ongelukkig om net 1 toets agter sy naam te he. Hy was op 'n stadium flippen goed gewees! 


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 06-May-2022 at 8:29am
I think if he stayed in England another year he could get residency, why would he not take advantage of that?? Why come back here??


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 06-May-2022 at 8:31am
It makes me sad that so many of the former Lions don't want to come back to the union. Brink, Dylan, Rohan, etc.


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 06-May-2022 at 11:27am
Stem.. Dis asof die Leeus nie eers in die prentjie is vir die oud spelers nie


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 06-May-2022 at 12:39pm
Ek dink dit gaan maar oor salarisse en die leeus wat sukkel op doe oomblik


Posted By: Billy6
Date Posted: 06-May-2022 at 4:35pm
Ek sien Simelane gaan Bulle toe


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 07-May-2022 at 11:51am
Originally posted by Billy6 Billy6 wrote:

Ek sien Simelane gaan Bulle toe
het dit ook gesien, ons het nou n groot probleem op senter


Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 07-May-2022 at 1:13pm
Ek het nie baie van Henco van Wyk gesien nie, hulle rate hom hoog, die bietjie wat ek gesien het lyk hy meer na n binne senter, wat dink julle?


Posted By: Lion1986
Date Posted: 09-May-2022 at 9:48am
Originally posted by LIONS4EVA LIONS4EVA wrote:

Ek het nie baie van Henco van Wyk gesien nie, hulle rate hom hoog, die bietjie wat ek gesien het lyk hy meer na n binne senter, wat dink julle?

Hy is baie goed,  hul moet hom net behoorlik kans gee. Hy gaan die beste 13 in SA word.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-May-2022 at 9:54am
LION1986 ek stem saam die bietjie wat ek van hlm gesien het is baie belowend wens net hulle kan daai Mannie Ras pos want hel hy is glad nie goed genoeg nie hy is een van daai manne as hy weg gaan by ons gaan hy nie sommer gekoop word iewers heen nie want hy is nie goed genoeg volgens my nie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 09-May-2022 at 10:32am
Mannie Rass is n voorbeeld van wat fout is met die unie. Swak spelers kry 100 kanse maar die belowende spelers moet dit eers "verdien" .
Ons hou so aan en dan wonder ons hoekom ouens die unie verlaat vir ander SA spanne.

Strauli se seun het selfs al baie kanse gekry die afgelope paar jaar en niemand weet hoekom nie.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net