Print Page | Close Window

Lions vs Sharks

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9367
Printed Date: 06-May-2025 at 7:26pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions vs Sharks
Posted By: Transvaal
Subject: Lions vs Sharks
Date Posted: 05-Apr-2022 at 5:40pm
Saturday 9 April 2022, kickoff at 16:05


Sharks: 15. Anthony Volmink, 14. Werner Kok, 13. Ben Tapuai, 12. Marius Louw, 11. Makazole Mapimpi, 10. Curwin Bosch, 9. Jaden Hendrikse, 8. Phepsi Buthelezi, 7. Henco Venter, 6. Siya Kolisi, 5. Reniel Hugo, 4. Gerbrandt Grobler, 3. Thomas du Toit (c), 2. Bongi Mbonambi, 1. Ox Nche.
Replacements: 16. Kerron van Vuuren, 17. Ntuthuko Mchunu, 18. Khutha Mchunu, 19. Le Roux Roets, 20. Jeandre Labuschagne, 21. Sikhumbuzo Notshe, 22. Grant Williams, 23. Boeta Chamberlain.

Lions: 15. Quan Horn, 14. Rabz Maxwane, 13. Wandisile Simelane, 12. Manuel Rass, 11. Edwill van der Merwe, 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg, 8. Emmanuel Tshituka, 7. Vincent Tshituka, 6. Francke Horn, 5. Reinhard Nothnagel (c), 4. Ruben Schoeman, 3. Jannie du Plessis, 2. PJ Botha, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. Morne Brandon, 17. JP Smith, 18. Ruan Dreyer, 19. Sibusiso Sangweni, 20. Jarod Cairns, 21. Andre Warner, 22. Henco van Wyk, 23. Tiaan Swanepoel



Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Apr-2022 at 5:41pm
Lions Forwards & Lineouts Coach Albert Van Den Berg on 5 April 2022
https://youtu.be/jHmd-d_srfk%20" rel="nofollow - https://youtu.be/jHmd-d_srfk


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Apr-2022 at 1:45pm
Sharks se span opgedateer


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Apr-2022 at 2:33pm
Hier is nou weer iets vreemds aan die gang, net soos laas week is hulle baie laat met die span. Toe was dit mos Odendaal en Visagie wat uit was met Covid


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Apr-2022 at 2:49pm
Seker maar weer Covid-19 kontak of iets in daai lyn


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Apr-2022 at 4:35pm
Span opgedateer


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-Apr-2022 at 7:05pm
Hoekom geen Sadie, Odendaal, Visagie, Vermaak?

Rotasie, Covid, beseer? Hoekom geen info vanaf unie?


-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Apr-2022 at 10:35pm
Sadie was mos beseer toe Pierre Schoeman hom by 'n ruk clean. Odendaal en Visagie was mos close contact met 'n Covid geval. Vermaak? was nie in die laaste games nie.....


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Apr-2022 at 10:38pm
Is Vermaak nog by die unie?

Hy is nie in Transvaal se squad page vir hierdie seisoen nie: http://www.lionsworld.co.za/squad.html" rel="nofollow - http://www.lionsworld.co.za/squad.html

En 'n vinnige Google search van Ruan Vermaak wys hy speel vir die NTT Red Hurricanes al van 2021 af.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Apr-2022 at 10:41pm
En van 1 Julie af speel hy by die Bulle... https://www.news24.com/sport/rugby/unitedrugbychampionship/bulls-sign-former-junior-bok-lock-ruan-vermaak-20220322" rel="nofollow - https://www.news24.com/sport/rugby/unitedrugbychampionship/bulls-sign-former-junior-bok-lock-ruan-vermaak-20220322


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: monster
Date Posted: 08-Apr-2022 at 3:45am
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoekom geen Sadie, Odendaal, Visagie, Vermaak?

Rotasie, Covid, beseer? Hoekom geen info vanaf unie?

Ek dink Attie bedoel Ruan Venter

Ek wonder ook waar is hy … hy lyk na n belowende jong speler


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Apr-2022 at 5:57am
Originally posted by monster monster wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hoekom geen Sadie, Odendaal, Visagie, Vermaak?

Rotasie, Covid, beseer? Hoekom geen info vanaf unie?

Ek dink Attie bedoel Ruan Venter

Ek wonder ook waar is hy … hy lyk na n belowende jong speler

Ja, Venter. Hy lyk baie goed.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Apr-2022 at 6:23am
Ek Sien Robert Kruger wat so ruk terug by die leeus gespeel het is nou by die luiperds onthou hy was n stewige losvoorspeler dink hy het slot ook gespeel as ek reg onhou weet nie of hy dalk so bietjie waarde vir ons kan wees nie kan nie onthoi of hy dalk baie beseer was nie dat hy weg is by ons daai tyd


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Apr-2022 at 6:46am
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Ek Sien Robert Kruger wat so ruk terug by die leeus gespeel het is nou by die luiperds onthou hy was n stewige losvoorspeler dink hy het slot ook gespeel as ek reg onhou weet nie of hy dalk so bietjie waarde vir ons kan wees nie kan nie onthoi of hy dalk baie beseer was nie dat hy weg is by ons daai tyd
Sover ek kan onthou het hy goed gelyk maar nie baie speelkans gekry.

Aangesien ons Varsity Cup spelers moet gebruik glo ek hy kan van baie waarde wees.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: TunaLion
Date Posted: 08-Apr-2022 at 11:31am
Ek sien hy is al 33 (word 34 aan die einde van die maand), ek weet nie of hy baie waarde nog op die ouderdom sal wees nie en of hy dalk van die jonger spelers gaan terug hou deur hom in hulle plekke te speel nie.


-------------
Go LIONS!!!!!


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Apr-2022 at 12:39pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Ek sien hy is al 33 (word 34 aan die einde van die maand), ek weet nie of hy baie waarde nog op die ouderdom sal wees nie en of hy dalk van die jonger spelers gaan terug hou deur hom in hulle plekke te speel nie.

Jinne, nie gedink hys al so oud nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Apr-2022 at 1:58pm
https://en.wikipedia.org/wiki/Robert_Kruger" rel="nofollow - https://en.wikipedia.org/wiki/Robert_Kruger

Al n paar keer by ons en terug Luiperde toe. Kom al van Mitchell era af eintlik! 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Apr-2022 at 7:35pm
Kyk, op papier is die Sharks beter span, maar met ons sterte op het ons beslis ñ goeie kans. Geen rede dat ons nie kan wen of ten minste ñ BP kry nie.

-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 09-Apr-2022 at 4:20pm
Ons is nerens. Ons lyk soos skool laaities wat teen groot manne speel.


Posted By: valie
Date Posted: 09-Apr-2022 at 4:51pm
Lyk darem.beter na Jannie terug is na sy geelkaart. Quan sukkel in die nat weer.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2022 at 5:00pm
lyk of ons spelers nog nooit reen gesien het nie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Apr-2022 at 5:52pm
ai nie lekker om te kyk as ons so sukkel nie. 37-10 wen vir die guppies


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Apr-2022 at 5:55pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

lyk of ons spelers nog nooit reen gesien het nie
Jip, ons het eers na 20 minute wakker geskrik en toe was dit klaar te laat.

-------------
Up the Vaal!



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net