Bergbokke vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9287
Printed Date: 24-Jun-2025 at 12:09am Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Bergbokke vs Lions
Posted By: valie
Subject: Bergbokke vs Lions
Date Posted: 02-Dec-2021 at 3:47pm
Stormers: 15 Warrick Gelant, 14 Sergeal Petersen, 13 Ruhan Nel, 12 Dan du Plessis, 11 Seabelo Senatla, 10 Manie Libbok, 9 Stefan Ungerer, 8 Evan Roos, 7 Willie Engelbrecht, 6 Junior Pokomela, 5 Marvin Orie, 4 Salmaan Moerat (captain), 3 Neethling Fouche, 2 Scarra Ntubeni, 1 Brok Harris. Replacements: 16 Andre-Hugo Venter, 17 Kwenzo Blose, 18 Lee-Marvin Mazibuko, 19 Ernst van Rhyn, 20 Nama Xaba, 21 Godlen Masimla, 22 Rikus Pretorius, 23 Tim Swiel.
Lions: 15. EW Viljoen, 14. Edwill van der Merwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Sibahle Maxwane, 10. Fred Zeilinga, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Jannie du Plessis, 19. Willem Alberts, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Matt More, 23. Tiaan Swanepoel.
|
Replies:
Posted By: OomPB
Date Posted: 02-Dec-2021 at 6:25pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Dec-2021 at 10:14am
Ons dissipline was skokkend in die wedstryd, 3 geel kaarte, iets wat mens regtig nie wil sien nie. Die verdediging was eersteklas, en dit was goed om te sien dat ons aanval ook baie beter as in die onlangse verlede was.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 05-Dec-2021 at 10:18am
Voor die tyd vertel die kommentators hoe fantasties Libbok is...ons het hom lekker geteiken in sy kanaal en ek dink hy het nie die toets geslaag nie. Die eerste keer wat hulle Orie se naam genoem het in die wedstryd was toe hy op 65 minute vervang is, was soos die skim in die wedstryd. Roos was goed dopgehou, ons het die regte ding gedoen om hom elke keer op die enkels te duik en hom so baie effektief gestop
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 05-Dec-2021 at 11:56am
Transvaal wrote:
Ons dissipline was skokkend in die wedstryd, 3 geel kaarte, iets wat mens regtig nie wil sien nie. Die verdediging was eersteklas, en dit was goed om te sien dat ons aanval ook baie beter as in die onlangse verlede was. | for me the Edwill yellow card was ridiculous, he didn't intentionally grab Senatlas dreadlocks. It's not Ewills fault that hair is hanging in the way
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 05-Dec-2021 at 12:31pm
Red_Machine wrote:
Transvaal wrote:
Ons dissipline was skokkend in die wedstryd, 3 geel kaarte, iets wat mens regtig nie wil sien nie. Die verdediging was eersteklas, en dit was goed om te sien dat ons aanval ook baie beter as in die onlangse verlede was. | for me the Edwill yellow card was ridiculous, he didn't intentionally grab Senatlas dreadlocks. It's not Ewills fault that hair is hanging in the way |
Exactly, or else all players should start growing their hair very long and whenever someone accidentally pulls it during a tackle, it is an immediate yellow card against the tackler. Then Willem Alberts did try to wrap his arm in the tackle, if you watch it closely, you will see Sti Sithole who is next to him gets in Alberts' arm's way from wrapping during the tackle causing it to become a shoulder charge - so while it is a legitimate yellow, it was not intended at all.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: valie
Date Posted: 05-Dec-2021 at 1:55pm
Transvaal wrote:
Voor die tyd vertel die kommentators hoe fantasties Libbok is...ons het hom lekker geteiken in sy kanaal en ek dink hy het nie die toets geslaag nie. Die eerste keer wat hulle Orie se naam genoem het in die wedstryd was toe hy op 65 minute vervang is, was soos die skim in die wedstryd. Roos was goed dopgehou, ons het die regte ding gedoen om hom elke keer op die enkels te duik en hom so baie effektief gestop | Ja, hulle het nie eers Orie se naam genoem toe hy die bal met n oop doellyn verloor nie - iets waarvoor hy berug is.
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Dec-2021 at 9:04am
Ek is seker Orie sou obviously daarvan gehou het om 'n statement te gemaak het teen ons omdat ons hom laat gaan het, maar al wat hy basies in hierdie game reggekry het was om te bewys ons het die regte besluit gemaak. Shame, en om te dink die Stormers met hul min fondse betaal hom meer as wat hy by ons gekry het en gedink het hulle kry 'n goeie deal daaruit. Baie sad all around vir albei die partye.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Dec-2021 at 9:28am
En hy is nogal 'n Springbok
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Dec-2021 at 9:44am
Ek kon net die highlights na die tyd sien, maar man dis lekker om die leeus weer te sien wen! Well done aan die nuwe hulp afrigters, dit lyk of hulle 'n verskil maak!
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 06-Dec-2021 at 11:37am
Transvaal wrote:
En hy is nogal 'n Springbok |
Jip, ek het baie respek vir Rassie en stem saam met pretty much al hul spankeuses, behalwe vir Orie en Salmaan Moerat. Daardie is 2 wat ek net nie kan verstaan nie.
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Dec-2021 at 12:01pm
Posted By: Leeubok
Date Posted: 06-Dec-2021 at 1:37pm
Willie le Roux? Damian Willemse?
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 07-Dec-2021 at 7:27am
Ja, hulle ook ;p
Maar Orie is seker die swakste, dan Willie en dan Damian
------------- Go LIONS!!!!!
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 08-Dec-2021 at 9:43am
TunaLion wrote:
Transvaal wrote:
En hy is nogal 'n Springbok |
Jip, ek het baie respek vir Rassie en stem saam met pretty much al hul spankeuses, behalwe vir Orie en Salmaan Moerat. Daardie is 2 wat ek net nie kan verstaan nie.
| remember that Rassie has certain targets to meet, so below average players like Orie, Willemse, Moerat will appear in the squad
|
Posted By: TunaLion
Date Posted: 09-Dec-2021 at 9:51pm
But even with those targets, there are many better players of colour than those mentioned, in the same positions as well.
------------- Go LIONS!!!!!
|
|