Print Page | Close Window

Lions vs Cardiff

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9283
Printed Date: 29-Mar-2024 at 9:35am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions vs Cardiff
Posted By: Transvaal
Subject: Lions vs Cardiff
Date Posted: 22-Nov-2021 at 10:15am
Sunday 28 November 2021 at Ellis Park, kickoff at 16:00

Lions: 15. EW Viljoen, 14. Edwill van der Merwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (c), 11. Sibahle Maxwane, 10. Fred Zeilinga, 9. Andre Warner, 8. Francke Horn, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Ruan Dreyer, 19. Willem Alberts, 20. Ruhan Straeuli, 21. Morne van den Berg, 22. Matt More, 23. Tiaan Swanepoel.

Cardiff: TBA



Replies:
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 22-Nov-2021 at 11:03am
Wonder wie ons op 10 gaan kies


Posted By: monster
Date Posted: 22-Nov-2021 at 2:18pm
Is Eddie Fouche nog uit?


Posted By: Lionsinpta
Date Posted: 23-Nov-2021 at 2:46pm
Originally posted by monster monster wrote:

Is Eddie Fouche nog uit?


Sterk span wat gestuur is deur Cardiff, maar kan regtig waar nie sien hoekom ons hulle nie kan wen nie. Kom van winter af en dit is die eerste keer wat seker 90% van die sepelers op die Hoëveld speel.

An ons so kan verdedig wat ons geïendig het mee kan ons die wa deur trek. Hoop net die breuk het die span goed gedoen.


Posted By: Puttertjie
Date Posted: 23-Nov-2021 at 4:41pm
Volgens Lions Rugby Co. se Facebook bladsy vandag "Eddie Fouche becomes an option as he's been training full out after a slight niggle which kept him out of the last 2 games"



Posted By: Attie Karate
Date Posted: 24-Nov-2021 at 10:09am
Hier is die span wie gespeel het in ons laaste wedstryd. Watse veranderings verwag julle?

Lions: 15. Divan Rossouw, 14. Stean Pienaar, 13. Manuel Rass, 12. Burger Odendaal (c), 11. Rabz Maxwane, 10. EW Viljoen, 9. Andre Warner, 8. Ruhan Straeuli, 7. Vincent Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Ruan Dreyer, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Emmanuel Tshituka, 21. Morne van den Berg, 22. Fred Zeilinga, 23. Wandisile Simelane.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: monster
Date Posted: 24-Nov-2021 at 11:16am


Lions: 15.SWANEPOEL, 14. Stean Pienaar, 13. SIMELANE, 12. Burger Odendaal (c), 11. EDWIL VD MERWE, 10. FOUCHE, 9. Andre Warner, 8. HORN, 7. Vincent Tshituka, 6. JACO KRIEL, 5. ALBERTS, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.



Posted By: monster
Date Posted: 24-Nov-2021 at 11:23am
Julle sal my seker kruisig maar ek sal so half vir EW Viljoen bo Simelani kies agv verdediging … of een van onder 20’sHenco van Wyk




Posted By: rooibont
Date Posted: 24-Nov-2021 at 11:24am
EW Behoort goed te wees op senter !


Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 24-Nov-2021 at 11:30am
Op papier is die 'n goeie span... weet nie of Swanepoel, Alberts en Fouche sommer dadelik sal begin nie en Maxwane sal waarskynlik in die begin 15 wees.


Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Nov-2021 at 12:28pm
Op die Currybeker en die onlangse toer se vertonings, sukkel ons (veral op aanval) in die besluitnemings 8 en 9 posisies (met Warner, Horn en Strauli). Ek sou Tshituka kaans gee op 8, en of Smit of van der Berg op 9 probeer. Sangweni en Rass is redelike betroubare spelers op verdediging, maar bied die span min op aanval.


Posted By: valie
Date Posted: 24-Nov-2021 at 12:36pm
Streauli was goed op die swaarder velde, maar ek sal Horn dalk eerder op Ellispark inspan op 8.


Posted By: valie
Date Posted: 24-Nov-2021 at 12:37pm
Originally posted by rooibont rooibont wrote:

EW Behoort goed te wees op senter !
Ja, hy is mos eintlik 'n senter.



Posted By: emiel1
Date Posted: 24-Nov-2021 at 12:46pm
Originally posted by valie valie wrote:

Streauli was goed op die swaarder velde, maar ek sal Horn dalk eerder op Ellispark inspan op 8.

Horn her goeie vaardighede, en lyk belowend as die spel oop raak, maar teen fisiese opponente en as sy pak sukkel, verdwyn hy.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 11:43am
Gaan enige van julle die wedstryd bywoon?


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 11:58am
LIONS UNLEASH VAN DER MERWE, ALBERTS AND SWANEPOEL FOR CARDIFF CLASH.

New Emirates Lions recruit Edwill van der Merwe is set to make his debut for the Johannesburg side when the Lions take on Cardiff Rugby on Sunday in Round 6 of the Vodacom United Rugby Championship (VURC) at Emirates Airline Park.

Head Coach Ivan van Rooyen has put out a strong match 23 which also sees the return of Willem Alberts and Tiaan Swanepoel from long term injuries.

“It’s good to be back home. We’ve put in solid training sessions on and off the field over the past three weeks and the guys are looking in great shape and quite excited to play at home,” says the Lions mentor.

“Our focus this weekend is to achieve a positive result by executing on the plans we have set out for ourselves as a squad and most importantly improving on the gains we achieved overseas is certain areas,” he added.

Van Rooyen was happy with the progress of injured squad members upon the team's return from the UK.

“We are extremely pleased to have a majority fit squad to select from for first home fixture.”

“Willem and Tiaan missed out on the first four games of our northern hemisphere campaign, so they’ll be raring to go should they get an opportunity,” explains van Rooyen.

Other changes see Fred Zeilinga assume the number 10 position with Matt More coming in as backline cover.

With a maximum of 2000 fans allowed back at rugby stadiums in South Africa, van Rooyen believes this will boost his team.

“The fact that we’ll have a few fans back is a bonus. It may not be a large amount, but it goes a very long way in creating an atmosphere at the stadium and serves as added motivation for the players,” he concluded.

Teams:

Emirates Lions
15. EW Viljoen 14. Sibahle Maxwane 13. Wandisile Simelane 12. Burger Odendaal (c) 11. Edwill van der Merwe 10. Fred Zeilinga 9. Andre Warner 8. Francke Horn 7. Vincent Tshituka 6. Jaco Kriel 5. Reinhard Nothnagel 4. Ruben Schoeman 3. Carlu Sadie 2. Gerrit Jaco Visagie 1. Sti Sithole
Replacements
16. Pieter Jacobus Botha 17. Morgan Naude 18. Ruan Dreyer 19. Willem Alberts 20. Ruhan Straeuli 21. Morne van den Berg 22. Matt More 23. Tiaan Swanepoel.

 

 


Posted By: OomPB
Date Posted: 25-Nov-2021 at 11:59am
Hoop die Leeus wen vir n slag


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:25pm
Nee wat, lyk my hul sukkel maar voor met dieselfde swak spelers terwyl die u20 ouens kan begin kans kry.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:30pm
Zeilinga het nog nooit regtig oortuig by ons nie, behalwe die keer toe hy reserwe skrummie was. Naude die reserwe loskop het kwesbaar gelyk die een keer wat hy op die bank was, en Dreyer as vaskop op die bank is soos ons almal teen die tyd weet 'n risiko.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:31pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Nee wat, lyk my hul sukkel maar voor met dieselfde swak spelers terwyl die u20 ouens kan begin kans kry.


Sjo...wie by die onder 20's wil jy in die span sien?


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:38pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Nee wat, lyk my hul sukkel maar voor met dieselfde swak spelers terwyl die u20 ouens kan begin kans kry.


Sjo...wie by die onder 20's wil jy in die span sien?

Henco van Wyk in Simelane se plek. Quan Horn in Ew se plek.
Izaan Esterhuizen in Strauli se plek.

Ek sal heeltyd die kanaal tussen Simelane en Rabz aanval. Geen verdediging daar nie. Ongelukkig het ons nie regtig vleuels wat ons bo Rabz kan kies nie.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:41pm
Dis waar dat Simelane glad nie goed verdedig nie, maar ek sal nie sommer onder 20's in die beginspan indruk nie, op die beste kan hulleinkom op die bank en dan 20 minute aan die einde kry


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:44pm
As hul van die bank af kom is dit ook reg. Maar as ons so aanhou gaan ons baie belowende spelers verloor.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:44pm
Die onder 20's het wel die finaal gewen, maar ek het die wedstryd gekyk, en dit was maar 'n groot getjommel, en die ouens het meer individueel as saam as 'n span gespeel, en niemand aan ons kant het ook juis vreeslik vir my uitgestaan as iemand wat aan die deur klop van die senior span nie


Posted By: Lion1986
Date Posted: 25-Nov-2021 at 12:48pm

Ja die finaal was maar n swak wedstryd, maar die res van die wedstryde het baie hulle hande opgesteek.

Ons het baie talent daar. Ruan Venter is nou eers 19, maar hy kan die volgende Pieter Steph du Toit word.


Posted By: monster
Date Posted: 25-Nov-2021 at 1:01pm
Tradisioneel sukkel die Leeus om jong takentvolle spellers kans te gee op senior vlak …. Kan destyds onthou dat Heinke vd Merwe moes as jong man as leen speller hom eers by die Sharks bewys in super rugby voor die Leeus hom kans gee … n jong speller so Fez Mbatha sal nie by die Leeus op so jong ouderdom kans gekry het nie


Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Nov-2021 at 1:43pm
Met die uitsondering van die skakels, is die beginspan seker die beste wat gekies kon word. Maar wat wel pla is die "musical chairs" benadering van spanbou die afgelope twee jaar. Cash van Rooyen het na die Curry beker erken dat ons tekort skiet met kwaliteit talent op die vlak, maar sekere spelers (Zelinga en Warner, sowel as 'n paar ander), bly die hele tyd in die opset, ten spyte van swak resultate.


Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 1:52pm
Ek dink nie ons het 'n beter skrummie as Warner nie? Sekerlik nie Van den Berg nie, hy word te dikwels in besit betrap by rucks


Posted By: valie
Date Posted: 25-Nov-2021 at 2:13pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie ons het 'n beter skrummie as Warner nie? Sekerlik nie Van den Berg nie, hy word te dikwels in besit betrap by rucks
Stem. Krappie is goed as daar nie druk op hom is nie, maar hy lyk baie gerush as die opponente hom n bietjie target.
Die o/20 scrummie (ek dink sy naam is Nico Steyn) lyk na die real deal.


Posted By: valie
Date Posted: 25-Nov-2021 at 2:15pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:


Ja die finaal was maar n swak wedstryd, maar die res van die wedstryde het baie hulle hande opgesteek.

Ons het baie talent daar. Ruan Venter is nou eers 19, maar hy kan die volgende Pieter Steph du Toit word.
Ja Ruan Venter kan 'n grote word.



Posted By: Transvaal
Date Posted: 25-Nov-2021 at 2:35pm
Die Leeus het intussen laat weet dat Rabs linkervleuel gaan speel en Edwil aan die regterkant


Posted By: emiel1
Date Posted: 25-Nov-2021 at 10:47pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink nie ons het 'n beter skrummie as Warner nie? Sekerlik nie Van den Berg nie, hy word te dikwels in besit betrap by rucks

van der Berg, soos baie jong spelers, probeer te veel op eie houtjie waneer die span sukkel (selfde kan gese word van Fav toe hy jonk was). Maar as hy aan sy vaardigheids en besluitnemingswer kan werk, sal  hy beslis 'n beter aanvalende opsie as Warner wees (net my opinie). Dan moet ons nou eenmaal erken, dat ons geen diepte het by skakels nie.


Posted By: monster
Date Posted: 26-Nov-2021 at 6:26am
Ek wonder of hulle vd Berg nie op 15 moet n kans gee nie …. Dit is mos sy gewone posisie


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2021 at 8:04am
Lyk nie of die wedstryd gaan plaasvind nie. 

Cardiff op twitter:
With the situation in South Africa having changed so quickly, we are now looking to repatriate our staff ASAP. For concerned families and friends, please rest assured that our focus is to ensure the safety and welfare of our people and will keep you updated with any developments.


Posted By: valie
Date Posted: 26-Nov-2021 at 8:11am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Lyk nie of die wedstryd gaan plaasvind nie. 

Cardiff op twitter:
With the situation in South Africa having changed so quickly, we are now looking to repatriate our staff ASAP. For concerned families and friends, please rest assured that our focus is to ensure the safety and welfare of our people and will keep you updated with any developments.
AngryAngry Jis, ek is nou al so gatvol vir Covid, dat ek kan skree daarvan......


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 26-Nov-2021 at 10:23am
liewe ouers.. toer klaar en maak reëlings.. 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2021 at 11:44am
okay die wedstryde die naweek is af, aankondiging kom binnekort


Posted By: Transvaal
Date Posted: 26-Nov-2021 at 3:07pm

Vodacom URC matches postponed due to COVID variant risk

 

The Vodacom United Rugby Championship announced on Friday that this weekend’s round six matches in South Africa had been postponed due to the emergence of a new variant of COVID-19 (B.1.1.529). Next week’s round seven matches have also been postponed.

 

In a statement, organisers said that due to the sudden developments that had placed South Africa on the UK and EU travel red list the matches would be rescheduled for later this season.

 

“The safety and well-being of our participating clubs' players, coaches, support staff and match officials is the foremost priority and the URC is currently working with the four visiting clubs – Cardiff Rugby, Munster Rugby, Scarlets and Zebre Parma – to facilitate their return as soon as possible,” the statement advised.

 

“This decision is based upon the latest guidance against non-essential travel to and from South Africa, the ban on direct flights to the UK and other home destinations and the potential hotel quarantines enforced upon those returning from South Africa.

 

“As has been the operating practice throughout the pandemic, the URC will continue engaging with our Medical Advisory Group, our union shareholders and respective governments to plan according to the latest health guidelines.

 

“A period of assessment will now be required to better understand the impact of these new travel restrictions and how to reschedule these games within the current season. Given the nature and speed of these developments URC will provide further updates at the appropriate time through official channels only.”



Posted By: valie
Date Posted: 02-Dec-2021 at 3:45pm
Lyk my dis dieselfde span wat Saterdag speel, met die uitsondering van Jannie Du Plessis wat inkom vir Ruan Dreyer, wat blykbaar beseer is.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net