Print Page | Close Window

Glasgow Warriors vs Lions

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9252
Printed Date: 24-Jun-2025 at 6:58am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Glasgow Warriors vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Glasgow Warriors vs Lions
Date Posted: 04-Oct-2021 at 8:59am
Saturday 9 October 2021 - KO 16:00

Glasgow, Scotland

Referee: Gianluca Gnecchi
AR1: David Sutherland
AR2: Dunx McClement
TMO: Matteo Liperini

Glasgow Warriors: 15. Cole Forbes, 14. Kyle Steyn, 13. Nick Grigg, 12. Sam Johnson, 11. Rufus McLean, 10. Ross Thompson, 9. Jamie Dobie; 8. Jack Dempsey, 7. Rory Darge, 6. Ryan Wilson (c), 5. Richie Gray, 4. Lewis Bean, 3. Murray McCallum, 2. Fraser Brown, 1. Jamie Bhatti.
Replacements: 16. Johnny Matthews, 17. Brad Thyer, 18. Murphy Walker, 19. Rob Harley, 20. Matt Fagerson, 21. George Horne, 22. Duncan Weir, 23. Sione Tuipulotu.

Lions: 15. Divan Rossouw, 14. Stean Pienaar, 13. Manuel Rass, 12. Burger Odendaal (c), 11. Rabz Maxwane, 10. EW Viljoen, 9. Andre Warner, 8. Ruhan Straeuli, 7. Vincent Tshituka, 6. Jaco Kriel, 5. Pieter Jansen Van Vuren, 4. Ruben Schoeman, 3. Jannie du Plessis, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole.
Replacements: 16. PJ Botha, 17. Morgan Naude, 18. Carlu Sadie, 19. Reinhard Nothnagel, 20. Sibusiso Sangweni, 21. Morne van den Berg, 22. Matt More, 23. Wandisile Simelane.



Replies:
Posted By: valie
Date Posted: 04-Oct-2021 at 1:40pm
Ek sien Ikeys losskakel James Tedder is by die Leeus op trial. Hy lyk na n goeie speler.


Posted By: valie
Date Posted: 04-Oct-2021 at 1:45pm
Originally posted by valie valie wrote:

Ek sien Ikeys losskakel James Tedder is by die Leeus op trial. Hy lyk na n goeie speler.
Sorry, verkeerde draad


Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 04-Oct-2021 at 3:30pm
Lees nou Jordan uur vir 3 maande.. Gekrakte enkel... 

-------------
Once a Lion always a lion


Posted By: valie
Date Posted: 04-Oct-2021 at 5:54pm
Originally posted by LeeuBrul LeeuBrul wrote:

Lees nou Jordan uur vir 3 maande.. Gekrakte enkel... 
Dis sleg. Sou nice gewees het as ons vir Elton kon terugkry.


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 07-Oct-2021 at 4:07pm
When are they announcing the team? 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Oct-2021 at 5:24pm
Lyk soos Vrydag


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2021 at 10:47am

CHANGES FOR EMIRATES LIONS AHEAD OF GLASGOW WARRIORS URC ENCOUNTER

Emirates Lions head coach, Ivan van Rooyen named a new-look match 23 ahead of his team's third round Vodacom United Rugby Championship (VURC) fixture against Glasgow Warriors at Scotstoun Stadium on Saturday.

 

EW Viljoen covers the flyhalf position as a result of injuries to both Jordan Hendrikse and Eddie Fouche.

 

Also at the back, Stean Pienaar, Divan Rossouw and centre, Manuel Rass picks up their first starts of the tour.

 

"Injuries are a reality of the game,” said Van Rooyen.

 

"Losing both Jordan and Eddie is obviously a massive blow for us, meaning we had to make a few adjustments as we prepare for Saturday.

 

"With the COVID-19 regulations it's been quite a challenge, however we are doing our best to cope with the situation. Hopefully now with the relaxation of the travel ban to the UK, in consultation with URC, we can get a replacement to join the squad as soon as possible."

 

Van Rooyen went on to add that this would be an ideal opportunity for other members of the squad to take their chance.

 

"It also provides a few guys in the squad with an opportunity to showcase their talent against quality opposition in the VURC," he concluded.

 

Upfront, Jannie du Plessis and Sti Sithole start at tighthead and loosehead respectively, with Ruhan Straeuli packing down at the back of the scrum.

 

Kick-off is at 16:05 (SA time).

 

Emirates Lions

1 Sti Sithole

2 Jaco Visagie

3 Jannie du Plessis

4 Ruben Schoeman

5 Pieter Janse van Vuren

6 Jaco Kriel

7 Vincent Tshituka

8 Ruhan Straeuli

9 Andre Warner

10 EW Viljoen

11 Rabz Maxwane

12 Burger Odendaal ©

13 Manuel Rass

14 Stean Pienaar

15 Divan Rossouw

 

Replacements

16 PJ Botha

17 Morgan Naude

18 Carlu Sadie

19 Reinhard Nothnagel

20 Sibusiso Sangweni

21 Morne van den Berg

22 Matt More

23 Wandisile Simelane



Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2021 at 10:52am
Paar vreemde keuses


Posted By: valie
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:12am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Paar vreemde keuses
Inderdaad ja. 


Posted By: Chris
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:14am
Nee wat ek is nou vas oortuig dat EW Viljoen se pa n lapa geborg het vir die LionsLOL


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:21am
Lyk my almal kry seer behalwe EW Viljoen


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:48am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Paar vreemde keuses
Inderdaad ja. 
Ek neem aan (hoop) al die veranderings is agv spelers met niggles.

Komaan boys- you can do it!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: Red_Machine
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:49am
I'll have to change my Superbru pick to a much heavier loss... What did the Lions do to deserve EW Viljoen??? When did Fouche get injured? 


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 08-Oct-2021 at 11:59am
Hierdie is EW se kans om ons almal stil te speel.

Wie skop pale?


-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 08-Oct-2021 at 12:23pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie is EW se kans om ons almal stil te speel.

Wie skop pale?
Seker EW of Divan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Oct-2021 at 12:24pm
Hulle is lekker silly, die skrummie Ginter Smuts kan mos pale toe skop, plaa hulle trek hom in. Behalwe as EW 'n soliede stelskopper is, maar ek het hom nog nooit gesien pale toe skop nie


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 08-Oct-2021 at 12:28pm
eina pyn. Ouch


Posted By: Leeubok
Date Posted: 08-Oct-2021 at 4:40pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie is EW se kans om ons almal stil te speel.

Wie skop pale?

Moenie aanneem ons gaan geleentheid kry om pale toe te skop nie.. LOL


Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:12pm
n Reuse blaps deur die TMO. Daai bal was nie naby aan die doellyn nie.


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:45pm
warner so ver n goeie game


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:46pm
Originally posted by valie valie wrote:

n Reuse blaps deur die TMO. Daai bal was nie naby aan die doellyn nie.
kan jy dit glo! 


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:52pm
Originally posted by valie valie wrote:

n Reuse blaps deur die TMO. Daai bal was nie naby aan die doellyn nie.

Stem, mens verwag nie so flater nie,was verseker kort van die doellyn


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:53pm
Aan die ander kant bind Jannie elke skrum aan die arm instede van die lyf, so hy kan eintlik elke skrum gestraf word


Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2021 at 4:53pm
Originally posted by True loin True loin wrote:

warner so ver n goeie game
Ja, ek moet se EW lyk sover ook nie sleg op 10 nie.


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 5:04pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by True loin True loin wrote:

warner so ver n goeie game
Ja, ek moet se EW lyk sover ook nie sleg op 10 nie.
ek stem. Lyk glad nie sleg nie


Posted By: monster
Date Posted: 09-Oct-2021 at 5:32pm
Wen of verloor  …. Ons kan nie vandaf fout vind met die effort nie


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 5:50pm
daai eerste drie wat nooit een was nie, het ons nou die game gekos


Posted By: valie
Date Posted: 09-Oct-2021 at 5:57pm
Originally posted by True loin True loin wrote:

daai eerste drie wat nooit een was nie, het ons nou die game gekos
Verseker. Ons het baie beter gespeel, foute op kritieke tye het ons gekos. Scrambling defense was baie goed. Die experience wat ons hieruit kon vat gaan vorentoe nog baie van waarde wees.
6 Log punte uit 3 games, waarvan 2 in moeilike omstandighede was, is seker nie sleg nie, maar ek sou graag nog n wen op die toer wou kry.


Posted By: gertjie0000
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:00pm
Well done manne as julle elke week so kqn speel sal dit n fees wees om te kyk ons kan


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:05pm
Seker nie 'n slegte een nie, ons was basies die hele tyd in die wedstryd. Jammer van die paar groot flaters teen die einde, die direk uitskop van die afskop af, die aanslaan van die inskop van die 22 en die oorgooi in die lynstaan op die aanval...drie groot flaters


Posted By: Transvaal
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:05pm
Die plaasvervanger loskop was ook nerens


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:06pm
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by True loin True loin wrote:

daai eerste drie wat nooit een was nie, het ons nou die game gekos
Verseker. Ons het baie beter gespeel, foute op kritieke tye het ons gekos. Scrambling defense was baie goed. Die experience wat ons hieruit kon vat gaan vorentoe nog baie van waarde wees.
6 Log punte uit 3 games, waarvan 2 in moeilike omstandighede was, is seker nie sleg nie, maar ek sou graag nog n wen op die toer wou kry.
ek stem 100% saam.... Ek het n helse pakslae verwag.... Ek dink dit was n baie goeie game gewees oor die algemeen..was verseker EW se game ooit gewees


Posted By: PaBz0r
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:10pm
was ons kans om nog ene te wen, jammerte dit het uitmekaar geval toe dit saak maak. 


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:27pm
Weet nie of iemand kyk nie maar in die Edinburgh vs Stormers game speel Jaco vd Walt losskakel. Twee clean breaks in 5 min van hom en Edinburgh is 14-0 voor. Hy speel briljante rugby. Nog een wat Leeus en SA verloor het...Dead


Posted By: True loin
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:33pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Weet nie of iemand kyk nie maar in die Edinburgh vs Stormers game speel Jaco vd Walt losskakel. Twee clean breaks in 5 min van hom en Edinburgh is 14-0 voor. Hy speel briljante rugby. Nog een wat Leeus en SA verloor het...Dead
ek doen,hy is ongelooflik goed. Al wie jy hoor is sy naam


Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 09-Oct-2021 at 6:39pm
Originally posted by True loin True loin wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Weet nie of iemand kyk nie maar in die Edinburgh vs Stormers game speel Jaco vd Walt losskakel. Twee clean breaks in 5 min van hom en Edinburgh is 14-0 voor. Hy speel briljante rugby. Nog een wat Leeus en SA verloor het...Dead
ek doen,hy is ongelooflik goed. Al wie jy hoor is sy naam
Lekker game om te kyk ja


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Oct-2021 at 7:38pm
ñ Bonuspunt vir hierdie span onder hierdie omstandighede is great.

Welgedaan Leeus!


-------------
Up the Vaal!


Posted By: emiel1
Date Posted: 09-Oct-2021 at 9:02pm
Groot verbetering op laas naweek, veral die dekverdediging. Hulle is 'n goeie aanvalende span en ons moes 'n heel paar keer skarrel. Voorspelers (skrums, lynstane) en beide skakels was vir 'n verandering goed. Ons aanval het ongelukkig weer stomp en een dimensioneel gelyk.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net