Print Page | Close Window

BULLS vs wp CC SF1

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9230
Printed Date: 06-May-2024 at 9:40pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: BULLS vs wp CC SF1
Posted By: Blou
Subject: BULLS vs wp CC SF1
Date Posted: 03-Sep-2021 at 12:03pm
Sterkte Oom PaarlBok!

Ek dink dit gaan 'n lekker game wees, maar die Bulls behoort hom te vat.



Replies:
Posted By: OomPB
Date Posted: 03-Sep-2021 at 9:33pm
Geluk. Ten minste het ons darem n bonus punt verdien  met die 5 driee.

Volgende week sal ek ook maar moet grassny


Posted By: Blou
Date Posted: 04-Sep-2021 at 7:55am
WP het goed probeer terug veg, maar jul verdediging was maar sleg.




Posted By: OomPB
Date Posted: 04-Sep-2021 at 9:20am
Edwill vd Merwe was wit warm. Ek kan nou nog nie glo dat die TMO nie sy uitstekende drie toegeken het nie. Daai was die draai punt.

Sterkte vir die final. Trap die Tjarks.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net