Print Page | Close Window

Lions on the hunt for new blood

Printed From: Lionsworld
Category: Lions Section
Forum Name: Lions Players News
Forum Description: Lions Players News
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9214
Printed Date: 25-Apr-2024 at 4:08am
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com

Topic: Lions on the hunt for new blood
Posted By: Transvaal
Subject: Lions on the hunt for new blood
Date Posted: 23-Aug-2021 at 8:42am
https://www.citizen.co.za/sport/rugby/2596007/lions-hunt-new-blood-coach-ivan-van-rooyen/?utm_term=Autofeed&utm_medium=Social&utm_source=Twitter#Echobox=1629638405

Lions coach Ivan van Rooyen admitted after another chastening defeat against the Sharks at the weekend that the franchise is going to have to get some reinforcements to ensure they are competitive in the United Rugby Championship that is set to start next month. The Lions bowed out of the Currie Cup at Ellis Park […]

Lions coach Ivan van Rooyen admitted after another chastening defeat against the Sharks at the weekend that the franchise is going to have to get some reinforcements to ensure they are competitive in the United Rugby Championship that is set to start next month.

The Lions bowed out of the Currie Cup at Ellis Park with a dismal 56-14 hiding at the hands of the Sharks, which has condemned them to last place on the log.

Having won just two of the nine matches they took the field for, concerns have been expressed over whether the Lions are going to be slaughtered by the even tougher European sides.

ALSO READ:  https://www.citizen.co.za/sport/rugby/2595737/abrahams-grabs-hat-trick-as-sharks-thump-lions/" rel="nofollow - Abrahams grabs hat-trick as Sharks thump Lions

“The most logical thing will be to pull players from elsewhere and there are discussions about that going on,” Van Rooyen said.

“There is an opportunity for the company to get some additional hands in the squad. We are understaffed so we have to do it and there is a lot of work going on behind the scenes.”

It is, however, looking likely that Van Rooyen will no longer be at the helm of the side for the URC with the Lions administration openly talking about “restructuring”.

Van Rooyen’s contract, and that of his assistant coaches, ends in October and last place in the Currie Cup is not a good look for someone trying to get a renewal.

While there has been speculation that Lions CEO Rudolf Straeuli, a former Springbok coach, will take over the coaching reins, weekend reports suggested that former Springboks Victor Matfield and Jaque Fourie, a Lions legend, were also being looked at as potential replacement coaches.

Replies:
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 23-Aug-2021 at 10:34am
Ten minste n eerlike erkenning. Nie weer n we are building relaas nie...

Posted By: valie
Date Posted: 23-Aug-2021 at 12:32pm
Ek voel effe jammer vir Cash. Met so baie beserings aan die squad (voor die WP game het ons op 26 gestaan), was dit altyd n opdraende stryd. Wedstryde wat gekanselleer is op tye wat ons n bietjie momentum gehad het, en hier en daar n twyfelagtige referee call het dinge nie makliker gemaak nie.

Wat die bou relaas betref, dit is soos dit is. Ons het al ons bokke en top spelers verloor. So n span val eenvoudig nie uit die lug nie, so ek weet nie hoe n afrigter in so n situasie nie deur n herbou proses kan gaan nie.

Bygese, die resultate was baie swak, en daar moes lankal iets gedoen gewees het om die situasie aan te spreek. 

Ek dink ook hoe die unie vir Cash aan die diepkant ingegooi het, was ook verkeerd. Ek sou wou sien dat daar n erkende hoofafrigter aangestel was vir die senior span, met Cash wat dalk eers die leisels by die o21 as hoofafrigter kon vat, totdat hy genoeg ervaring as hoofafrigter het.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Sep-2021 at 3:09pm
The Lions Rugby Co are excited to welcome the following players to the Pride for the
https://twitter.com/URCOfficial" rel="nofollow - @URCOfficial
tournament: - Morgan Naude (Prop) - Eddie Fouche (Flyhalf) - Matt More (Centre) - Pieter Jansen van Vuren (Lock)

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Sep-2021 at 3:15pm
Al 4 Pumas. Ek weet ook nie of hierdie die beste 4 Pumas is nie. Eddie Fouche was by die Leeus as onder 20 speler so waarom is hy laat gaan as ons hom dan net weer terugvat nou?

Posted By: Tin
Date Posted: 06-Sep-2021 at 3:22pm
Sien blykbaar Christopher Hollis vd Griekwas kom glo ook, en leeus probeer Stefan Ungerer ook kry 

Posted By: Paul
Date Posted: 06-Sep-2021 at 3:25pm
ons kan net budget spelers bekostig Wink

Posted By: Lion1986
Date Posted: 06-Sep-2021 at 3:41pm
Soos ek verstaan is die puma spelers net op n leen basis.
En dat daar nog n paar griquas spelers is wat nog moet besluit of hul wil kom. Weet nie of dit net as loan spelers is nie, maar Ungerer, sal n goeie kopie wees. Adre Smith sal ook great wees.

Ons het n paar baie goeie u/20 spelers. Hul het gesê van hulle gaan kans kry. Hopelik verloor ons hulle nie.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 06-Sep-2021 at 4:09pm
Ek ken nie al hierdie mense nie maar jinne dis lekker om te lees dat daar darem erens iets gebeur. Een of twee ou manne sal dalk nie te sleg wees nie...

Posted By: Transvaal
Date Posted: 06-Sep-2021 at 4:10pm
Ek weet nie of enige van die 4 regtig 'n verskil gaan maak nie. Dalk die slot

Posted By: valie
Date Posted: 06-Sep-2021 at 4:37pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek weet nie of enige van die 4 regtig 'n verskil gaan maak nie. Dalk die slot
Ek dink darem Eddie is ook beter as Fred as n backup, of selfs n begin 10.

Posted By: Lion1986
Date Posted: 06-Sep-2021 at 4:40pm
Ek hoop regtig hul kry n haker iewers of gee vir Morne Brandon kans.
Om vir PJ Botha daar te sien, breek my moed.

Eerste ding wat ons moet uitsorteer is die lynstane.

Posted By: emiel1
Date Posted: 06-Sep-2021 at 5:15pm
Eddie Fouche was een van die beter jong loskakels in die Curriebeker, maar die ander drie het nie veel indruk gemaak in die wedstryde wat ek gesien het nie. Griekwas se sukses het meestal gedraai om hulle drie losvoorspelers (Steenkamp, van der Merwe en Sirgel). Sal nie omgee om enige van daai drie te kry nie. Nie 'n groot Ungerer fan nie, maar beslis 'n verbetering op Warner en Cronje

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Sep-2021 at 7:20am
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Ek ken nie al hierdie mense nie maar jinne dis lekker om te lees dat daar darem erens iets gebeur. Een of twee ou manne sal dalk nie te sleg wees nie...

Stem. Ons kort 'n paar ou hardebaarde, ouens soos Willem Alberts en Jannie Dup wat al in Europa gespeel het. "n groep jong outjies gaan nie die mas opkom nie

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 07-Sep-2021 at 8:14am
Jannie du P was een van die slegste investments tot dusver. Maak erg en onnodife foute. As hy niks in SA bygedra het n nie gaan hy niks vir ons in Europa doen nie. Net hier vir n pay cheque.

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2021 at 8:41am
Stem, hy staan baie strafskoppe af op vaskop, die ander ouens wat daar diens doen, doen beter

Posted By: valie
Date Posted: 07-Sep-2021 at 9:05am
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Ek hoop regtig hul kry n haker iewers of gee vir Morne Brandon kans.
Om vir PJ Botha daar te sien, breek my moed.

Eerste ding wat ons moet uitsorteer is die lynstane.
Daai Haker van die O/20 span lyk na n handvol. Laat my so bietjie aan Akker van der Merwe dink, net bietjie ronder.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 07-Sep-2021 at 9:08am
Originally posted by LIONS4EVA LIONS4EVA wrote:

Jannie du P was een van die slegste investments tot dusver. Maak erg en onnodife foute. As hy niks in SA bygedra het n nie gaan hy niks vir ons in Europa doen nie. Net hier vir n pay cheque.

Ek het bedoel ouens SOOS Jannie... Soos wat die bulle doen moet: Marcell Coetzee, Duane, Bismarck en 'n klomp leeu spelers

Posted By: Lion1986
Date Posted: 07-Sep-2021 at 11:54am
Ja hy lyk na n besige speler. Heelwat spelers gevat om hom te tackle.

Posted By: LIONS4EVA
Date Posted: 07-Sep-2021 at 12:13pm
Stem, ek sal Jannie laat gaan. Hy voeg niks tot die span nie. Lyk lui en onfiks. Hoe vinniger hy gaan hoe beter. Nodig beter kwaliteit as ons na ouer spelers kyk.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 07-Sep-2021 at 12:23pm
Hierdie nuwe manne gaan broodnodige diepte verskaf. Die Pumas het beter gevaar as ons in die CC, dus is hul spelers beter as ons spelers. Enige leenspeler van hul af is dus beslis 'n verbetering.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 07-Sep-2021 at 12:47pm
Stem 100% saam!

-------------
Lions4life

Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Sep-2021 at 1:07pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie nuwe manne gaan broodnodige diepte verskaf. Die Pumas het beter gevaar as ons in die CC, dus is hul spelers beter as ons spelers. Enige leenspeler van hul af is dus beslis 'n verbetering.

Daai hakker van die Pumas sou ek beslis vir 'n seisoen of twee betrek todat ons jong hakkers ondervinding kan opdoen. 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 07-Sep-2021 at 5:08pm
Ek het iets gelees van dat hy oorsee gaan speel

Posted By: emiel1
Date Posted: 07-Sep-2021 at 6:01pm
Jammerte

Posted By: Scrubba
Date Posted: 07-Sep-2021 at 9:50pm
Has Dillon Smit left us yet ? i hear he is also on his way ? Still need to sign a hooker and a lock or two...

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Sep-2021 at 10:28am
Sien die Leeus leen Gideon vd Merwe en Christopher Hall by Cheetahs vir die URC. Beide kom blykbaar van Griekwas af...

Posted By: vdwestjo
Date Posted: 08-Sep-2021 at 10:32am
Baie goeie nuus veral Gideon hy is soos 'n Warrick Teckenberg van ouds!

-------------
Lions4life

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2021 at 10:58am
Gideon is waarskynlik die beste Griekwas speler in die CB gewees, ek ken nie die ander perd nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2021 at 11:00am
Waar het jy dit gesien? Daar is niks op die Leeus se amptelike kanale nie

Posted By: monster
Date Posted: 08-Sep-2021 at 12:24pm
Seker Christopher Hollis … senter groot en sterk goeie verdediger ek dink hy het vroeer ook vir Kings gespeel … loskakel as ek reg is

Posted By: emiel1
Date Posted: 08-Sep-2021 at 12:47pm
Hoop regtig dat Gideon se skuif permanent kan word. Hy en Tshetuka sal 'n baie fisiese flankpaar maak. Nie een van die huidige jong no 8's het die afgelope 2 jaar oortuig nie, so Ruaan Steenkamp sal ook 'n waardevolle toevoeging op no 8 wees.

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Sep-2021 at 12:54pm
Op Suparugby se site...

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 08-Sep-2021 at 12:57pm
Skies ja, Hollis

Posted By: Transvaal
Date Posted: 08-Sep-2021 at 3:56pm
Originally posted by emiel1 emiel1 wrote:

Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Hierdie nuwe manne gaan broodnodige diepte verskaf. Die Pumas het beter gevaar as ons in die CC, dus is hul spelers beter as ons spelers. Enige leenspeler van hul af is dus beslis 'n verbetering.

Daai hakker van die Pumas sou ek beslis vir 'n seisoen of twee betrek todat ons jong hakkers ondervinding kan opdoen. 

One of the Currie Cup players of 2021 in SA is spreading his wings. Simon Westraadt will be playing European Super Cup for the top Russian club Enisei STM. Good luck Simon. Sportscon365 wishes you well!

Posted By: Scrubba
Date Posted: 09-Sep-2021 at 8:49am
Desperately need a quility hooker as back up from somewhere... Kerron van Vuuren is not a bad shout from the Sharks if he is available, we have not blooded any of our youngsters yet...so this will be difficult to do in the URC. Would also look at Marnus van der Merwe from the cheetahs. 

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 09-Sep-2021 at 12:13pm
Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Desperately need a quility hooker as back up from somewhere... Kerron van Vuuren is not a bad shout from the Sharks if he is available, we have not blooded any of our youngsters yet...so this will be difficult to do in the URC. Would also look at Marnus van der Merwe from the cheetahs. 
agreed, Jaco Visagie is good but PJ Botha is a massive step down from there.

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 09-Sep-2021 at 12:14pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Waar het jy dit gesien? Daar is niks op die Leeus se amptelike kanale nie
https://www.google.com/amp/s/amp.rugby365.com/news/report-lions-bring-in-hulk-for-urc/%20" rel="nofollow - https://www.google.com/amp/s/amp.rugby365.com/news/report-lions-bring-in-hulk-for-urc/

Posted By: valie
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:01pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Desperately need a quility hooker as back up from somewhere... Kerron van Vuuren is not a bad shout from the Sharks if he is available, we have not blooded any of our youngsters yet...so this will be difficult to do in the URC. Would also look at Marnus van der Merwe from the cheetahs. 
agreed, Jaco Visagie is good but PJ Botha is a massive step down from there.
The u/20 Hooker seems like the real deal.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:08pm
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Scrubba Scrubba wrote:

Desperately need a quility hooker as back up from somewhere... Kerron van Vuuren is not a bad shout from the Sharks if he is available, we have not blooded any of our youngsters yet...so this will be difficult to do in the URC. Would also look at Marnus van der Merwe from the cheetahs. 
agreed, Jaco Visagie is good but PJ Botha is a massive step down from there.

'n Groot issue wat ons tans het is dat ons spelers in die sleutelposisies van 2 en 9 baie beseer is, spelpeil swak is, selfvertroue laag is en min diepte het.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Leeubok
Date Posted: 09-Sep-2021 at 1:19pm

Voeg ook by posisies 1,3,4,5,6,7... Jy weet waarheen ek gaan hiermee LOL

Posted By: Tin
Date Posted: 13-Sep-2021 at 12:46pm
The Lions Rugby Co is excited to welcome the following players to the Pride for the https://www.facebook.com/urcofficial/?__cft__%5b0%5d=AZWPt6FsUL6_EWaCTeFBGwEMwXGPyvx1VlrkszQe7WHJVSCGdAnKkFCcLyoPy3KQp9oQ3m_AXgB9Qj1JnitbrtQm6w2kzXmPDQtb1pFnR4Ae-nYqkw2tPBMXgvAGsmdr5PjVWdQNq7lQPSpPEfdHF3trLbq_vgnNVg4vj599JLo_yEGlH7Mpkv3NqUOd9y0_UO8&__tn__=kK-R" rel="nofollow - tournament:
- Christopher Hollis (centre)
- Ginter Smuts (scrumhalf)

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Sep-2021 at 1:11pm
Originally posted by Tin Tin wrote:

Kan ons nie net een ster speler iewers koop ipv al hierdie jong onbekende outjies nie Cry

Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 13-Sep-2021 at 1:29pm
Leeus was  blykbaar saam Haaie agter daai Ungerer scrummie aan maar toe kom "bankrot" WP met n moewiese aanbod en nou speel hy blykbaar ini Kaap. As jy die Rapport sou wou glo...

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Sep-2021 at 1:54pm
Originally posted by Tin Tin wrote:

The Lions Rugby Co is excited to welcome the following players to the Pride for the https://www.facebook.com/urcofficial/?__cft__%5b0%5d=AZWPt6FsUL6_EWaCTeFBGwEMwXGPyvx1VlrkszQe7WHJVSCGdAnKkFCcLyoPy3KQp9oQ3m_AXgB9Qj1JnitbrtQm6w2kzXmPDQtb1pFnR4Ae-nYqkw2tPBMXgvAGsmdr5PjVWdQNq7lQPSpPEfdHF3trLbq_vgnNVg4vj599JLo_yEGlH7Mpkv3NqUOd9y0_UO8&__tn__=kK-R" rel="nofollow - tournament:
- Christopher Hollis (centre)
- Ginter Smuts (scrumhalf)

Ginter Smuts is ook 'n oud-jansie (EG Jansen) so dit tel al klaar punte in my boek

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Sep-2021 at 1:59pm
Die WP skrummie is bleddie goed, dalk kan ons hom koop, Paul de Wet. (??) En ek het nog niks gesien van Gideon van der Merwe nie, hy is die een ou wat ons meer nodig het as al hierdie ander name

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Sep-2021 at 2:03pm
Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Leeus was  blykbaar saam Haaie agter daai Ungerer scrummie aan maar toe kom "bankrot" WP met n moewiese aanbod en nou speel hy blykbaar ini Kaap. As jy die Rapport sou wou glo...

Ja sug, weti hoe 'n bankrot unie beter spelers as ons kan koop nie Confused

Posted By: emiel1
Date Posted: 13-Sep-2021 at 2:18pm
Alhoewel Ungerer beslis 'n verbetering op Warner en Cronje sou gewees het, sal ek nie die bank breek om hom te bekom nie, Smuts lyk na 'n betroubare speler met goeie temperament, terwyl hy en Eddie Fouche mekaar se spel goed ken. 

Posted By: emiel1
Date Posted: 13-Sep-2021 at 2:22pm
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die WP skrummie is bleddie goed, dalk kan ons hom koop, Paul de Wet. (??) En ek het nog niks gesien van Gideon van der Merwe nie, hy is die een ou wat ons meer nodig het as al hierdie ander name

Stem, hy is beslis die tipe harde en dinamiese speler wat on kort.

Posted By: Leeubok
Date Posted: 13-Sep-2021 at 2:37pm
Wie is in charge as dit kom by speler aankope? Is Bart Schoeman destyds vervang? Het Cash 'n groot se in watter spelers hy soek?

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 13-Sep-2021 at 3:45pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Wie is in charge as dit kom by speler aankope? Is Bart Schoeman destyds vervang? Het Cash 'n groot se in watter spelers hy soek?

Met die Leeus se huidige swak prestasie op die veld kan ons vergeet om enigiemand te kry wie ons soek. Ons moet vat wat ons kan kry.

Geen idee hoe die aanwins van spelers tans werk nie. Neem maar aan daar is nie iemand in daai posisie nie, want ons kan nie iemand bekostig nie.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Sep-2021 at 4:34pm
As ek reg onthou het Rudolf daai funksie oorgeneem, maar ek kan verkeerd wees, onthou maar net so iets

Posted By: Leeubok
Date Posted: 14-Sep-2021 at 7:09am
Ai dis darem maar sleg... Cry

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 14-Sep-2021 at 7:44am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die WP skrummie is bleddie goed, dalk kan ons hom koop, Paul de Wet. (??) En ek het nog niks gesien van Gideon van der Merwe nie, hy is die een ou wat ons meer nodig het as al hierdie ander name
I heard an interview with "Hulk" and he said that he is in talks with the GLRU but nothing had been finalized yet, whoever leaked the information jumped the gun. 

Posted By: valie
Date Posted: 14-Sep-2021 at 8:27am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Die WP skrummie is bleddie goed, dalk kan ons hom koop, Paul de Wet. (??) En ek het nog niks gesien van Gideon van der Merwe nie, hy is die een ou wat ons meer nodig het as al hierdie ander name
I heard an interview with "Hulk" and he said that he is in talks with the GLRU but nothing had been finalized yet, whoever leaked the information jumped the gun. 
Paul de Wet sal n baie goeie kopie wees. Dalk die naaste aan Faf wat ons sal kry.

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 14-Sep-2021 at 10:43am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Vaal Leeu 3 Vaal Leeu 3 wrote:

Leeus was  blykbaar saam Haaie agter daai Ungerer scrummie aan maar toe kom "bankrot" WP met n moewiese aanbod en nou speel hy blykbaar ini Kaap. As jy die Rapport sou wou glo...

Ja sug, weti hoe 'n bankrot unie beter spelers as ons kan koop nie Confused

Hy en 'n speler van die Cheetahs (Pokomela) en 'n speler van die Pumas (Engelbrecht) word ook net aan WP geleen.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Sep-2021 at 11:17am
Ek sien die Leeus gaan 'n squad aankondig vir URC vandag

Posted By: Simba
Date Posted: 14-Sep-2021 at 11:30am
Weet jy dalk hoe laat Transvaal?

-------------
db

Posted By: Leeubok
Date Posted: 14-Sep-2021 at 11:33am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien die Leeus gaan 'n squad aankondig vir URC vandag

Seker nie veel om oor excited te raak nie 

Posted By: Transvaal
Date Posted: 14-Sep-2021 at 12:22pm
Originally posted by Simba Simba wrote:

Weet jy dalk hoe laat Transvaal?

Geen idee nie

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Sep-2021 at 10:29am
Ek sien Dan Kriel het geteken vir die Seattle seawolves in VSA. Hy was regtig vir my 'n teleurstelling by die Leeus, fisies baie groot maar maak vreeslik baie dom foute en is glad nie commited op verdediging nie

Posted By: Attie Karate
Date Posted: 15-Sep-2021 at 11:05am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien Dan Kriel het geteken vir die Seattle seawolves in VSA. Hy was regtig vir my 'n teleurstelling by die Leeus, fisies baie groot maar maak vreeslik baie dom foute en is glad nie commited op verdediging nie
Jip, hy het min/ geen hoogtepunte in 'n Leeus trui beleef.

-------------
Up the Vaal!

Posted By: Red_Machine
Date Posted: 15-Sep-2021 at 12:56pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek sien Dan Kriel het geteken vir die Seattle seawolves in VSA. Hy was regtig vir my 'n teleurstelling by die Leeus, fisies baie groot maar maak vreeslik baie dom foute en is glad nie commited op verdediging nie
Jip, hy het min/ geen hoogtepunte in 'n Leeus trui beleef.
Ek sal vir hom nogsteeds boe EW Viljoen kies

Posted By: Transvaal
Date Posted: 15-Sep-2021 at 1:34pm
Hulle speel darem verskillende posisies, maar EW sukkel seker effens meer as Dan

Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net