Match 9 - Free State vs Lions
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9206
Printed Date: 05-May-2025 at 5:57pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 9 - Free State vs Lions
Posted By: Transvaal
Subject: Match 9 - Free State vs Lions
Date Posted: 10-Aug-2021 at 12:53pm
Wednesday 10 August 2021 in Bloemfontein, kickoff 19:00
Referee: Marius van der Westhuizen TMO: Ben Crouse
Free State: 15. Clayton Blommetjies, 14. Craig Barry, 13. David Brits, 12. Siya Masuku, 11. Malcolm Jaer, 10. Reinhardt Fortuin, 9. Ruan Pienaar (C), 8. Aidon Davis, 7. Jacques Potgieter, 6. Junior Pokomela, 5. Jean Droste, 4. Rynier Bernardo, 3. Aranos Coetzee, 2. Marnus van der Merwe, 1. Cameron Dawson. Replacements: 16. Louis van der Westhuizen, 17. Alulutho Tshakweni, 18. Hencus van Wyk, 19. Victor Sekekete, 20. Andisa Ntsila, 21. Mihlali Mosi, 22. Tian Meyer, 23. Chris Smit
Lions: 15. Fred Zeilinga; 14. Stean Pienaar, 13. Wandisile Simelane, 12. Burger Odendaal (Capt), 11. Rabz Maxwane; 10. Jordan Hendrikse, 9. Andre Warner; 8. Ruhan Straueli, 7. Emmanuel Tshituka, 6. Sibusiso Sangweni, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Ruan Dreyer, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Nathan McBeth, 18. Carlu Sadie, 19. Lunga Ncube, 20. Travis Gordon, 21. Mark Snyman, 22. Ross Cronje, 23. Henco van Wyk
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2021 at 12:54pm
KRIEL BACK FOR LIONS
Jaco Kriel will make his return when the Sigma Lions travel to Bloemfontein to take on the Toyota Cheetahs on Wednesday.
Kriel, who has previously captained the Lions, will make his 51st appearance for the Joburg-based side when he takes to the field tomorrow night.
Another change to the side, which was victorious in Kimberley last week, is Junior Springbok, Henco van Wyk. This exciting centre, who scored two tries in the Lions u20s opening match against the Vodacom Bulls u20, will be making his Carling Currie Cup debut from the bench.
Emmanuel Tshituka also returns from injury.
This match will kick off at 19:00.
Sigma Lions: Duncan Matthews; Stean Pienaar, Wandisile Simelane, Burger Odendaal, Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Francke Horn (capt.), Ruhan Straueli, Sibusiso Sangweni, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Ruan Dreyer, Jaco Visagie, Sti Sithole. Replacements: PJ Botha, Nathan McBeth, Carlu Sadie, Emmanuel Tshituka, Jaco Kriel, Ross Cronje, Fred Zeilinga, Henco van Wyk
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 10-Aug-2021 at 1:06pm
Man dit gaan lekker wees om Jaco Kriel weer te sien speel! Ek hoop net hy kan nou besering vry bly
|
Posted By: valie
Date Posted: 10-Aug-2021 at 1:33pm
Leeubok wrote:
Man dit gaan lekker wees om Jaco Kriel weer te sien speel! Ek hoop net hy kan nou besering vry bly | Ja, jis hy kan baie beteken vir die span as hy net kan bly speel.Ek is ook opgewonde om Henco van Wyk op die bank te sien. Ek wil graag sien dat ons voortbou op ons vertoning teen die Griekwas. Twee groot work ons vir ons is dissipline en verdediging.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 10-Aug-2021 at 7:43pm
15. Clayton Blommetjies 14. Craig Barry 13. David Brits 12. Siya Masuku 11. Malcolm Jaer 10. Reinhardt Fortuin 9. Ruan Pienaar (C) 8. Aidon Davis 7. Jacques Potgieter 6. Junior Pokomela 5. Jean Droste 4. Rynier Bernardo 3. Aranos Coetzee 2. Marnus van der Merwe 1. Cameron Dawson
16. Louis van der Westhuizen 17. Alulutho Tshakweni 18. Hencus van Wyk 19. Victor Sekekete 20. Andisa Ntsila 21. Mihlali Mosi 22. Tian Meyer 23. Chris Smit
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 11-Aug-2021 at 7:31am
valie wrote:
Leeubok wrote:
Man dit gaan lekker wees om Jaco Kriel weer te sien speel! Ek hoop net hy kan nou besering vry bly | Ja, jis hy kan baie beteken vir die span as hy net kan bly speel.Ek is ook opgewonde om Henco van Wyk op die bank te sien. Ek wil graag sien dat ons voortbou op ons vertoning teen die Griekwas. Twee groot work ons vir ons is dissipline en verdediging. |
Ek dink nogsteeds Cash het sy kans gehad en moet gaan.. 1 wen teen Griquas verander gladnie die situasie nie. Maar ja, ons moet nou bietjie wys ons kan 'n paar games in 'n ry wen
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:12am
Leeubok wrote:
Man dit gaan lekker wees om Jaco Kriel weer te sien speel! Ek hoop net hy kan nou besering vry bly | Ja nee, sal nice wees om meer as 30min n seisoen uit him uit te kry.. Sella met Roelof Smit en Gianni Lombard
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2021 at 2:53pm
Due to pre-cautionary medical protocols, the Sigma Lions team to face the Toyota Cheetahs in Bloemfontein this evening will be captained by Burger Odendaal. Other forced changes see Emmanuel Tshituka and Fred Zeilinga move into the starting line-up. On the bench Lunga Ncube (lock), Travis Gordon and Mark Snyman (flankers) are called to action. Sigma Lions: Fred Zeilinga; Stean Pienaar, Wandisile Simelane, Burger Odendaal (capt.), Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Ruhan Straeuli, Emmanuel Tshituka, Sibusiso Sangweni, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Ruan Dreyer, Jaco Visagie, Sti Sithole. Replacements: PJ Botha, Nathan McBeth, Carlu Sadie, Lunga Ncube, Travis Gordon, Mark Snyman, Ross Cronje, Henco van Wyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2021 at 4:51pm
eerste pos opgedateer met die veranderings
|
Posted By: valie
Date Posted: 11-Aug-2021 at 6:49pm
Ek wonder of Jaco Kriel ooit weer gaan speel. Skielik lyk die weer soos n laaaang aand vir ons....
|
Posted By: valie
Date Posted: 11-Aug-2021 at 7:13pm
Nee wat ons is weer nerens vanaand Skrums werk nie. Lynstane werk nie. Dit lyk nie goed nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2021 at 7:49pm
Cheetahs 23-17 voor rustyd
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2021 at 7:51pm
Ons was baie vinnig 15-0 agter en het toe goed terug gekom, maar ek weet nie wie by die Leeus dink Dreyer is 'n beter vaskop as Sadie nie
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:01pm
Transvaal wrote:
Ons was baie vinnig 15-0 agter en het toe goed terug gekom, maar ek weet nie wie by die Leeus dink Dreyer is 'n beter vaskop as Sadie nie |
Seker dieselfde ou wat vir EW Viljoen vir 10 wedstryde laat speel het voor hulle besef het dat hy 'n 0 op 'n kontrak was....
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: valie
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:12pm
Travis Gordon lyk na n handige speler
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:47pm
Ai.. waar is die verdediging??
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:48pm
44-44 ...seker 'n goeie uitslag
|
Posted By: valie
Date Posted: 11-Aug-2021 at 8:53pm
Ek dink ons het onsself te blameer vir n paar sagte driee wat ons afgestaan het. Die laaste 20 minute was ons oudste voorspeler 25. Baie ontwrigting voor die game vir beide spanne. Ons aanval begin beter raak, maar ons defence en balretensie kort baie werk.
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 11-Aug-2021 at 9:18pm
Soos teen Griekwas, aanskoulike wedstryd vanaf gebroke spel, maar ai, geen struktuur en geen verdediging nie. Hierdie ouens gaan hulle boeglam skrik teen profesionele oorsese spanne later die jaar
|
Posted By: rooibont
Date Posted: 12-Aug-2021 at 10:06am
Wil nie sien wat die Bulle met ons die naweek gaan doen nie !
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 13-Aug-2021 at 11:19am
I think Simelani showed in this game why he should be moved to 15 and give up being a center.. He has no defensive ability and playing 15 gives him more opportunity to use his brilliant attack and flair
|
Posted By: vdwestjo
Date Posted: 13-Aug-2021 at 11:45am
Agreed hoped that Simelane improved his defense but at times during the Cheetahs game he didn't even attempt to tackle somebody he just let them run through
------------- Lions4life
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Aug-2021 at 12:10pm
It's always been his weak point
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 13-Aug-2021 at 12:11pm
As 'n speler eers bang is om te tackle dink ek nie dis iets wat jy uit hom kan kry nie
|
|