Match 5 - Lions vs Griquas
Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9181
Printed Date: 14-Mar-2026 at 7:47pm Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com
Topic: Match 5 - Lions vs Griquas
Posted By: Transvaal
Subject: Match 5 - Lions vs Griquas
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:11pm
|
Wednesday 21 July at Ellis Park, kickoff at 14:30
Lions: 15. EW Viljoen; 14. Stean Pienaar, 13. Manuel Rass, 12. Burger Odendaal, 11. Rabz Maxwane; 10. Jordan Hendrikse, 9. Morne van den Berg; 8. Francke Horn (Capt), 7. Sibusiso Sangweni, 6. MJ Pelser, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Jannie du Plessis, 2. Jaco Visagie, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Ruan Dreyer, 18. Carlu Sadie, 19. FP Pelser, 20. Travis Gordon, 21. Andre Warner, 22. Fred Zeilinga, 23. Duncan Matthews.
Griquas: 15 Ashlon Davids, 14 Daniel Kasende, 13 Jay Cee Nel, 12 Johnathan Francke, 11 Eduan Keyter, 10 George Whitehead, 9 Stefan Ungerer, 8 Ruan Steenkamp (captain), 7 Hanru Sirgel, 6 Gideon van der Merwe, 5 Cameron Lindsay, 4 Adre Smith, 3 Janu Botha, 2 Janco Uys, 1 Mox Mxoli Replacements: 16 HJ Luus, 17 Andrew Beerwinkel, 18 Andries Schutte, 19 Mzwanele Zito, 20 Sibabalo Qom, 21 Raegan Oranje, 22 Tinus de Beer, 23 Ederies Arendse, 24 Andrew Kuhn, 25 Jeandre Leonard, 26 Theo Boshoff.
|
Replies:
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:12pm
|
Sigma Lions head coach Ivan van Rooyen has made several changes to the side that will host the Tafel Lager Griquas at Emirates Airline Park on Wednesday afternoon.
The front row sees Sti Sithole, Jaco Visagie and Jannie du Plessis all get their first start of the Carling Currie Cup season. MJ Pelser will also make his first appearance.
In the backline we see Morne van den Berg move up from the bench, while Jordan Hendrikse makes his Currie Cup debut. Burger Odendaal and Stean Pienaar also return to the fray.
On the bench Andre Warner returns from injury (cheekbone) and FP Pelser will also await his return to Lions rugby. If he gets a run-on, U21 captain, Travis Gordon will make his debut.
“It’s great being back home for this Currie Cup match. We’ve missed out on one or two matches this season, so we are all just very excited to get the season back on track,” said Van Rooyen.
The match will kick-off at 14:30.
Sigma Lions vs Toyota Cheetahs: EW Viljoen; Stean Pienaar, Manuel Rass, Burger Odendaal, Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Morne van den Berg; Francke Horn (capt.), Sibusiso Sangweni, MJ Pelser, Reinhardt Nothnagel, Ruben Schoeman, Jannie du Plessis, Jaco Visagie, Sti Sithole. Replacements: PJ Botha, Ruan Dreyer, Carlu Sadie, FP Pelser, Travis Gordon, Andre Warner, Fred Zeilinga, Duncan Matthews
|
Posted By: Lion1986
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:17pm
|
I hope that they will give Henco van Wyk a run at some stage. He is the Future at 13 IMO. Hope we don't lose him.
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:24pm
|
Jaco Kriel? Roelof Smit? Vincent and Emmanuel?
How far is Lombard from being fit?
|
Posted By: Puttertjie
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:38pm
|
Ek het so paar weke terug gelees Gianni Lombard is oppad Japan toe.
Hier is die Netwerk24 link
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/straeuli-gooi-lyne-in-japan-europa-in-20210704#loggedin" rel="nofollow - https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/straeuli-gooi-lyne-in-japan-europa-in-20210704#loggedin
|
Posted By: valie
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:56pm
Lion1986 wrote:
I hope that they will give Henco van Wyk a run at some stage. He is the Future at 13 IMO. Hope we don't lose him. | I'm sure that he will get his chance. He is still very young though. However, sometimes the earlier a player gets exposure at this level, the better.
|
Posted By: valie
Date Posted: 20-Jul-2021 at 1:58pm
Red_Machine wrote:
Jaco Kriel? Roelof Smit? Vincent and Emmanuel?
How far is Lombard from being fit? | I think Vincent is still out injured. I had hoped to at least see Jaco Kriel in the team though. Although he had a couple of good games, Sangweni still has to convince me he is good enough on this level.Glad to see MJ Pelser back, though.
|
Posted By: Chris
Date Posted: 20-Jul-2021 at 2:06pm
|
Ek voel hierdie is n goeie span wat gekies is. Hopelik kan die ouens vinnig gel na die lang tyd wat hulle nou niks gespeel het nie.
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 20-Jul-2021 at 2:07pm
Jaco Kriel is nou al maande lank amper reg om te speel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 20-Jul-2021 at 2:51pm
|
Onthou ons speel sommer Sondag al weer teen die Bulle, dalk sal Jaco Kriel en Vincent dan in die span wees
|
Posted By: PaBz0r
Date Posted: 21-Jul-2021 at 11:45am
|
Ek lees dat 10 spelers gesny is van die Bokke Squad en een van hulle is Wandisile, so hy sal seker ook Sondag speel teen die Bulle.
https://www.sarugbymag.co.za/bok-squad-trimmed-du-preez-twins/" rel="nofollow - https://www.sarugbymag.co.za/bok-squad-trimmed-du-preez-twins/
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:38pm
Eish... Griquas klaar 0-7 voor na 6 minute....
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:40pm
|
Ek het die eerste drie gemis
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:42pm
|
Jannie gestraf by 'n skrum...nee man
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:42pm
|
Whitehaed gaan vir pale vanaf middelkolletjie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:43pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:45pm
|
Groot blaps van Viljoen as Griekwas 'n chippie oor die agterlyn skop, maar gelukkig strafskop vir ons by die afbreekpunt
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:45pm
|
Goeie rolmaal van die Leeus
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:46pm
|
Loop uit op 'n strafskop vir ons tussen die halflyn en 10 tree lyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:47pm
|
Visagie vind nie die springers nie....
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:47pm
|
nog 'n lynstaan nie skoon nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:50pm
|
Ai...ons boer op die doellyn en laat val die bal, Griekwas skop dit en dis uit op die halflyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:52pm
|
Dan staan ons 'n strafskop af, Griekwas strafskop op ons 10 tree lyn
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:52pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:53pm
|
Whitehead skop weer die strafskop links verby
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:53pm
|
Ai dit teen Griekwas van alle spanne op ons eie veld wat ons so sukkel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:55pm
|
18 minute verby, 7-0 vir Griekwas
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:57pm
|
Sjo ons was naby om 'n drie af te staan nou....maar onkant reg voor ons pale
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:58pm
|
Whitehead skop oor en dis 10-0 na 20 minute
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 2:58pm
|
Ons het so min balbesit dan skop ons die bietjie wat ons het weg
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:01pm
|
Griekwas strafskop op ons 10 tree lyn, gaan weer vir pale
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:02pm
|
Ons is in die moeilikheid in die wedstryd, sal baie vinnig moet wakker skrik
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:03pm
|
Skop is regs verby, steeds 10-0 na 24 minute, Whitehead het al 3 strafskoppe gemis
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:03pm
|
Dan mis hy met 'n skepskop ook van die afskop af
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:05pm
|
Griekwas nou gestraf vir dieselfde fout wat ons vroeer begaan het
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:06pm
|
Van den Berg vat 'n vinnige strafskop en druk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:06pm
Posted By: Chris
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:06pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:07pm
|
Hendrikse mis met die doelskop, 10-5 na 28 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:07pm
|
Morne is te stadig by die rucks......
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:08pm
|
Ek loer op 'n betting site ook ons is nou voor 12-10 na 34 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:10pm
|
Gelukkig vir ons begaan Griekwas nou 'n flater, ons skrum op hulle 22 as hulle direk uit skop van 'n bal wat terg geneem is in die 22
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:11pm
|
Sti Sithole druk vir ons...beter spel
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:12pm
|
Doelskop van Hendrikse oor, 12-10 na 34 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:14pm
|
Griekwas druk as ons nie 'n up and under kan vang nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:14pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:15pm
|
Doelskop van Whitehead is oor, 17-12 Griekwas na 37 minute
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:16pm
Hel... Kan amper nie glo ons het gekla oor Boeboes op 'n stadium nie.... Ek verlang na Boeboes...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:17pm
|
Ons steel die bal by die lynstaan en vorder goed tot Morne aanslaan
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:19pm
|
Shoe EW Viljoen Shocker is al wat ek kan se alles wat hy doen jaag hy aan, hoop hulle kan vir Stiaan heelager toe skuif en 'n ander vleuel opbring
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:19pm
|
Sjo, van die dinge wat ons doien is maar onbeholpe...17-12 Griekwas met rustyd
|
Posted By: LeeuBrul
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:20pm
Transvaal wrote:
Morne is te stadig by die rucks...... |
Stem saam... Hy probeer te hard, maak Dom foute en Dan stadig
------------- Once a Lion always a lion
|
Posted By: emiel1
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:20pm
|
Griekwas se loosies (Steenkamp en van der Merwe) sit ons onder baie druk in diem los.
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:23pm
|
Kan hulle nie vir Sadie op 15 speel nie, hy sal nie kakker as EW doen nie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:24pm
|
Die drie groot sondebokke in die eerste helfte was Viljoen, Jannie en Morne
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:25pm
|
Al die balle wat Whithead kry, skop hy up and unders...so ons moet ook beter terugval en die vanger ondersteun...die manne drentel terug
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:26pm
WitBoer wrote:
Hel... Kan amper nie glo ons het gekla oor Boeboes op 'n stadium nie.... Ek verlang na Boeboes... |
Ek het nooit oor hom gekla nie.. Inteendeel, ek dink nie hy het altyd die krediet ontvang wat hy verdien het nie!
Dit maak mens se gat lam as dieselfde spelers oor en oor ons span in die steek laat. Waarom speel EW Viljoen nog vir ons???
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:27pm
|
Af en toe doen hy goeie dinge maar vandag het hy sover 'n shocker
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:27pm
|
Ek sal vir Duncan Matthews op vleuel opbring en Stiaan 15 toe skuif
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:30pm
Leeubok wrote:
WitBoer wrote:
Hel... Kan amper nie glo ons het gekla oor Boeboes op 'n stadium nie.... Ek verlang na Boeboes... |
Ek het nooit oor hom gekla nie.. Inteendeel, ek dink nie hy het altyd die krediet ontvang wat hy verdien het nie!
Dit maak mens se gat lam as dieselfde spelers oor en oor ons span in die steek laat. Waarom speel EW Viljoen nog vir ons??? |
Al wat ek teen hom gehad het wass dat hy die laaste ruk baie voorspelbaar was. As hy die bal kry, weet jy hy gaan kontak maak, maar andersins het hy darem nie stront aangejaag nie.
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:31pm
Posted By: valie
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:32pm
|
Jordan het n shocker sover...
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:34pm
|
Nie gegee nie, maar was amper 'n drie
|
Posted By: Leeubok
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:34pm
|
Die laaste paar wedstryde het ons mos sleg gefade teen die einde.. Kom ons kyk wat gebeur vandag
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:35pm
|
Strafskop vir ons by die skrum, ons skop uit
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:35pm
|
maar dis agter die hoekvlag...nee man
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:38pm
|
ai...agterlyn sukkel om te van en te pass
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:38pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:39pm
|
uiteindelik druk Rabz in die linkerhoekie
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:40pm
|
Doelskop oor, 19-17 Leeus na 46 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:42pm
|
Manne voor die bal met 'n lugskop...Griekwas sal pale gaan
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:43pm
|
Strafskop is oor, 20-19 Griekwas na 50 minute
|
Posted By: gertjie0000
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:44pm
|
Game over sien nou op 53 minute op die een betting site ons het 'n rooikaart gekry
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:45pm
Nee hel... Rooi vir EW Viljoen... Skouer teen kop van Griekwa speler...
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: valie
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:45pm
|
Ek hoop regtig dis die laaste wat ons van EW sien....
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:46pm
Een voordeel... Ons sal definitief nie swakker kan speel sonder hom nie... Hy kan darem nou nie die bal kry nie....
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Red_Machine
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:47pm
valie wrote:
Ek hoop regtig dis die laaste wat ons van EW sien.... | Ek stem 100% saam, hy is verby kak
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:47pm
|
Dink hier kom 'n rooi kaart vir viljoen
|
Posted By: WitBoer
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:48pm
Red_Machine wrote:
valie wrote:
Ek hoop regtig dis die laaste wat ons van EW sien.... | Ek stem 100% saam, hy is verby kak |
Vir die Wedstryd darem ja... Maar ek is bevrees hy en die afrigtingspan moet baie close wees... Hoe anders kry hy week na week kans om pateties te wees?
------------- "Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:49pm
|
Yip rooi kaart vir gevaarlike duikslag
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:50pm
|
Griekwas druk in die linkerhoekie na die lynstaan
|
Posted By: valie
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:50pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:51pm
|
Doelskop oor, 27-19 na 55 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:52pm
|
Ons is in diep modder nou
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:54pm
|
Sjo daai bal was mos duidelik agtertoe, hoe kan Rasta daar 'n aanslaan gee?
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:55pm
|
Ons kry darem 'n strafskop by die skrum, Dreyer en Sadie is op
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:56pm
|
Griekwas stop die maiul en dis hulle skrum
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:57pm
|
Ons monster hulle nou in die skrums, nog 'n strafskop
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 3:59pm
|
Ruan Dreyer druk van 'n pick and go
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:00pm
|
Doelskop oor, 27-26 vir Griekwas na 64 minute
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:01pm
|
Griekwas druk maar TMO kyk
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:02pm
|
Laaste pass was duidelik vorentoe
|
Posted By: Goue Leeu
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:02pm
|
Die Leeus is 'n grap. Amper geen Bokke en hulle is steeds kak in die Curriebeker. Nee wat
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:02pm
Posted By: Chris
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:02pm
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:03pm
|
Pass van Davids na Keyter was duidelik vorentoe
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:03pm
|
anyway, dis akademies, 34-26
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:05pm
Posted By: L13
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:06pm
|
Anyone want to bet on Coach Cash's post match comments? Can almost guarantee he is going to say how well we played and how we were a bit unlucky and with a few improvements we would have won. Basically what he says every game. The guy is delusional.
|
Posted By: Transvaal
Date Posted: 21-Jul-2021 at 4:07pm
|
Doelskop oor, 41-26 na 71
|
|