Print Page | Close Window

Griekwas vs Cheetahs

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: Currie Cup
Forum Description: Currie Cup
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9145
Printed Date: 17-May-2024 at 6:10pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Griekwas vs Cheetahs
Posted By: valie
Subject: Griekwas vs Cheetahs
Date Posted: 26-Jun-2021 at 2:40pm
Griekwas speel soos ysters vandag.



Replies:
Posted By: Vaal Leeu 3
Date Posted: 26-Jun-2021 at 8:07pm
Dis nou een span wat ek glad nie voor omgee om te se geluk met die wen nie, well done Griekwas Clap


Posted By: Transvaal
Date Posted: 27-Jun-2021 at 6:13am
Was lekker om te kyk, en blykbaar het die Cheetahs ook omtrent 8 spelers uit gehad met Covid, en hulle volgende wedstryd is teen die Bulle


Posted By: valie
Date Posted: 27-Jun-2021 at 10:56am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Was lekker om te kyk, en blykbaar het die Cheetahs ook omtrent 8 spelers uit gehad met Covid, en hulle volgende wedstryd is teen die Bulle
Jip. Ek sal nie verbaas wees as Griekwas ook n paar Covid gevalle het nie. Daar was n paar van hulle spelers wat ook hulle debuut gister gemaak het.



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net