Print Page | Close Window

Lions Injury Report - 8 June 2021

Printed From: Lionsworld
Category: Rugby Competitions
Forum Name: United Rugby Championship
Forum Description: United Rugby Championship
URL: http://www.lionsworld.co.za/forumnew/forum_posts.asp?TID=9125
Printed Date: 06-May-2024 at 7:59pm
Software Version: Web Wiz Forums 12.01 - http://www.webwizforums.com


Topic: Lions Injury Report - 8 June 2021
Posted By: Transvaal
Subject: Lions Injury Report - 8 June 2021
Date Posted: 08-Jun-2021 at 3:48pm
Andre Warner: Broken cheekbone
Vincent Tshituka: Concussion
Reinhard Nothnagel: Concussion



Replies:
Posted By: WitBoer
Date Posted: 09-Jun-2021 at 6:58am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Andre Warner: Broken cheekbone
Vincent Tshituka: Concussion
Reinhard Nothnagel: Concussion
Hopelik beteken dit dat Dillon Smit nou bietjie kans kan kry... 


-------------
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2021 at 8:27am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Andre Warner: Broken cheekbone
Vincent Tshituka: Concussion
Reinhard Nothnagel: Concussion
Hopelik beteken dit dat Dillon Smit nou bietjie kans kan kry... 
Ja, ek hoop ook so. Dink net as hy nie so baie beserings gehad het nie, kon hy al seker 50 + games vir ons gespeel het, en ook moontlik al in aanmerking gekom het vir die bokke.


Posted By: Attie Karate
Date Posted: 09-Jun-2021 at 10:25am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Andre Warner: Broken cheekbone
Vincent Tshituka: Concussion
Reinhard Nothnagel: Concussion
Hopelik beteken dit dat Dillon Smit nou bietjie kans kan kry... 
Ja, ek hoop ook so. Dink net as hy nie so baie beserings gehad het nie, kon hy al seker 50 + games vir ons gespeel het, en ook moontlik al in aanmerking gekom het vir die bokke.

Agge nee, baie sterkte aan die beseerdes.

Geen rede dat Roelof Smit en Dillon Smit nie sommer kan begin nie.

Verder het ons nou 2 slotte uit (v d Sluys en Nothnagel) wat hopelik sal beteken dat Alerts begin. Tshituka sal seker eerder reserwe slot nou wees, want ek weet nie watter ander slotte ons het nie.


-------------
Up the Vaal!


Posted By: valie
Date Posted: 09-Jun-2021 at 4:19pm
Originally posted by Attie Karate Attie Karate wrote:

Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Andre Warner: Broken cheekbone
Vincent Tshituka: Concussion
Reinhard Nothnagel: Concussion
Hopelik beteken dit dat Dillon Smit nou bietjie kans kan kry... 
Ja, ek hoop ook so. Dink net as hy nie so baie beserings gehad het nie, kon hy al seker 50 + games vir ons gespeel het, en ook moontlik al in aanmerking gekom het vir die bokke.

Agge nee, baie sterkte aan die beseerdes.

Geen rede dat Roelof Smit en Dillon Smit nie sommer kan begin nie.

Verder het ons nou 2 slotte uit (v d Sluys en Nothnagel) wat hopelik sal beteken dat Alerts begin. Tshituka sal seker eerder reserwe slot nou wees, want ek weet nie watter ander slotte ons het nie.
Ja. Indien Francke Horn reg is, kan Massyn dalk ook cover op slot.

Het ons nie n jaar of wat gelede n belowende jong swart slot van die sharks gesign nie?



Print Page | Close Window

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01 - http://www.webwizforums.com
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd. - https://www.webwiz.net